Malawimeer Nasionale Park

Die Malawimeer Nasionale Park is ’n nasionale park aan die suidpunt van die Malawimeer in Malawi. Dit is die enigste park in die land vir die bewaring van vis en waterhabitats. Dit sluit ook ’n aansienlike deel land in, insluitende verskeie klein eilande in die meer. Dit is ook die tuiste van ander diere, soos bobbejane.

Sedert 1934 is woud- en voëlreservate op van die eilande aangelê. In 1972 is die reservate uitgebrei tot die heuwels van Cape Maclear, Mwenya en Nkhudzi. In Monkey Bay is ’n navorsingstasie van die departement van vissery.

Die baie inheemse visspesies maak dit ’n uitstekende voorbeeld van gespesialiseerde evolusie. Sowat die helfte van die land se omtrent duisend spesies kom hier voor, en daarvan is 90% net hier inheems. Die park bevat 30% van alle spesies van die Cichlidae-familie, waarvan die meeste inheems is. Dit is sedert 1984 ’n Unesco-wêrelderfenisgebied.

’n Groot kremetartboom wat volgens oorlewering ouer as 800 jaar is, was glo die gunstelingplek van David Livingstone om te preek en met ander sendelinge te praat. Die grafte van vyf vroeë sendelinge is ook in die park.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Malawimeer Nasionale Park nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
President Walmont at Umodzi Park

vanaf $250

Sogecoa Golden Peacock

vanaf $115

Sunbird Capital

vanaf $168

Crossroads Hotel

vanaf $126

Lichinga Hotel by Montebelo

vanaf $91

Woodlands Lilongwe

vanaf $110

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Malawi Museum

Lake Malawi Museum is a museum on Lake Malawi in Malawi. Situated in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kungoni

The Kungoni (also spelled KuNgoni) Centre of Culture and Art is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chongoni-rotskunsgebied

Die Chongoni-rotskunsgebied is in die Sentrale Streek van Malawi en

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lilongwe International Airport

Lilongwe International Airport Шаблон:Airport codes is an airpo

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chileka International Airport

Chileka International Airport Шаблон:Airport codes is an airport locat

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chichiri Museum

The Chichiri Museum, also known as the Museum of Malawi, is a

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Yosemite Nasionale Park

Yosemite Nasionale Park (Engels: Yosemite National Park, uitgespreek

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Jasper National Park

Jasper National Park is the largest national park in the Canadian

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Los Glaciares National Park

Parque Nacional Los Glaciares (Spanish: The Glaciers) is a national

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Yoho National Park

Yoho National Park is located in the Canadian Rocky Mountains along

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Yellowstone Nasionale Park

Yellowstone Nasionale Park (Engels: Yellowstone National Park) is 'n

Sien alle soortgelyke plekke