Mount Washington (New Hampshire)

Mount Washington is die hoogste bergspits in die Noordoostelike Verenigde State met 'n hoogte van 1 917 meter bo seevlak. Die berg staan bekend vir sy uiters wisselvallige weerstoestande en hou die rekord vir die hoogste windsnelheid wat ooit buite 'n orkaan op die aardoppervlak aangeteken is: Die namiddag van 12 April 1934 het die windsnelheid 'n maksimum van 231 myl of 372 kilometer per uur bereik.

Die Eerste Nasies het na die berg as Agiocochook of "Tuiste van die Groot Gees" verwys.

Mount Washington lê in die Presidential-bergreeks van New Hampshire se White Mountains in die Coos-distrik. Dit is die derde hoogste bergspits in die oostelike Verenigde State ná Mount Mitchell in Noord-Carolina met 2 037 meter bo seevlak en Clingmans Dome in Tennessee met 2 025 meter - en volgens sy relatiewe hoogte in topografiese opsig selfs die hoogste bergspits in die Amerikaanse ooste.

Die grootste deel van Mount Washington is in die White Mountain National Forest geleë, alhoewel 'n gebied van 0,24 vierkante kilometer, wat die kruin en sy onmiddellike omgewing insluit, deel uitmaak van die Mount Washington State Park.

Geskiedenis

-1872): Mount Washington from the Valley of Conway; versameling van Wellesley College, Wellesley (Massachusetts)]] Darby Field het in 1642 daarop aanspraak gemaak dat hy die eerste mens was wat die berg se kruin bereik het. Tot by die middel van die 19de eeu, toe dit as een van die eerste toeristebestemmings in die land ontwikkel is, was daar min aktiwiteite in sy omgewing.

As deel van die toerismeprojek is voetslaanpaaie en 'n aantal berghotelle gebou, waaronder Tip Top House wat tot vandag toe bewaar gebly het en as 'n nasionale uitstallingsruimte herstel is.

Ander 19de eeuse aktiwiteite het die bou van 'n koetspad (tans die Mount Washington Auto Road) en die Mount Washington-tandradbaan (1869) ingesluit wat albei nog steeds in gebruik is.

Die U.S. Signal Service, 'n voorloper van die huidige Amerikaanse Weather Bureau, het in die tydperk tussen 1870 en 1892 die eerste weerkundige waarnemingstasie op Mount Washington se kruin onderhou. Die stasie was die eerste van sy soort wêreldwyd en het as voorbeeld vir ander lande gedien.

Weer

Mount Washington word deur uiters wisselvallige weerstoestande gekenmerk, onder meer vanweë verskeie stormbane wat hulle oorsprong in die Suid-Atlantiese Oseaan, die Golf van Mexiko en die Noordwestelike Gebiede van die Stille Oseaan het en hier sameloop. Aangesien die Presidential-bergreeks vertikaal uit die lae omgewing rys en in noord-suidelike rigting loop, is Mount Washington 'n massiewe natuurlike versperring vir westelike winde.

Laedrukstelsels begin vanweë die relatiewe temperatuurverskille tussen die Noordoostelike VSA en die Atlantiese Oseaan veral in die wintermaande langs die kuslyn ontwikkel en dra uiteindelik saam met die bogenoemde faktore by tot Mount Washington se kenmerkende weerstoestande. Windsnelhede op die berg oortref dié van 'n orkaan op 'n gemiddelde 110 dae per jaar. Tussen November en April waai sterk winde tydens twee derdes van 'n dag.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Joseph and Leo
12 June 2013
The Gulfside Trail is a great way to get there, but be aware that the path is almost nonstop boulders which, if you can't step quickly and lightly over them, turn a 5 hour walk into a 8 hour nightmare
The Traveler
10 August 2019
Beautiful views on a clear day. The weather is much different at the summit than the base. Very windy and cold bring a hoodie. A must see if passing through the region. Allow 3 hours to enjoy the trip
Tristan Tran
24 July 2014
We went on perfect weather conditions. It took us 2h50 to climb up by Lion's head. After a 40min break, we went down by Tuckerman's ravine in 2h10, for a total of 5h40. I recommend the same trails!!!
Eric Extreme
7 June 2018
A wonderful place for those of us who partake in transoceanic ionospheric radio wave propagation as a hobby. ????
Stephanie
7 July 2015
Bizarre hiking experience to hike a giant mountain and then wind up at a summit flooded with tourists and a gift shop. View, when you can see it, can't be beat.
Allen Vogliano
9 July 2015
The summit road is pretty sketchy. And make sure you have some rain gear too, the weather gets pretty wild at the top.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.7/10
Suzuki miller en 44,744 meer mense was hier
Kaart
Trinity Heights Connector, Jackson, NH 03846, Verenigde State van Amerika Kry aanwysings
Fri 11:00 AM–5:00 PM
Sat 8:00 AM–8:00 PM
Sun 9:00 AM–5:00 PM
Mon 10:00 AM–5:00 PM
Tue 11:00 AM–5:00 PM
Wed 11:00 AM–6:00 PM

Mount Washington op Foursquare

Mount Washington (New Hampshire) op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Omni Bretton Arms Inn at Mount Washington

vanaf $0

Omni Bretton Arms Inn at Mount Washington Resort

vanaf $196

Omni Mount Washington Resort

vanaf $482

Townhomes at Bretton Woods

vanaf $369

The Lodge at Bretton Woods

vanaf $160

The Lodge @ Bretton Woods

vanaf $149

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mount Washington, New Hampshire

Mount Washington is die hoogste bergpiek in die Noordoostelike

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lakes of the Clouds

The Lakes of the Clouds are a set of tarns located at the 5,032 ft

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Story Land

Story Land is a theme park located in Glen, one of three villages of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bickford Slides

Bickford Slides is a 90-foot (30 m) waterfall in the town of Stow,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rocky Gorge (New Hampshire)

Rocky Gorge is a waterfall and the name of a scenic and picnic area

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Clark's Trading Post

Clark's Trading Post is a visitor attraction in Lincoln, New

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lost River Reservation

The Lost River Reservation (also known as the Lost River Gorge &

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Umbagog Lake

Umbagog Lake is a wilderness lake located in Coös County, New

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Çamlıca Hill

Çamlıca Hill (Turkish: Çamlıca Tepesi), aka Big Çamlıca Hill (Turk

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Üetliberg

The Üetliberg (also spelled Uetliberg, pronounced Шаблон:IPA in Zür

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Top of Mt. Takao (高尾山頂)

Top of Mt. Takao (高尾山頂) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Ber

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gellért Hill

Gellért Hill (magyar. Gellért-hegy; Deutsch. Blocksberg; Latina. M

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lysá hora

Lysá hora (Czech pronunciation: ]; Polish: Łysa Góra; German: Lys

Sien alle soortgelyke plekke