Livingstone-Stanley-denkmaal

Die Livingstone–Stanley-denkmaal by Moegere in Burundi is 12 km suid van die hoofstad Bujumbura geleë, en kyk uit oor die Tanganjika-meer. Dit merk die ligging van 'n besoek deur die ontdekkingsreisiger en sendeling Dr. David Livingstone en die joernalis en ontdekkingsreisiger Henry Morton Stanley, wat twee nagte naamlik tussen 25–27 November 1871 hier deurgebring het. In Frans word daarna verwys as La Pierre de Livingstone et Stanley. Sekere Burundiane beweer hierdie ligging is die plek waar die beroemde eerste ontmoeting tussen Livingstone en Stanley plaasgevind het, waarby die laasgenoemde die bekende woorde geuiter het: "Dr. Livingstone, neem ek aan?".

Daardie ontmoeting het egter plaasgevind in Oedjidji in Tanzanië op 10 November 1871 soos duidelik uitgewys in Stanley se boek, "How I Found Livingstone". David Livingstone se joernaal bevestig ook Oedjidji as die ligging, met 'n inskrywing die dag voor die ontmoeting, wat lees "Vertrek met dagbreek en gaan na Oedjidji", 'n dorp wat aan hom welbekend was. Livingstone gee dan besonderhede van ontmoetings met verskeie Arabierinwoners van Oedjijdi, insluitend van een wat veronderstel was om sy goedere van 'n vorige besoek te stoor, voordat hy Stanley se besoek aanhaal.

Uit hulle geskrifte wil dit blyk dat die besoek aan Moegere die een van 25–27 November is, wat deur Livingstone en Stanley beskryf word as een van die mees gasvrye wat hulle geniet het. Die uitgekerfde datum, 25 November 1871, is op die rots waarneembaar. Hulle het in Oedjidji gerus vir ses dae, en toe per kano vertrek langs die noordoostelike meeroewer, op soek na riviere wat moontlik uit die Tanganjikameer kon vloei. By die Moegererivier het hulle die stat van hoofman Moekamba teëgekom, wat hulle verwelkom het en hulle 'n hut aangebied het om in te rus. Hulle het twee nagte oorgebly, en Stanley teken aan dat Livingstone se bediende Soesi weens die hoofman se gasvryheid baie dronk geword het. As die eerste Europeërs om die area te besoek, was hulle aankoms heuglik en sou die gebeurtenis by 'n sekere latere geleëntheid deur sekere mense verwar word met die eerste ontmoeting tussen Livingstone en Stanley. Op 'n aantal webblaaie kan die foutiewe aanduiding aangetref word.

Sien ook

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Livingstone-Stanley-denkmaal nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)
2.3/10
32 mense was hier
Kaart
0.2km from R.N.3, Burundi Kry aanwysings

Livingstone-Stanley-denkmaal op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Le Panoramique Hotel by Celexon

vanaf $130

Roca Golf Hotel

vanaf $140

Best Outlook Hotel

vanaf $80

Goodlife Residence

vanaf $65

Aparthotel Jardin Tropical

vanaf $75

Mount Zion Hotel

vanaf $85

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Burundi National Museum

The Burundi National Museum is the national museum of Burundi. It is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rwesero Art Museum

Rwesero Art Museum is a museum in Nyanza, Rwanda. It is under the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kivumeer

Die Kivumeer (Engels: Lake Kivu) is 'n varswatermeer in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Idjwi

Idjwi is an island in Lake Kivu, belonging to the Democratic Republic

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Rweru

Lake Rweru is a lake close to the northernmost point of Burundi in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ethnographic Museum (Rwanda)

The Ethnographic Museum (Kinyarwanda. Inzu ndangamurage), formerly the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sainte-Famille Church

Sainte-Famille Church (Holy Family Church) is a Catholic church in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tanganjikameer

Tanganjikameer (Engels: Lake Tanganyika) is 'n varswatermeer in

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Vryheidsbeeld

Die indrukwekkende Vryheidstandbeeld (Statue of Liberty), wat oor

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monument to the Independence of Brazil

The Monument to the Independence of Brazil (Portuguese: Monumento à

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Statue of Janko Kráľ

Statue of Janko Kráľ is located in the middle of Sad Janka Kráľa (li

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Seven Magic Mountains

Ugo Rondinone (born 1964) is a New York-based, Swiss-born mixed-media

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tower of the Sun

The Tower of the Sun (太陽の塔, Taiyō no Tō) is a building created b

Sien alle soortgelyke plekke