Moskouse Historiese Staatsmuseum

Rooiplein.]]

Die Moskouse Historiese Staatsmuseum (Russies: Государственный Исторический музей, Gosoedarstwenni Istoritsjeski Moezei) is ’n geskiedenismuseum aan Rooiplein in Moskou. Uitstallings wissel van oorblyfsels van prehistoriese stamme wat in die hedendaagse Rusland gebly het tot kunswerke van onskatbare waarde wat deur lede van die Romanof-dinastie bymekaargemaak is.

Die eerste apteek in Moskou het van die begin van die 18de eeu op dié plek gestaan. Dit is in 1755 ombou en was twee dekades lank die eerste kampus van die destyds nuut geboude Moskouse Staatsuniversiteit wat in dié jaar deur Michail Lomonosof gestig is.

Die huidige gebou is spesiaal gebou vir die Historiese Museum, wat in 1872 gestig is, en in Mei 1883 ingewy. Die argitek was Wladimir Sherwood, wat dikwels gebruik gemaak het van die tradisionele Russiese styl. Die gebou het ’n ou Russiese voorkoms: Die fasade herinner aan dié van tradisionele Russies-Ortodokse kerke, met torings wat pas by die Kremlin-torings. Die vorm van die dak herinner aan dié van die Terem-paleis in die Kremlin, ’n styl wat in die 16de en 17de eeu gebruik is vir herehuise.

Vandag is die Historiese Museum die grootste en bekendste geskiedenismuseum in Rusland. Dit bevat sowat 4,5 miljoen items uit die Russiese geskiedenis en hou jaarliks spesiale temagebonde uitstallings.

Belangrike items sluit in ’n sloep wat aan die oewers van Wolga-rivier opgegrawe is, goue kunswerke van die Skitiërs, manuskripte wat tot uit die 6de eeu dateer en houtvoorwerpe. Die museum se muntstukversameling alleen bestaan uit 1,7 miljoen stukke; dit is die grootste in Rusland.

Eksterne skakels

link=Commons:Category:Moscow State Historical Museum
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


linksHierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Koördinate: 55°45′19″N 37°37′04″O / 55.75528°N 37.61778°O / 55.75528; 37.61778Kategorie:Koördinate op Wikidata

Bakens aan Rooiplein
Kategorie:Geboue en strukture in Moskou
Moskouse Historiese Staatsmuseum • Opstandingspoort en Iberiese Kapel • Voormalige Moskouse Provinsiale Raadsgebou • Kazan-katedraal • GUM-afdelingswinkel • Voormalige Groothandelsgebou • Lobnoje MestoGedenkteken vir Minin en PozjarskiSint Basilius-katedraal • Oostelike Kremlinmuur • Lenin-mausoleumKremlinmuur-dodeakker


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Aeroexpress
3 September 2013
You will be able to take a fascinating journey into the world of Russian history, to recall the historical events , see authentic items from different eras.
Ali Daylan
28 January 2015
Items related to Russian Empire is very impressive. There is an extensive collection of Russian - Ottoman history. However, the written explanation is only in Russian language so go for audio guide.
Andreas Kanakis
27 August 2015
Russia's history is amazing. Just make sure you get a local guide to help you understand all the mess. Lovely!
Καλλιόπη
24 October 2019
A lot of exhibits , the ones I loved was from the Tsar period.
Ricardo Luciano
24 June 2018
Great Museum!!! It looks amazing during nights!
Sergey Chernenkov
13 September 2019
Part of understanding of Russian history and integration with surrounding world
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.9/10
Egor M, Nadya Popova en 46,407 meer mense was hier
Kaart
Красная пл., 1/2, Moskva, Rusland, 109012 Kry aanwysings
Sun 11:00 AM–6:00 PM
Mon 9:00 AM–6:00 PM
Tue 9:00 AM–11:00 AM
Wed 9:00 AM–6:00 PM
Thu 9:00 AM–8:00 PM
Fri 9:00 AM–7:00 PM

The State Historical Museum op Foursquare

Moskouse Historiese Staatsmuseum op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hyatt Regency Moscow Petrovsky Park

vanaf $256

Hotel National a Luxury Collection Hotel Moscow

vanaf $293

The Ritz-Carlton, Moscow

vanaf $1950

Four Seasons Hotel Moscow

vanaf $755

Veliy Hotel Mokhovaya Moscow

vanaf $102

Landmark Hostel Arbat

vanaf $10

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Iberian Gate and Chapel

Resurrection Gate (русский. Воскресенские ворота, also called

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kilometre zero

In many countries, Kilometre Zero (also written km 0) or similar terms

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monumento de Ĵukov (Moskvo)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kazan-katedraal

Die Kazan-katedraal nadat dit in 1993 herbou is.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Eternal Flame

An eternal flame is a memorial consisting of a perpetually burning

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tomb of the Unknown Soldier (Moscow)

thumb|right|250px|Russian newlyweds traditionally lay flowers on war

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Музей Отечественной войны 1812 года

Музе́й Оте́чественной войны́ 1812 го́да — музей в Москве, п

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kremlinmuur-dodeakker

’n Deel van die dodeakker aan die Kremlinmuur. B

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Art Institute of Chicago

The Art Institute of Chicago (AIC) is an encyclopedic fine art museum

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rahmi M. Koç Museum

The Rahmi M. Koç Museum is a private industrial museum in Istanbul,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Old Acropolis Museum

The Old Acropolis Museum was an archaeological museum located in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Grand Palais

The Grand Palais ('Grand Palace') is a large glass exhibition hall

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museum of Fine Arts, Boston

The Museum of Fine Arts in Boston, Massachusetts, is one of the

Sien alle soortgelyke plekke