Leeukop

Leeukop is 'n kop in Kaapstad, Suid-Afrika, wat tussen Tafelberg en Seinheuwel geleë is. Die kop is 669 meter (2 195 voet) bo seevlak. Die piek skep 'n dramatiese agtergrond vir Kaapstad en is deel van die Tafelberg Nasionale Park.

Omgewing

Kaapstad se voorstede omring die kop aan bykans alle kante, maar streng beheer deur die munisipaliteit het voorkom dat huise teen die hoër hange gebou word. Die gebied is van besondere belang vir die Kaapse Maleiergemeenskap, wat histories in die Bo-Kaap naby Leeukop gewoon het. 'n Aantal geskiedkundige grafte en tempels (kramats) van Maleise leiers is op die laer hange geleë.

Geskiedenis

In die 17de eeu het die Nederlanders die kop Leeuwen Kop gedoop, terwyl Seinheuwel as die Leeuwen Staart (die Leeu se stert) bekend was. Die Engelse het in die 17de eeu na die kop as Sugar Loaf verwys.

Aktiwiteite

Leeukop is bekend vir sy skouspelagtige uitsig oor die stad, en die uur lange klim na die kruin is veral gewild tydens volmaan. Die hange is ook gewilde afspringpunte vir hangswewers.

Geologie, flora en fauna

Die boonste deel van die piek bestaan uit platliggende Tafelberg-sandsteen en die laer hange is gevorm deur die Kaapse graniet en die Malmesbury-formasie, wat ouer prekambriese rotse is. Leeukop is bedek met Fynbos (inheemse Kaapse plantegroei) met 'n buitengewoon ryk biodiversiteit wat 'n verskeidenheid van kleiner diere ondersteun.

Sien ook

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Fathima Dada
28 December 2015
One of the best hikes or walks in the world, and I've been around some! For crowd avoidance and amazing peace park at the shrine and walk from there. Unmissable!
Vikram Rajagopalan
26 December 2016
The views are amazing. Pack lots of water for a hot day, and the hike is a little more strenuous than you think. Coming down takes energy too!
Dens
9 February 2015
Hey tourist! I 1000% recommend hiking Lion's Head! The view is amazing & it'll only take you 2-3 hrs (vs. all day for Table Mtn). Don't fear the "harder path". ps: Bonus pts if it's your honeymoon!
Nikos B
21 September 2019
Whatever you do make sure you have reached the peak by sunset. Then it gets TOO dark and dangerous to hike down! It takes approx 90mins to reach the peak from the side coffee shop
CapeTownMagazine.com
16 February 2011
Go up an hour before sunset and take some snacks and a bottle of Backsberg tread lightly. See the sun set over the ocean and turn 180 and see the lights go on in town. Priceless. Take a small torch.
Morgan Irwin
22 June 2013
Be weary of going up Lions Head for the full moon if you like to hike quickly. There are often a lot more people hiking than you would expect. This does make it quite festive though.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.9/10
Guilherme - Quero Vi en 141,887 meer mense was hier
Kaart
0.6km from Unnamed Road, Signal Hill, Cape Town, 8001, Suid-Afrika Kry aanwysings
Wed 6:00 AM–10:00 AM
Thu 6:00 AM–7:00 AM
Fri 6:00 AM–7:00 AM
Sat 7:00 AM–8:00 PM
Sun 8:00 AM–8:00 PM
Mon 9:00 AM–10:00 AM

Lions Head Peak op Foursquare

Leeukop op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Townhouse Hotel

vanaf $83

Cape Diamond Hotel

vanaf $36

Parliament Hotel

vanaf $51

Fountains714 (67)

vanaf $0

Cape Citi Loft (10)

vanaf $0

Studio Martini (5)

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tafelberg

Tafelberg is 'n berg in Suid-Afrika wat uitkyk bo-oor Kaapstad en sy

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kasteel die Goeie Hoop

Die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad is die oudste gebou in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Two Oceans Aquarium

The Two Oceans Aquarium is an aquarium located at the Victoria &

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tafelberg Nasionale Park

Die Tafelberg Nasionale Park is 'n natuurreservaat op die Kaapse

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kirstenbosch

Kirstenbosch is teen die voet van Tafelberg in Kaapstad geleë, en is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Groot Constantia

Groot Constantia is 'n wynlandgoed in die Constantiavallei in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
BOS 400

The BOS 400, a French Derrick/Lay Barge that ran aground while being

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Robbeneiland

Robbeneiland is 'n eiland 12 kilometer vanaf die kus van Kaapstad,

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Çamlıca Hill

Çamlıca Hill (Turkish: Çamlıca Tepesi), aka Big Çamlıca Hill (Turk

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gellért Hill

Gellért Hill (magyar. Gellért-hegy; Deutsch. Blocksberg; Latina. M

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fløyen

Fløyen or Fløyfjellet (originally written Fløien) is the most vi

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monserrate

Monserrate (after Catalan homonym mountain Montserrat) is a hill that

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pyramidenkogel

Pyramidenkogel is an Шаблон:Convert high mountain in Carinthia, Austr

Sien alle soortgelyke plekke