Millau-brug

Die Millau brug is 'n kabelstutbrug wat oor die vallei van die Tarnrivier naby Millau in suidelike Frankryk span. Die brug wat deur die Franse ingenieur Michel Virlogeux in samewerking met die Britse argitek Norman Foster ontwerp is, is die hoogste voertuigbrug in die wêreld met die toppunt van een van die steunpilare wat 'n hoogte van 341  meter bereik wat effens hoër is as die Eiffeltoring en net 40 meter korter as die Empire State-gebou. Die brug is formeel geopen op die 14de Desember 2004 en is oopgestel vir verkeer op die 16de Desember 2004.

Ligging

Voordat die brug gebou is was die verkeer genoodsaak om in die Tarnriviervallei af te daal en met die route nationale N9 naby die dorp Millau langs te ry met gevolglike ernstige verkeersopeenhopings aan die begin van die Julie en Augustus vakansieseisoen. Die brug oorspan nou die Tarnvallei op sy diepste punt en verbind die causse du Larzac met die causse rouge en is binne die grens van die Grands Causses natuurreservaat.

Die Millau brug se koördinate is 44.077165 Noord en 3.022887 Oos.

Die brug vorm die laaste skakel op die A75 (la Méridienne) autoroute, en verskaf 'n deurlopende snelweg vanaf die suide van Parys deur Clermont-Ferrand tot by Béziers. Die doel van die A75 is om die spoed van die verkeer te verhoog en die koste van voertuigritte op die roete te verlaag. Baie toeriste wat die suide van Frankryk en Spanje besoek volg die roete omdat dit 'n direkte verbinding is sonder tolpaaie (buiten vir die brug self) vir 340 km tussen Clermont-Ferrand na Béziers. met Perpignan verbind]] Die Eiffage-groep bedryf die tolbrug met huidige tolgelde van €4.90 vir ligte voertuie (€6.50 tydens die besige maande van Julie en Augustus). Die brug is deur die Eiffage-groep gebou, wat ook die Eiffeltoring gebou het, onder 'n regeringskontrak wat die maatskappy toelaat om vir 75 jaar lank tolgelde in te samel.

Beskrywing

Die Millau brug bestaan uit 'n agtspan staaldek met sewe steunpilare van beton. Die dek weeg 36 000 metrieke ton en is 2,460 m lank en is 32 m breed en 4.2 m diep. Die middelste ses dekke se spanwydte is elk 342 m lank en die twee buitenste dekke se spanwydte is elkeen 204 m lank. Die dek se helling is 3% en loop van suid na noord en die bo-aansig het 'n kromming met 'n 20 km radius om bestuurders se sig te verbeter. Daar is twee bane in elke rigtingop die dek.

Die steunpilare wissel in hoogte van 77–246 m en die deursnee spits af vanaf 24.5 m aan die basis tot 11 m by die dek. Elke steunpilaar besaan uit 16 raamwerkdele met 'n gewig van 2,230 metrieke ton. Hierdie gedeeltes is ter plaatse aanmekaargesit uit dele wat vooraf in fabrieke in Lauterbourg en Fos-sur-Mer vervaardig is en elk 60  ton geweeg het en 4 m breed en 17 m lank was.

Die steunpilare steun 97 m hoë spanmaste. Die steunpilare is eers aanmekaargesit saam met 'n paar tydelike stutte voordat die dekke oor die steunpilare gestoot is deur satellietgeleide ramme wat die dek teen 'n snelheid van 600 mm elke 4 minute gestoot het.

Eksterne skakels

Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Naohiro Watanabe
15 May 2015
Well worth a visit. It's very informative. Just stand under the bridge and marvel at it.
Robin Bertels
2 August 2015
At 343m, it's the tallest bridge in the world!
Top Gear film locations
1 December 2013
TopGear Series 7, Episode 3. The trio bring their favourite supercars (Ford GT (JC), Ferrari F430 (JM), and the Pagani Zonda (RH)) here in an attempt to explain the point of the supercar.
Eric W...
1 December 2015
N'hésitez pas à vous arrêter à l'aire panoramique offrant une vue spectaculaire sur la vallée occupée par le village de Millau, les montagnes abruptes et les arches aériennes du fameux pont éponyme.
ᴡ Nike
1 December 2012
«Мост над облаками» один из самых высоких в мире. Одна из его опор имеет высоту 341 м. Общая длина составляет 2460 м. Проезжая по этому архитектурному чуду, кажется, будто взлетаешь.
Green6
31 August 2015
Per gli architetti e gli ingegneri credo sia tappa obbligatoria. Emozionante e davvero particolare. Questo ponte si inserisce così sottilmente nell'interno che tutto sembra davvero bilanciato!
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hotel Mercure Millau

vanaf $116

ibis Millau

vanaf $94

Campanile Millau

vanaf $51

Citotel Jalade

vanaf $43

Hôtel de la Capelle

vanaf $64

Hotel Emma Calve

vanaf $83

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Micropolis (La Cité des Insectes)

Micropolis, la cité des insectes (city of insects) is situated in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chaos de Montpellier-le-Vieux

The Chaos de Montpellier-le-Vieux is a Шаблон:Convert blockfield at th

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gorges du Tarn

The Gorges du Tarn is a canyon formed by the Tarn River between the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Aven Armand

Aven Armand is a cave located in the Cévennes National Park, in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cirque de Navacelles

The Cirque de Navacelles is large erosional landform, an incised

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rodez Cathedral

Rodez Cathedral (Cathédrale Notre-Dame de Rodez) is a Roman Catholic

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Château de Florac

The Castle of Florac (Château de Florac) is a 13th century castle

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Château de Miral

The Château de Miral (13th C) is located on the territory of the

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Galata-brug

Die Galata-brug (Turks: Galata Köprüsü) is ’n brug oor die Goue Hori

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
碓氷第三橋梁 (めがね橋)

碓氷第三橋梁 (めがね橋) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Brûe in Sak

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rama IX Bridge

Rama IX Bridge is a bridge in Bangkok, Thailand over the Chao Phraya

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Suramadu Bridge

The Suramadu Bridge (Indonesian: Jembatan Suramadu), also known as the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dom Luis I-brug

Die Dom Luis I brug (Portugees: Ponte Dom Luís I) oor die rivier

Sien alle soortgelyke plekke