Mount Whitney

Mount Whitney is die hoogste bergpiek in die samehangende staatsgebied van die Verenigde State op 'n hoogte van 4 421 meter bo seevlak. Die piek, wat na die staatsgeoloog Josiah Whitney (1819–1896) vernoem is, maak deel uit van die Sierra Nevada-bergreeks.

Mount Whitney is op die grens tussen die Kaliforniese counties Inyo en Tulare geleë, 136,2 kilometer wes-noordwes van die laagste punt in Noord-Amerika, Badwater in die Nasionale Death Valley-park (86 m benede seevlak). Sy westelike helling is binne die grense van die Nasionale Sequoia-park geleë, terwyl die bergspits die einde van die John Muir-staproete vorm wat vanaf Happy Isles in die Yosemite-vallei oor 'n afstand van 341 km na Mount Whitney loop. Die oostelike helling maak deel uit van die Nasionale Inyo-bosgebied in Inyo County.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
HikingGuy dot Com
4 October 2016
I have the full guide for this, including permits and all that jazz. Very doable if you know how. https://hikingguy.com/hiking-trails/hiking-la/mt-whitney-hike/
Paulina
28 September 2014
Don't summit too late! Thunderstorms can roll in and you'll be SOL.
Paulina
1 October 2014
Don't forget to breathe! You're almost to the summit!
Brendan Curran
11 June 2015
A humbling and spectacular wilderness. Don't underestimate the altitude! Take it slow!
Justin Mather
9 July 2016
Check out the Mount Whitney Trail!
Brad Bennett
30 October 2011
One polite respectful request would be for the original poster of this summit to update the spelling of Whitney.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.4/10
35,145 mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Best Western Plus Frontier Motel

vanaf $94

Bellevue Guesthouse

vanaf $255

Comfort Inn & Suites Sequoia Kings Canyon

vanaf $135

Comfort Inn

vanaf $275

Sierra Lodge Three Rivers

vanaf $99

Cedar Grove Lodge

vanaf $112

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sierra Nevada (Verenigde State)

Die Sierra Nevada (Engels: [siˈɛrə nɨˈvɑːdə] of [nɨˈvædə], Spaans: [ˈs

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mount Russell (California)

Mount Russell is a peak in the Sierra Nevada mountain range in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Manzanar

Manzanar is most widely known as the site of one of ten camps where

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kings Canyon National Park

Kings Canyon National Park is a U.S. National Park in the southern

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nasionale Sequoia-park

Die Nasionale Sequoia-park (Engels: Sequoia National Park) is 'n

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
President (tree)

The President tree is the name of a giant sequoia located in the Giant

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mount Williamson

Mount Williamson, at Шаблон:Convert, is the second highest mount

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Owens Valley

Owens Valley is the arid valley of the Owens River in southeastern

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Half Dome

Half Dome is a granite dome in Yosemite National Park, located in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mount Huang

Mount Huang, also known as Huangshan (Шаблон:Zh-cpl), is a mount

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lembert Dome

Lembert Dome is a granite dome in Yosemite National Park in the U.S.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Triglav

Triglav (italiano. Monte Tricorno) is the highest mountain in Slovenia

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wicklow Mountains

The Wicklow Mountains (Irish: Sléibhte Chill Mhantáin (older Irish n

Sien alle soortgelyke plekke