Mesoamerican sites in Arrazola

Monte Albán

MiG and 1,698 more people have been here
8.1/10

Monte Albán (Spaans vir "wit berg") is 'n argeologiese terrein in die deelstaat Oaxaca net 9 km oos van die stad Oaxaca de Juárez in die suide van Meksiko. Monte Albán is sowat 2 000 bo seevlak op 'n kunsmatig afgeplatte heuwel geleë en het as hoofstad van die Zapoteke gedien. Vanaf hier het die Zapoteke die vallei van Oaxaca oorheers en kulturele bande met stede soos Teotihuacán gehad. Dit was ook die voor-eminente sosio-politiese en ekonomiese sentrum van die Zapoteke vir byna 'n duisend jaar en later van die Mixteke. Dit het sy bloeitydperk tussen 300 en 900 n.C. beleef en die oorsprong van sy bewoners se vestiging het volgens huidige kennis in die 8ste eeu v.C. plaasgevind. Bewaar gebly het uitgebreide oorblyfsels van woon- en kultusgeboue, 'n observatorium, Grafkamers met beelde en muurskilderye.

Monte Albán is een van die oudste bekende nedersettings in Meso-Amerika en vermoedelik omstreeks 800 v.C. deur Olmeke gestig. Reeds vanaf hierdie vroeë periode is die gebruik van letters en syfers bekend. Omstreeks 300 v.C. het nuwe setlaars in die stad gevestig en hulle het met die inheemse bevolking vermeng. Deur figuur-vaartuie met uitbeeldings van gode is tussen 300 en 500 n.C. kulturele bande met Teotihuacán waarneembaar.

In die 5de en 6de eeu het Monte Albán die hoogtepunt van sy mag bereik en sowat 30 000 mense het in dié tydperk hier geleef. Vanaf 700 het die stad sy belangrikheid verloor en is in 950 verlaat. Aansluitend het die heuwel net as begraafplaas gedien. Die grafgoedere, wat in die grafaanlegte gevind is, verwys vanaf die 14de eeu na 'n invloed deur die Mixteke. Vanaf 1458 het Asteke onder Moctezuma I die vallei van Oaxaca en Monte Albán beset. Met die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk in 1521 het die gebied onder Spaanse bewind gekom.

Monte Albán is saam met die historiese sentrum van Oaxaca de Juárez in 1987 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
Janette Rodriguez
5 June 2011
Traer bloqueador solar, agua, gorra!!
Jessy
13 October 2014
Simplemente una de las zonas arqueológicas mas hermosas y grandes de nuestro país. Vente con bloqueador, sombrero o gorra, agua y una buena cámara
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

Unnamed Road, Monte Albán, Oax., Meksiko

Get directions
Open hours
Wed-Thu 10:00 AM–4:00 PM
Fri-Sun 9:00 AM–5:00 PM
Mon 9:00 AM–3:00 PM
References

Monte Albán on Foursquare

Monte Albán on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Hotel Oaxaca Dorado

starting $43

Hotel Los Olivos Spa

starting $44

Hotel del Marquesado

starting $48

Hotel El Andariego

starting $23

Hotel Casona Oaxaca

starting $36

Hotel Nacional

starting $22

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Oaxaca de Juárez
Meksiko

Oaxaca de Juárez is 'n stad in die suide van Meksiko wat in 1532 in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Zaachila
Meksiko

Zaachila is a tourist attraction located in Zaachila, Meksiko

Add to wishlist
I've been here
Visited
Dainzú
Meksiko

Dainzú is a tourist attraction located in San Jerónimo, Meksiko

Add to wishlist
I've been here
Visited
Yagul
Meksiko

Yagul is 'n argeologiese terrein in die deelstaat Oaxaca, tussen

Add to wishlist
I've been here
Visited
Mitla
Meksiko

Mitla is 'n argeologiese terrein in die deelstaat Oaxaca, 44 km

Add to wishlist
I've been here
Visited
Hierve el Agua
Meksiko

Hierve el Agua is a tourist attraction located in Hoaguía, Meksiko

Add to wishlist
I've been here
Visited
Eguzon dam
Meksiko

Eguzon dam is a tourist attraction located in Suchiquiltongo, Meksiko

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Teotihuacán
Meksiko

Voor-Spaanse stad van Teotihuacán*

Add to wishlist
I've been here
Visited
El Tajín
Meksiko

El Tajín (Spaans-Totonaaks vir 'die blits') is 'n argeologiese

Add to wishlist
I've been here
Visited
Xochicalco
Meksiko

Xochicalco (Nahuatl: [ʃot͡ʃiˈkaɬko], letterlik 'in die huis van die

Add to wishlist
I've been here
Visited
Cuicuilco
Meksiko

Cuicuilco is a tourist attraction located in Tlalpam, Meksiko

Add to wishlist
I've been here
Visited
Yagul
Meksiko

Yagul is 'n argeologiese terrein in die deelstaat Oaxaca, tussen

See all similar places