Maria Pia-brug

Die Maria Pia brug (Portugees: Ponte de D. Maria Pia) is 'n enkelspoor spoorbrug in Portugal oor die Douro tussen Porto en Vila Nova de Gaia. Die spoorlyn is nie meer in gebruik nie nadat dit in 1991 vervang is deur die nuwe São João brug wat deur die ingenieur Edgar Cardoso ontwerp is.

Naam

Die brug is vernoem na die Portugese koningin Maria Pia de Sabóia (1861–1889) van die huis van Savoye, prinses van Italië. Op 4 November 1877 word die brug feestelik geopen deur die Portugese koningspaar. Die nabygeleë baie soortgelyke brug, die Dom Luis I-brug, heet na haar man, Dom Louís I, koning van Portugal (1861–1889).

Ontwerp en konstruksie

Die totale lengte van die staal boogbrug is 352 m. Die middelste boog was ten tye van die opening in 1877 die grootste ter wêreld.

Die brug, met enkelspoor, is tussen 1875 en 1877 deur Alexandre Gustave Eiffel en Théophile Seyrig gebou.

Die Maria Pia brug is tot 1991 vir spoorwegverkeer gebruik. Sedertdien is treinverkeer oor die Douro op die nuut geboude São João brug verlê.

Bibliografie

  • Billington, David P. The Tower and the Bridge. Princeton University Press, 1983.
  • Harvie, David I. Eiffel: The Genius Who Reinvented Himself. Stroud, Gloucestershire: Sutton, 2006 ISBN 0 7509 3309 7
  • Loyrette, Henri. Gustave Eiffel. New York: Rizzoli, 1985 ISBN 0 8478 0631 6
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Maria Pia-brug nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Varanda 2

vanaf $0

Frente 1

vanaf $55

Frente 1

vanaf $0

Ultimo

vanaf $0

Exe Almada Porto

vanaf $439

Vera Cruz Porto Hotel

vanaf $107

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Maria Pia-brug

Die Maria Pia brug (Portugees: Ponte de D. Maria Pia) is 'n enkelspoor

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Puente do Infante

A Ponte Infante Dom Henrique, também conhecida como Ponte do Infante,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museu Militar do Porto

The Museu Militar do Porto (translated: Military Museum of Porto) is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dom Luis I-brug

Die Dom Luis I brug (Portugees: Ponte Dom Luís I) oor die rivier

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Batalha Square

Batalha Square (português. 'Praça da Batalha') is a historical p

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Church of Saint Ildefonso

The Igreja de Santo Ildefonso is an eighteenth-century church in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Porto Cathedral

The Porto Cathedral (português. 'Sé do Porto'), located in the h

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cais da Ribeira

Cais da Ribeira is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Kusbou in

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Galata-brug

Die Galata-brug (Turks: Galata Köprüsü) is ’n brug oor die Goue Hori

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
碓氷第三橋梁 (めがね橋)

碓氷第三橋梁 (めがね橋) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Brûe in Sak

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rama IX Bridge

Rama IX Bridge is a bridge in Bangkok, Thailand over the Chao Phraya

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Suramadu Bridge

The Suramadu Bridge (Indonesian: Jembatan Suramadu), also known as the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dom Luis I-brug

Die Dom Luis I brug (Portugees: Ponte Dom Luís I) oor die rivier

Sien alle soortgelyke plekke