Kremlinmuur-dodeakker

’n Deel van die dodeakker aan die Kremlinmuur.

Begrafnisse in die Kremlinmuur-dodeakker in Moskou het in November 1917 begin toe 240 slagoffers van die Russiese Rewolusie in massagrafte aan Rooiplein begrawe is. Die dodeakker is vandag aan weerskante van die Lenin-mausoleum, wat eers in 1924 in hout en in 1929–1930 met stene herbou is. Nadat die laaste massabegrafnis in 1921 daar gehou is, is begrafnisse aan Rooi Plein gereserveer as die laaste eer aan bekende politici, militêre leiers, ruimtevaarders en wetenskaplikes.

Van 1925 af is begrafnisse vervang deur die plasing van die as van afgestorwenes in die Kremlinmuur self. Begrafnisse is in 1946 hervat met dié van Michail Kalinin. Daar is altesaam 12 individuele grafte; die laaste toevoeging is Konstantin Tsjernenko in Maart 1985. Die laaste mens wie se as in die muur geplaas is, was die Sowjet-minister van verdediging Dmitri Oestinof in Desember 1984.

Die dodeakker is sedert 1974 ’n beskermde baken.

Omstredenheid

Die Lenin-mausoleum is die afgelope paar jaar in omstredenheid gehul. Baie mense, soos die laaste Sowjet-staatshoof Michail Gorbatsjof, wil hê dat Lenin se lyk eindelik begrawe word.

Verwysings

link=Commons:Category:Kremlin Wall Necropolis
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
<references group=""></references>
  • linksHierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
Bakens aan Rooiplein
Koördinate: 55°45′13″N 37°37′11″O / 55.75361°N 37.61972°O / 55.75361; 37.61972Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Geboue en strukture in Moskou Kategorie:Begraafplase
Moskouse Historiese Staatsmuseum • Opstandingspoort en Iberiese Kapel • Voormalige Moskouse Provinsiale Raadsgebou • Kazan-katedraal • GUM-afdelingswinkel • Voormalige Groothandelsgebou • Lobnoje MestoGedenkteken vir Minin en PozjarskiSint Basilius-katedraal • Oostelike Kremlinmuur • Lenin-mausoleumKremlinmuur-dodeakker


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Draco Malfoy
21 November 2017
Все на своих местах. Ждут Ильича.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
2.0/10
cxbyte en 613 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hyatt Regency Moscow Petrovsky Park

vanaf $256

Hotel National a Luxury Collection Hotel Moscow

vanaf $293

The Ritz-Carlton, Moscow

vanaf $1950

Four Seasons Hotel Moscow

vanaf $755

Veliy Hotel Mokhovaya Moscow

vanaf $102

Landmark Hostel Arbat

vanaf $10

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lenin-mausoleum

Senatskaja-toring en die Lenin-mausoleum.]]

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rooiplein

Rooiplein (Russies: Красная плoщадь, Krásnaja plósjtsjad) i

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kremlin Senate

The Moscow Kremlin Senate building (Russian: Сенат) was comm

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kremlin Arsenal

The Arsenal is a large trapezoid two-storey building in the northern

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Moskouse Historiese Staatsmuseum

Rooiplein.]]

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kazan-katedraal

Die Kazan-katedraal nadat dit in 1993 herbou is.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
GUM

Die GUM-fasade vanaf Rooiplein.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Iberian Gate and Chapel

Resurrection Gate (русский. Воскресенские ворота, also called

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Old Jewish Cemetery, Prague

The Old Jewish Cemetery (cz. Starý židovský hřbitov, Deutsch. Alt

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Jannat al-Mu'alla

Jannat al-Mu'alla (Arabic: جَنَّة ٱلْمُ

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Glasgow Necropolis

The Glasgow Necropolis is a Victorian cemetery in Glasgow, Scotland.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Imam Reza shrine

Imām Rezā shrine (Шаблон:PerB) in Mashhad, Iran is a complex which c

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Highgate-begraafplaas

Die Highgate-begraafplaas is 'n vredehof in Highgate, 'n stadsdeel in

Sien alle soortgelyke plekke