Lhotse

Lhotse (Nepali: ल्होत्से; Sjinees: 洛子峰; Pinyin: Luòzǐ Fēng; Tibettaans: ལྷོ་རྩེ) is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek van Sjina) geleë is. Met 'n hoogte van 8 516 meter is dit die vierde hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2 en Kangchenjunga. Lhotse is 'n naburige berg van Berg Everest en is deur Everest se suidelike selle 7 986 m met hom verbind.

Die Tibettaanse naam van die berg beteken "suidelike piek" en verwys ná die berg se affiliasie tot die Everest-massief.

Bergpieke

Benaming Hoogte Eerste bestygings-datum Eerste bestyging
Lhotse (Lhotse Main) 8 516 m 18 Mei 1956 F. Luchsinger, E. Reiss
Lhotse Middle (Lhotse West, Westelike tussenpiek) 8 410 m 23 Mei 2001 A. Bolotof, P. Kuznetsof, S. Timofeev, Y. Winogradski
Lhotse Middle (Oostelike tussenpiek) 8 372 m nie bestyg nie
Lhotse Shar (Oostelike piek) 8 382 m 12 Mei 1970 Sepp Mayerl, Rolf Walter

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Lhotse nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Everest Summit Lodge - Pangboche

vanaf $249

Everest Summit Lodge - Tashinga

vanaf $220

Yeti Mountain Home Namche

vanaf $155

Everest Summit Lodge - Mende

vanaf $220

Yeti Mountain Home Thame

vanaf $155

Hotel Khangri - Namche

vanaf $7

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mount Everest

Mount Everest is 'n berg in die Himalayaberge wat op die grens tussen

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nuptse

Nuptse is a mountain in the Khumbu region of the Mahalangur Himal, in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Imja Tse

Imja Tse, better known as Island Peak, is a mountain in the Himalayas

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Makalu

Makalu (Nepali: मकालु; Sjinees: 马卡鲁山; pinyin: Mǎkǎlǔ Shān) is '

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sagarmatha National Park

Sagarmatha National Park, is located in eastern Nepal, containing

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gokyo Ri

Gokyo Ri, aka Gokyo Peak (5357m, 17 575ft above sea level) is a peak

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ama Dablam

Ama Dablam is a mountain in the Himalaya range of eastern Nepal. The

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cho Oyu

Cho Oyu (Nepali: चोयु; Tibettaans: ཇོ་བོ་ད

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Çamlıca Hill

Çamlıca Hill (Turkish: Çamlıca Tepesi), aka Big Çamlıca Hill (Turk

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Üetliberg

The Üetliberg (also spelled Uetliberg, pronounced Шаблон:IPA in Zür

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Top of Mt. Takao (高尾山頂)

Top of Mt. Takao (高尾山頂) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Ber

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gellért Hill

Gellért Hill (magyar. Gellért-hegy; Deutsch. Blocksberg; Latina. M

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lysá hora

Lysá hora (Czech pronunciation: ]; Polish: Łysa Góra; German: Lys

Sien alle soortgelyke plekke