Klein Bonaire

Klein Bonaire is 'n taamlik klein en onbewoonde eiland van 6 km² groot voor die kus van Bonaire. Dit lê reg voor die hoofstad Kralendijk op 'n afstand van ongeveer 800 meter. Die eiland is heeltemal vlak en slegs met klein struike (hoofsaaklik acacias) en verskillende soorte kaktusse begroei. Met die begin van die duiktoerisme op die eiland wou projekontwikkelaars op Klein Bonaire ontspanningsoorde bou. Duikdiensverskaffers op die eiland, gesamentlik met enkele natuurbeskermers, het dit verhoed, en nou is Klein Bonaire 'n beskermde gebied wat deel uitmaak van die Bonaire National Marine Park.

Klein Bonaire is baie gewild as duikbestemming. Die oorde op Bonaire versorg daagliks duik- en snorkeluitstappies na die eiland. Die rif rondom Klein Bonaire begin reg op die strand en loop deur tot sowat 35 m diepte. Die eiland is bekend vir die groot aantal van die seeperdjies en ander seelewe. Klein Bonaire is ook 'n nesplek vir seeskilpaaie (veral die leerskilpad en Eretmochelys imbricata, die 'regte karetskilpad').

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Lassi Kurkijärvi
14 February 2013
Check which direction the current is flowing before trying a drift snorkel. Usually on the east side it's south->north. On a good day you can make it all the way to the northeast point.
Niels Kurstjens
8 February 2024
Book nice snorkeling trip with Sea Cow. Friendly and professional guides. Nice drinks and food during the trip.
Martina Brusatore
12 November 2018
Taxi boat at eden village pier at 10.30 12.30 14.30.15$ aroud ticket.bring sunblock,water and some fruit and enjoy.please bring all the trash and rabbish back
Maggie MacG
14 December 2018
The little island and a place to go snorkle and dive.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
7.3/10
9,321 mense was hier
Kaart
5M5Q+6M Kralendijk, Karibiese Nederland Kry aanwysings
Fri 9:00 AM–2:00 PM
Sat 9:00 AM–10:00 AM
Sun 8:00 AM–10:00 AM
Mon Noon–8:00 PM
Tue 9:00 AM–7:00 PM
Wed 7:00 AM–8:00 AM

Klein Bonaire op Foursquare

Klein Bonaire op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Den Laman Condominiums

vanaf $160

Hamlet Oasis Resort

vanaf $125

Buddy Dive Resort

vanaf $164

Eden Beach Resort - Bonaire

vanaf $119

The Dive Hut

vanaf $55

Sand Dollar Condominiums

vanaf $240

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Plaza Resort Bonaire

Plaza Resort Bonaire is the largest diving resort in the southern

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hilma Hooker

The Hilma Hooker is a shipwreck in Bonaire in the Caribbean

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Seaquarium Beach

Seaquarium Beach (also called Sea Aquarium Beach) is a beach on the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Curaçao synagogue

The Mikvé Israel-Emanuel Synagogue (עברית. 'בית הכנסת מקווה ישראל-ע

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Queen Emma Bridge

The Queen Emma Bridge is a pontoon bridge across St. Anna Bay in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Curaçao International Airport

Hato International Airport or Curaçao International Airport (formerly

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
ABC-eilande

Die ABC-Eilande is 'n versamelnaam vir die Nederlandse eilande Aruba,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Los Roques

Los Roques is 'n reeks koraaleilande wat ongeveer 135 km noord van

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kneiphof

Kneiphof (Lithuanian: Knypava; Polish: Knipawa) was a quarter of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Namiseom

Namisum is a tiny half-moon shaped island located in Chuncheon, South

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Santorini

Santorini (Greek: Σαντορίνη, pronounced ]), officially Thira (G

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Skye

Skye or the Isle of Skye (Scottish Gaelic An t-Eilean Sgitheanach

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Isla Contoy

Isla Contoy is a small island in the Mexican state of Quintana Roo,

Sien alle soortgelyke plekke