Midway-atol

Midway-atol (Engels: Midway Atoll) ook Midway-eiland (Midway Island) of Midway-eilande (Midway Islands, Hawais: Pihemanu Kauihelani) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort, naby Hawaii. Die eilande het 'n bevolking van 40 mense (wetenskaplikes) en 'n oppervlakte van 6,23 km². Die atol is die enigste deel van die noordwestelike Hawaii-eilande, wat nie deel van die deelstaat Hawaii is nie. Daar is aspirasies om die atol by Hawaii aan te sluit. Die atol lê 140 seemyl (259 km, 161 myl) oos van die Internasionale datumgrens, 2 800 seemyl (5 200 km, 3 200 myl) ten weste van San Francisco en 2 200 seemyl (4 100 km, 2 500 myl) ten ooste van Tokio. Die naam is afgelei van die atol se ligging halfpad tussen Japan en Kalifornië.

Geskiedenis

Jaar Historiese bevolkings
1970 2220
1980 453
1990 13
2000 4
2010 0

Die Slag van Midway het gedurende die Tweede Wêreldoorlog hier plaasgevind.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Midway-atol nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Waimea Plantation Cottages

vanaf $230

Koloa Landing Resort at Poipu, Autograph Collection

vanaf $349

Sheraton Kauai Resort

vanaf $576

West Kauai Lodging

vanaf $149

Whalers Cove in Poipu

vanaf $975

Poipu Bed and Breakfast Inn

vanaf $178

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Loch Lomond

Loch Lomond ([ˈlɒx ˈloʊmənd], Skots-Gaelies: Loch Laomainn) is 'n vars

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Horsey Dunes

Horsey Dunes is an extensive dune system on the east coast of Norfolk,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hohe Wand Nature Park

The Hohe Wand region comprises a rock formation with its surrounding

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Landmannalaugar

Landmannalaugar (Icelandic pronunciation: ] ( listen)) is a place in t

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chek Jawa

Tanjong Chek Jawa (or Tanjung Chek Jawa or simply Chek Jawa) is a cape

Sien alle soortgelyke plekke