Marmerpaleis

Marmerpaleis

Die Marmerpaleis (Russies: Мраморный дворец; Mramorni dworets) was een van die eerste Nieu-klassieke paleise in Sint Petersburg, Rusland. Dit is oos van die Winterpaleis geleë.

Dit is deur graaf Grigori Orlof, ’n minnaar van Katharina die Grote en een van die magtigste edelmanne van die 1760's, laat bou. Bouwerk het in 1768 begin volgens die planne van Antonio Rinaldi. Die naam kom van die oorvloedige gebruik van ’n groot verskeidenheid kleure marmer – van ’n growwe Finse graniet tot pienk Kareliese marmer en wit en blougrys Oeral-marmer. Altesaam 32 kleure marmer kan onderskei word.

Die paleis huisves tans permanente uitstallings van die Russiese Staatsmuseum.

Verwysings

link=Commons:Category:Marble Palace
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Marble Palace
  • Pawlowa, S.W. en Matwejef, B.M. Mramorni dworets. Sint Petersburg, 1996.
  • Oechnalef, A.E. Mramorni dworets w Sankt-Peterboerge. Sint Petersburg, 2002.
Kategorie:Ruslandsaadjies
Keiserlike paleise en wonings in Rusland
Koördinate: 59°56′43″N 30°19′37″O / 59.94528°N 30.32694°O / 59.94528; 30.32694Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Russiese argitektuur Kategorie:Geboue en strukture in Sint Petersburg
Standard of the Russian Tsar

Aleksander-paleisAnitsjkof-paleisBeloselski-Belozerski-paleisKatharina-paleisKatharinahofGatsjina-paleisMoskouse KremlinMarmerpaleisMariinski-paleisNikolaas-paleisOranienbaum • Paleis van Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj • Pawlofsk-paleisPeterhofSint Michail-kasteelStrelna • Somerpaleis • Tauris-paleisTsarskoje SeloWladimir-paleisWinterpaleisJelagin-paleis


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Nadine
19 June 2016
Nice and interesting museum, the 1st floor is wonderful (rooms & furniture of the Duke) but the 2nd has very few interesting things to see. So the ticket is too expensive (500rub)!! Should be cheaper!
Nastya Chekryzhova
5 August 2017
Amazing (but petite) collection of post-war American and Europe art! Really glad to see Warhol, Basquiat, Twombly, Beuys and other artists in Russia!
Kirill Atamanov
5 May 2017
always good exhibitions of some contemporary art + recently renovated historical rooms
Katya Sokolova
8 February 2014
Если соберетесь сюда ближе к вечеру, будьте готовы к воплям и оскорблениям от смотрительниц. А еще в 17:40 к вам вызовут полицейских с первого этажа и выключат свет. Восторг.
Nina Orlova
14 November 2016
Очень интересное современное искусство в музее Людвига! Сам музей не для маломобильных категорий граждан - ни лифта ни пандусов. Экспозиция находится на 2-3 этаже!
Margo Borisova
17 April 2014
Что-то выставка Людвига закрыта, а вот в гости к К.Р. - поэту серебряного века, последнему владельцу Мраморного, Константиновского, Павловского дворцов, обязательно стоит зайти!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
Kaart
Millionnaya ulitsa, 5А, Sankt-Peterburg, Rusland, 191186 Kry aanwysings
Mon-Wed-Fri-Sun 10:00 AM–6:00 PM
Thu 1:00 PM–9:00 PM

Marble Palace op Foursquare

Marmerpaleis op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
STN Apartments by the Hermitage

vanaf $43

Sonata at Nevsky Hotel

vanaf $72

Small Central Studio near Ermitasce

vanaf $56

Modern Studio3 old center near Hermitasce

vanaf $56

Sonata at Nevsky 5

vanaf $91

Nevsky 3 Guest House

vanaf $57

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Marsveld

Die Marsveld of Marsowo Polje (Russies: Ма́рсово по́ле) is ’n groot

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Trinity Bridge (Saint Petersburg)

Trinity Bridge (Russian: Тро́ицкий мост, Troitskiy Most) is a bascule

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tripartite Bridge

Tripartite Bridge or Three-Arched Bridge (Russian:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wladimir-paleis

Die Wladimir-paleis (Russies: Владимирский дворeц; Wladimirski dwor

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Summer Garden

The Summer Garden (Russian: Ле́тний сад, Letniy Sad) occupies

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Novo-Konyushenny Bridge

The Novo-Konyushenny Bridge (Russian: Ново-Конюшенный мост, literal

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kerk van die Verlosser op Bloed

Die Kerk van die Verlosser op Bloed (Russies: Храм Спаса на Крови) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Somerpaleis#Somerpaleise

Die Somerhuis.

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sursock Museum

Sursock Museum, which is officially known as Nicolas Sursock Museum,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Musée Picasso

The Musée Picasso is an art gallery located in the Hôtel Salé in ru

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kunstsammlung Nordrhein-Westfalen

The Kunstsammlung Nordrhein-Westfalen is the arts collection of the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kiasma

Kiasma (built 1993–1998) is a contemporary art museum located on M

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Musée National d'Art Moderne

REDIRECTCentre Georges Pompidou

Sien alle soortgelyke plekke