Moulin Rouge

Moulin Rouge (IFA: mulɛ̃ ʁuʒ; Frans vir "Rooi Meul") is ’n kabaret in Parys, Frankryk.

Die klub is in 1889 deur Charles Zidler en Joseph Oller gestig; hulle het ook die Paris Olympia besit. Dit is naby Montmartre geleë in die Paryse distrik Pigalle in die 18de arrondissement, en word uitgeken aan die rooi windmeul op sy dak.

Moulin Rouge is veral bekend as die geboorteplek van die moderne vorm van die dans cancan. Dit is aanvanklik bekend gestel as ’n verleidelike dans deur die courtesanes van die klub, maar het ontwikkel in ’n vermaakvorm van sy eie en het gelei tot die bekendstelling van kabarette oor die hele Europa. Die Moulin Rouge is vandag ’n besienswaardigheid wat musikale dansvermaak bied aan toeriste van oor die wêreld. Die klub se dekor beeld steeds in ’n groot mate die romanse van die Frankryk van die fin de siècle uit.

Sukses

Die Belle Époque was ’n tydperk van vrede en optimisme wat gekenmerk is deur industriële hoogtepunte. Die Eiffeltoring is ook in 1889 gebou, en dit was ’n toonbeeld van dié tyd se vooruitgang. Japonisme, ’n kunsbeweging wat deur die Ooste geïnspireer is en met Henri de Toulouse-Lautrec as een van sy bekendste dissipels, het ook in dié tyd gedy.

Montmartre, in die hart van ’n groter wordende en onpersoonlike Parys, het ’n dorpsatmosfeer behou, met plesier en skoonheid as belangrikste kenmerke. Moulin Rouge het op 6 Oktober 1889 in die Jardin de Paris, aan die voet van die Montmartre-heuwel, geopen. Zidler en Oller was uitstekende sakemanne wat die smake van die publiek verstaan het. Die doel van die klub was dat die rykes dekadent kon kom wees in die sjiek distrik Montmartre.

Die uitspattige terrein – die tuin was versier met ’n reusagtige olifant – het meegebring dat mense uit alle vlakke van die samelewing hier gemeng het. Werkers, inwoners van die Place Blanche, kunstenaars, die middelklas, sakemanne, elegante vroue en buitelanders het hier skouers geskuur.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Milad Cerkic
18 September 2017
One of the must see things in Paris. Some topless and dancing, but there is nothing much to report. Cancan was the only thing girls genuinely enjoyed. Wife and I definitely prefer Crazy Horse!
Lippy32
8 December 2013
What's the matter with past negative reviewers? The show is spectacular - costumes, choreography, themes... just amazing. A fantastic night out. Must see! (Recommend dinner and show package). 5*
Bulent Ongun
25 November 2015
Really perfect show. It is a "must" for Paris trip. Prices change between 110 Euro (show+1/2 bottle of champaign) - 190 Euro (show+1/2 bottle of champaign+Dinner) and 420 Euro for VIP
Marius Gheorghiu
16 March 2019
Definitely worth a visit. I was originally put off by the ticket price but now would consider another visit without hesitation. Make sure you get the champagne for the extra vibes
Amit Gaharwar
24 February 2020
A must see, the Feérie show is very popular. It is not all great but great in parts!!! Especially the skating pair, the red and the pink Feérie dances, python sequence, rubber woman & the gym guys
Carlos Rangel
10 January 2022
One of the most iconic places of Paris and Montmartre, the night shows are a must to watch in the place, so, arrive early, buy a ticket and enjoy the show it worths each euro
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Magnificent Studio Heart of Paris

vanaf $87

Melia Paris Notre-Dame

vanaf $678

Hotel Les Rives de Notre Dame

vanaf $606

Hotel Le Notre Dame

vanaf $299

Hotel Henri IV Rive Gauche

vanaf $249

Hotel Esmeralda

vanaf $99

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museum of Eroticism

The Musée de l'érotisme or the Museum of Eroticism is a museum in P

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Montmartre Cemetery

Montmartre Cemetery (Fr: Cimetière de Montmartre) is a famous

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Moulin de la Galette

The Moulin de la Galette is a windmill situated near the top of the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Espace Dalí

L'Espace Dali is an art museum in Paris, France. Dedicated to the work

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lapin Agile

Lapin Agile is a famous Montmartre cabaret, at 22 Rue des Saules,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Basilique du Sacré-Cœur, Paris

The Basilica of the Sacred Heart of Jesus of Paris, commonly known as

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gare Saint-Lazare

Paris Saint-Lazare is one of the six large terminus train stations of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palais Garnier

The Palais Garnier, also known as the Opéra de Paris or Opéra G

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Esma Sultana Mansion

The Esma Sultana Mansion (Turkish: Esma Sultan Yalısı), a historical y

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Basketmakers' Kiosk

The Basketmakers' Kiosk (Turkish: Sepetçiler Köşkü), also known as Sep

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Café de la Paix

Café de la Paix is a famous café in the 9th arrondissement of Paris, F

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Les Deux Magots

Les Deux Magots is a famous café in the Saint-Germain-des-Prés area o

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wäiski

Wäiski is a restaurant ship located in Merihaka, Helsinki, Finland.

Sien alle soortgelyke plekke