Watervalle in Niagara Falls

Niagara-waterval

9.0/10

Die Niagara-watervale (Engels: Niagara Falls) is een van die grootste watervalle in Noord-Amerika en geleë in die Niagararivier op die grens van Kanada en die Verenigde State van Amerika. Wes van die waterval is die Kanadese stad Niagara Falls in die provinsie Ontario en oos daarvan die Amerikaanse stad Niagara Falls in die deelstaat New York. Dit is een van Amerika se grootste toeriste-aantreklikhede.

Die waterval is 1 155 m breed en die gemiddelde hoogte is 52 m. Wanneer die rivier vir toeriste die sterkste afkom, vloei 1833 m³/s oor die rand van die waterval.

Die Niagara-waterval lê tussen die twee Groot Mere Eriemeer in die suide en Ontariomeer in die noorde. Die Goat-eiland skei die Niagara-waterval in die Horseshoe-waterval in Kanada en die Amerika-waterval in die Verenigde State van Amerika.

Sien ook

Bron

Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
The Ritz-Carlton
14 March 2013
There are endless picture-perfect photo opportunities along the walkway at Niagara Falls. For the best shot, get here at night to take in the light show and fireworks!
Shawn
6 November 2010
Feel free to turn on your cell phones as signal strength from U.S. cell towers will suffice, preventing roaming. U-S-A, U-S-A, U-S-A!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
Plek
Kaart
Adres

6650 Niagara Parkway, Niagara Falls, Ontario L2G, Kanada

Kry aanwysings
Oop ure
Wed 11:00 AM–4:00 PM
Thu 11:00 AM–6:00 PM
Fri-Sun 10:00 AM–10:00 PM
Mon 10:00 AM–7:00 PM
Verwysings

Niagara Falls (Canadian Side) op Foursquare

Niagara-waterval op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Home sweet Home

vanaf $25

Sheraton Niagara Falls

vanaf $150

Wyndham Garden at Niagara Falls

vanaf $128

Rodeway Inn

vanaf $78

Howard Johnson by Wyndham Closest to the Falls and Casino

vanaf $74

Redwood Bed and Breakfast

vanaf $116

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cave of the Winds (New York)

The Cave of the Winds was a natural cave behind Bridal Veil Falls at

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Prospect Point Park observation tower

The Prospect Point Park Observation tower is located in Niagara Falls,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
MarineLand

Marineland is a themed amusement and animal exhibition park in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Niagara Falls Sky Wheel

The Niagara SkyWheel is a 175 feet (53 m) tall Ferris wheel located

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Criminals Hall of Fame

The Criminals Hall of Fame Wax Museum is a wax museum on 5751 Victoria

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bird Kingdom

Bird Kingdom, is located in the tourist district of Niagara Falls,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Niagara River

The Niagara River flows north from Lake Erie to Lake Ontario. It forms

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Niagara Science Museum

The Niagara Science Museum is located in the original National Caron

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Minnehaha Falls

Minnehaha Creek is a tributary of the Mississippi River located in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bridal Veil Falls (Oregon)

Bridal Veil Falls is a waterfall located on the Columbia River Gorge

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Skógafoss

The waterfall Skógafoss (pronounced ]) is situated in the south of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Yosemite Falls

Yosemite Falls is the highest measured waterfall in North America.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gullfoss

Gullfoss (English: Golden Falls) is a waterfall located in the canyon

Sien alle soortgelyke plekke