Lobnoje Mesto

Rooiplein in Moskou met die Lobnoje Mesto op die voorgrond.]]

Die Lobnoje Mesto (Russies: Лобное место) is ’n 13 meter lange podium van wit stene in die suidoostelike deel van Rooiplein voor die Sint Basilius-katedraal. Dit is een van die min konstruksies op die plein wat in sy aanvanklike kondisie behoue gebly het.

Dit is in 1549 gebou toe die destyds 19-jarige tsaar Iwan die Verskriklike daar ’n toespraak gehou het. Daarna is dit gebruik om die tsaars se edikte af te kondig.

Volgens oorlewering was die oorspronklike podium van hout en is dit eers in die 1590's met stene herbou. Later is dit ook tydens feeste gebruik, onder meer vir tsaars en patrirage om toesprake te hou. Teregstellings is ook langs die podium gehou – die bekendstes hiervan was dié van die rebelleleier Stenka Razin in 1671 en die massateregstelling deur Pieter die Grote van die opstandige Streltsi aan die einde van die 1690's.

Nadat die hoofstad onder Pieter die Grote na Sint Petersburg geskuif is, het die podium sy destydse funksie verloor en was dit bloot ’n gedenkteken.

linksHierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Bakens aan Rooiplein
Koördinate: 55°45′12″N 37°37′21″O / 55.75333°N 37.62250°O / 55.75333; 37.62250Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Geboue en strukture in Moskou
Moskouse Historiese Staatsmuseum • Opstandingspoort en Iberiese Kapel • Voormalige Moskouse Provinsiale Raadsgebou • Kazan-katedraal • GUM-afdelingswinkel • Voormalige Groothandelsgebou • Lobnoje MestoGedenkteken vir Minin en PozjarskiSint Basilius-katedraal • Oostelike Kremlinmuur • Lenin-mausoleumKremlinmuur-dodeakker


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Dmitriy Stolz
10 July 2013
Лобное место производит очень приятное впечатление. Всегда есть свободные эшафоты, крайне любезный и отзывчивый персонал.. Рекомендую!
Юрий Иванов
29 July 2014
В 1919-м году здесь была установлена деревянная композиция "Стенька Разин с ватагой". Наверное, кто-то решил, что Разина казнили на на Болотной, а здесь. Вскоре статуи убрали
Denis G
20 January 2013
Казни на самом Лобном месте производились очень редко, ибо оно почиталось святым. Это было место для оглашения царских указов.
Ольга Максимова
Памятник древнерусской архитектуры
Stepanov 13 Степанов
24 February 2013
Перетяжки?!?!..на красной wowfuck медленно молдаване убранство переделывают.)) Папье маше скоро заменит все...Ленина -уже!
Oleg Gumraq
30 September 2016
Это место - загадка. До сих пор никто точно не знает его назначение в прошлом
Laai meer kommentaar
foursquare.com
6.4/10
Andrey Nikolaev, Oleg Fesenko en 3,885 meer mense was hier
Kaart
Lobnoye Mesto, Krasnaya ploshad, Moskva, Rusland, 109012 Kry aanwysings
Fri 1:00 PM–Midnight
Sat Noon–Midnight
Sun Noon–11:00 PM
Mon 4:00 PM–11:00 PM
Tue 4:00 PM–Midnight
Wed 5:00 PM–11:00 PM

Lobnoye Mesto op Foursquare

Lobnoje Mesto op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hyatt Regency Moscow Petrovsky Park

vanaf $256

Hotel National a Luxury Collection Hotel Moscow

vanaf $293

The Ritz-Carlton, Moscow

vanaf $1950

Four Seasons Hotel Moscow

vanaf $755

Veliy Hotel Mokhovaya Moscow

vanaf $102

Landmark Hostel Arbat

vanaf $10

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gedenkteken vir Minin en Pozjarski

Moskou.]]

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sint Basilius-katedraal

Die Sint Basilius- of Pokrof-katedraal.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Spasskaya Tower (Moscow)

The Spasskaya Tower (Russian: Спасская башня, translated as 'Savior T

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lenin-mausoleum

Senatskaja-toring en die Lenin-mausoleum.]]

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
GUM

Die GUM-fasade vanaf Rooiplein.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rooiplein

Rooiplein (Russies: Красная плoщадь, Krásnaja plósjtsjad) i

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gostiny Dvor (Гостиный двор)

Gostiny Dvor (Гостиный двор) is 'n toeristeaan

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Площадь Васильевский Спуск

Площадь Васильевский Спуск — площадь, расположенная от

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monument to the Sunken Ships

Monument to the Sunken Ships (Eagle´s column) is a monument in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Вечный огонь (Ярославль)

Памятник-монумент «Вечный огонь» — памятник-монумент в честь боев

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Памятник Шаляпину (Уфа)

Мраморная скульптура Ф.И. Шаляпину установлена в Уфе рядом с Ак

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Landungsbrücken

The St. Pauli Landungsbrücken (St. Pauli Landing Bridges), part of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
The Kitten from Lizyukov Street

The Kitten from the Lizyukov street (Russian: Котёнок с улицы Л

Sien alle soortgelyke plekke