Mariinski-paleis

Die Blou Brug oor die Moika-rivier net voor die Mariinski-paleis.

Die Mariinski-paleis (Russies: Мариинcкий дворец; Mariinski dworets) is die laaste Nieu-klassieke keiserlike paleis wat in Sint Petersburg, Rusland, gebou is. Dit is suid van die Sint Isak-plein, oorkant die Blou Brug oor die Moika-rivier, geleë.

Die paleis is tussen 1839 en 1844 laat bou volgens ’n ontwerp van Andrei Stackensneider. Dit was ’n geskenk van tsaar Nikolaas I vir sy dogter Maria met haar troue. Elke hoofkamer is in ’n ander styl ontwerp.

Sedert 1917 was dit die setel van die Staatsraad van die Russiese Ryk en die Sowjet van Ministers. Ná die Russiese Rewolusie het dit verskeie departemente en akademies gehuisves. Tydens die Tweede Wêreldoorlog was dit ’n hospitaal en is dit erg deur bomme beskadig.

Ná die oorlog het dit die setel van die Leningrad-sowjet geword, wat in 1994 vervang is deur die Sint Petersburgse Wetgewende Raad.

Verwysings

link=Commons:Category:Mariinsky Palace
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Mariinsky Palace
  • Beljakowa, Z.I. Mariinski dworets. Sint Petersburg, 1996.
  • Petrof, G.F. Dworets oe Sinewo mosta: Mariinski dworets w Sankt-Peterboerge. Sint Petersburg, 2001.
Kategorie:Ruslandsaadjies
Keiserlike paleise en wonings in Rusland
Koördinate: 59°55′51″N 30°18′34″O / 59.93083°N 30.30944°O / 59.93083; 30.30944Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Russiese argitektuur Kategorie:Geboue en strukture in Sint Petersburg
Standard of the Russian Tsar

Aleksander-paleisAnitsjkof-paleisBeloselski-Belozerski-paleisKatharina-paleisKatharinahofGatsjina-paleisMoskouse KremlinMarmerpaleisMariinski-paleisNikolaas-paleisOranienbaum • Paleis van Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj • Pawlofsk-paleisPeterhofSint Michail-kasteelStrelna • Somerpaleis • Tauris-paleisTsarskoje SeloWladimir-paleisWinterpaleisJelagin-paleis


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Veronika???? Efremenko
5 April 2016
Очень красивое и необычное место, куда для обычных людей проход закрыт,но можно попасть на экскурсию за особые заслуги, место со своей атмосферой
Andrey (FotoHunter) Smirnov
18 January 2012
О WiFi сетив ЗС СПб:3C-Guest -гостевая свободный выход в И-нет 3C-WiFi-n - запаролена 3C-Network - с возможностью использовать шареные ресурсы своего подразделения.
Gumanoid Isvestniy
29 June 2013
Если кого из депутатов интересует предложение о улучшении оборота земель на территории спб прошу обязательно связаться 9220535 имеются большие наработки
Teddy
22 March 2022
世界遺産 1990年登録 サンクトペテルブルク歴史地区と関連建造物群 ニコライ1世の第一皇女マリア・ニコラエヴナの結婚に際し、その贈り物として建造されたマリインスキー宮殿。現在はサンクトペテルブルグ市議会が置かれている。
Настасья
25 September 2014
Сегодня в Дубовом зале замечательные пирожные!))
Roman Perl
5 June 2013
Здесь часто говорят про гомосятину.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
7.4/10
Vadim I, vasily.malygin en 5,222 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
STN Apartments by the Hermitage

vanaf $43

Sonata at Nevsky Hotel

vanaf $72

Small Central Studio near Ermitasce

vanaf $56

Modern Studio3 old center near Hermitasce

vanaf $56

Sonata at Nevsky 5

vanaf $91

Nevsky 3 Guest House

vanaf $57

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Blue Bridge (Saint Petersburg)

The Blue Bridge (Russian: Си́ний мост, Siniy most), is a 97.3 mete

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monument to Nicholas I

The Monument to Nicholas I (Russian: Памятник Николаю I) is a bronze

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hotel Astoria

Hotel Astoria (русский. гости́ница «Асто́рия») is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nabokov House

Nabokov House is the house in Saint Petersburg with the modern street

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Angleterre Hotel

The Angleterre (Russian: Англетер) Hotel is a modern luxury busines

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Red Bridge

The Red Bridge (Russian: Кра́сный мост, Krasniy most), is a single-sp

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Isakkatedraal

Die Isakkatedraal (Russies: Исаа́киевский Собо́р, Isaakijefski Sobor

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Demidov Bridge

The Demidov Bridge (Russian: Демидов мост) is a bridge across the

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Łazienki Palace

The Łazienki Palace (Шаблон:IPA-pl; Baths Palace; polski. Pałac

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nymphenburg Palace

The Nymphenburg Palace (German: Schloss Nymphenburg), i.e. 'Nymph's

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wilanów Palace

Wilanów Palace (Polish: Pałac w Wilanowie; Pałac Wilanowski) in Wi

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
El Escorial

Die koninklike klooster van San Lorenzo de El Escorial is 'n

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Royal Pavilion

240px

Sien alle soortgelyke plekke