Mwerumeer

Die Mwerumeer (Engels: Lake Mweru) is 'n varswatermeer geleë op die grens tussen die Demokratiese Republiek van die Kongo en Zambië. Die meer het 'n oppervlakte van 5 120 vierkante kilometer en 'n diepte van tot 83 meter en is gemiddeld 40 meter diep. Mweru beteken "meer" in verskeie Bantoetale, dus word die meer dikwels net Mweru genoem.

Sien ook

Die Mwerumeer is een van die Groot Mere van Afrika se kleinste mere en is sowat 150 km suid van die Tanganjikameer se suidelike oewer geleë. Die grootste riviere, wat in die Mwerumeer vloei, is die Luapularivier en die Kalungwishirivier. Die grootste rivier, wat uit die Mwerumeer uitmond, is die Luvuarivier, 'n sytak van die Kongorivier.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Mwerumeer nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Pullman Lubumbashi

vanaf $144

Hotel Ngokaf

vanaf $120

Hotel Lubumbashi

vanaf $110

Protea Hotel Chingola

vanaf $139

Pamo Hotel and Restaurants

vanaf $80

Mokorro Hotel

vanaf $75

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lumangwe Falls

Lumangwe Falls on the Kalungwishi River in northern Zambia is the

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Jökulsárlón

Jökulsárlón (afgelei van Yslands jökulsá 'gletserrivier' en lón 'stra

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Pukaki

Lake Pukaki is the largest of three roughly parallel alpine lakes

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Minnewater

Minnewater or Love Lake is a lake in the center of Bruges, Belgium

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Meiktila Lake

Lake Meiktila (Burmese: မိတ္ထီလာကန် ]) is a lake located near Meiktila

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dique do Tororó

O Dique do Tororó é o único manancial natural da cidade de Sa

Sien alle soortgelyke plekke