Micene

Micene of Mukene (Grieks: Μυκῆναι, Mykēnai, of Μυκήνη, Mykēnē) is ’n argeologiese terrein in Griekeland. Dit is sowat 90 km suidwes van Athene op Noordoos-Peloponnesos. Argos is 11 km suid daarvan en Korinthe 48 km noord.

In die tweede millennium v.C. was Micene een van die belangrikste sentrums van die Griekse beskawing, ’n militêre vesting wat ’n groot deel van Suid-Griekeland oorheers het. Die deel van die Griekse geskiedenis tussen omstreeks 1600 en 1100 v.C. word die Miceense tydperk genoem met verwysings na Micene. Op sy hoogtepunt in 1350 v.C. het die sitadel en onderdorp ’n bevolking van 30 000 gehad en ’n oppervlakte van 32 hektaar.

Naam

Hoewel die sitadel deur die Grieke gebou is, word geglo die naam is nie Grieks nie, maar een van die Voorgriekse name van die streek.

Volgens Griekse legendes hou die naam egter verband met die Griekse woord μύκης (mycēs, "sampioen") en die mitologiese figuur Perseus, wat dit genoem het na óf na die punt (mycēs) van sy swaardskede óf ’n sampioen wat hy op die terrein gepluk het.

Die vroegste geskrewe vorm van die naam is Mykēnē (Μυκήνη), wat in Homeros se Ilias aangetref word. Die Miceense vorm is Mukānai, wat ’n meervoudsvorm het soos Athānai.

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Favio Pérez
16 November 2014
Hermoso lugar, como cualquier lugar de Grecia con demasiado valor histórico, se recomienda zapatillas cómodas y ropa fresca dependiendo del tiempo, prepárense para subir un buen tramo
Angie Dim
6 August 2016
Στολίδι της αρχαιολογίας μολις ένα βήμα από την Αθήνα!
Athina Boura
30 October 2022
Αξίζει στο 100%!! Υπάρχει είσοδος 12€ , για παιδιά και άτομα κάτω των 25 είναι δωρεάν.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Amalia

vanaf $0

Amalia Nafplio

vanaf $115

Villa Anna

vanaf $164

Palladion Boutique Hotel

vanaf $57

Alexandros Boutique Hotel

vanaf $94

Morfeas Hotel

vanaf $32

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Treasury of Atreus

The Treasury of Atreus or Tomb of Agamemnon is an impressive 'tholos'

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Heraion of Argos

The Heraion of Argos (Ελληνικά. Ἡραῖον Ἄργους) is an ancient temple i

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nemea

Nemea (Gr. Νεμέα) is an ancient site near the head of the valley of t

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tiryns

Tiryns (Grieks: Τίρυνς of Τίρυνθα) is ’n Miceense argeologiese t

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bourtzi

The castle of Bourtzi (Greek: Μπούρτζι) is located in the middle

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palamidi

Palamidi is a military fortress to the east of the Acronauplia in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Acrocorinth

Acrocorinth (Ελληνικά. Ακροκόρινθος), 'Upper Corinth', the acrop

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Arkadiko Bridge

The Arkadiko Bridge or Kazarma Bridge is a Mycenaean bridge near the

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mammoth Cave National Park

Mammoth Cave National Park is a U.S. National Park in central

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Olimpia

thumb|right|280px|Olimpia en ander heiligdomme in die antieke

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mesa Verde National Park

Mesa Verde National Park is a U.S. National Park and UNESCO World

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Évora

Évora (Шаблон:Pronounced) is a city and a municipality in Portug

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Stonehenge

Stonehenge is ’n prehistoriese monument in Wiltshire, Engeland, s

Sien alle soortgelyke plekke