Londense Tower

Haar Majesteit se Koninklike Paleis en Fort, beter bekend as die Londense Tower, is a historiese monument in Sentraal-Londen, Engeland, aan die noordelike oewer van die Teemsrivier.

Die Tower se hooffunksie was ’n fort, koninklike paleis en tronk (veral vir koninklikes soos die broers Edward V van Engeland en Richard van Shrewsbury, 1ste Hertog van York en koningin Elizabeth I, asook ander mense met hoë status). Dit was ’n plek van marteling en teregstellings, ’n arsenaal, skatkamer, dieretuin, die koninklike munt, ’n sterrewag en, sedert 1303, die tuiste van die kroonjuwele.

Ligging

Die Tower staan aan die oostelike grens van die stad Londen se finansiële distrik, aan die Teemsrivier en naby Tower Bridge.

In die middel van die Londense Tower staan die Normandiese Wit Toring, wat in 1078 deur William die Veroweraar in die suidoostelike hoek van die stadsmure laat bou is. Dit was om die Normandiërs van die mense van die stad Londen te beskerm asook om die stad Londen van invallers te beskerm. Die Wit Toring is 27 m hoog en die mure wissel tussen 4,5 m dik by die basis tot amper 3,3 m aan die bokant. In die 1190's het koning Richard die Leeuhart die Wit Toring laat toebou met ’n versterkte muur wat met ’n grag omring was. Henry III het die buitekant laat witkalk, vandaar die naam.

Gevangenes

Koninklike gevangenes van die Tower sluit in:

  • Gruffydd ap Llywelyn Fawr (c. 1200 – 1 Maart 1244) ’n Walliese prins, die oudste maar buite-egtelike seun van Llywelyn die Grote ("Llywelyn Fawr"). Hy het hom doodgeval toe hy probeer ontsnap het.
  • John Balliol, koning van Skotland – nadat hy deur Edward I gedwing is om afstand te doen van die Skotse troon, is hy van 1296 tot 1299 in die Tower gevange gehou.
  • David II van Skotland.
  • John II van Frankryk.
  • Henry VI van Engeland is in die Tower gevange gehou en op 21 Mei 1471 daar vermoor.
  • Edward V van Engeland en sy broer Richard van Shrewsbury, 1ste Hertog van York, ook bekend as "die Prinse in die Tower".
  • Margaret van Anjou, vrou van Henry VI.
  • Anne Boleyn, koningin van Engeland.
  • Die toekomstige Elizabeth I van Engeland, vir twee maande in 1554.

Ander bekendes:

  • Guy Fawkes, bekend vir sy rol in die "Gunpowder Plot", is na die Tower gebring om ondervra te word.
  • Rudolf Hess, onderleier van die Duitse Nazi-party, in Mei 1941.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  • Bennett, Edward Turner, The Tower Menagerie: Comprising the Natural History of the Animals Contained in that Establishment; with Anecdotes of their Characters and History, Londen, Robert Jennings, 1829.
  • ’n DVD-stel van die Channel 4- dokumentêre reeks The Tower is in Junie 2005 uitgereik.

Eksterne skakels

Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
George X
2 May 2016
If you are English history fan,you will love the place. A whole day spent here is not enough;See the Crown Jewels,White Tower, Torture Tower.The free Beefeaters tours are really good. Totally a must!
Edwulf
25 April 2016
A historical place and a must of museum lovers. You should not miss the Crown Jewels exhibit, and the crows at the tower, is not for a rainy day as buildings are not connected.
Turkish Airlines
7 July 2015
The Tower of London will captivate you with its fascinating past! While you’re here, make sure you don’t leave without seeing the world-famous crown jewels.
Karen
6 January 2018
The crown jewels are on display here. It's a little overwhelming just how much history is here. I recommend taking a free tour with the yeoman warders, aka beefeaters. They're every hour - love them!
Ryan Waggoner
2 September 2017
Can't miss attraction in London! Worth fighting the crowds to see this historic and beautiful site. Arrive when the tower opens and head straight for the Crown Jewels to avoid the lines.
Augustus Collection
23 February 2014
The 900-year-old building is one of the world’s most famous. It is a unique place with a lot of history having previously been a royal palace, a prison and zoo.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Spectacular Strand 2 bed apartment!!

vanaf $0

Amba Hotel Charing Cross

vanaf $645

1 Compton

vanaf $0

Clarendon Serviced Apartments - Chandos Place

vanaf $0

The Grand at Trafalgar Square

vanaf $418

Amba Hotel Charing Cross

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Jewel House

The Jewel House in the Tower of London is both a building and an

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Londense Tower

Londense Tower*

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
White Tower (Tower of London)

The White Tower is a central tower, the old keep, at the Tower of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tower Green

Tower Green is a space within the Tower of London where two English

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Traitors' Gate

Many Tudor prisoners entered the Tower of London through the Traitors'

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tower Hill Memorial

The Tower Hill Memorial is a Commonwealth War Graves Commission war

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
All Hallows-by-the-Tower

All Hallows-by-the-Tower, also previously dedicated to St Mary the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tower Bridge

Tower Bridge is a combined bascule and suspension bridge in London,

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Balmoral-kasteel

Balmoral-kasteel is ’n groot landgoedwoning in Aberdeenshire, S

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Neuschwanstein Castle

Neuschwanstein Castle (German: Schloss Neuschwanstein, pronounced ])

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Château de Vincennes

The Château de Vincennes is a massive 14th and 17th century French

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Old Westbury Gardens

Old Westbury Gardens is the former estate of John Shaffer Phipps

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Arundel Castle

Arundel Castle in Arundel, West Sussex, England is a restored medieval

Sien alle soortgelyke plekke