Niavaran-paleiskompleks

Die Niavaran-paleiskompleks (Persies: کاخ نیاوران) is 'n historiese parkterrein in die noordooste van die Iranse hoofstad Teheran met 'n oppervlakte van elf hektaar. Die huidige paleiskompleks het sy oorsprong in 'n tuin wat deur 'n vroeëre heerser, Naser al-Din Shah, in die 19de eeu as somerwoning gebruik is.

Meer as twintig geboue en 'n museum is tans op die terrein geleë, waaronder die Niavaran-paleiswoning wat volgens 'n ontwerp van die Iranse argitek Mohsen Foroughi ontstaan het en in 1968 as hoofresidensie vir die laaste sjah van Iran, Mohammad Reza Pahlavi, en die keiserlike gesin voltooi is. Die Pahlavi's het hier tot die Iranse Rewolusie in 1979 gewoon. Vyf kilometer wes van Niavaran is 'n ander paleiskompleks geleë, Saadabad.

Geskiedenis

Naas moderne geboue is die Sahebqraniyeh-paleis op die terrein geleë. Dié historiese gebou is vanaf 1870 vir Naser al-Din Shah, 'n heerser uit die Kadjare-dinastie (16 Julie 1831 tot 1 Mei 1896), gebou en het oorspronklik self die naam Niavaran-paleis gedra. Gedurende die bewind van sjah Mohammad Reza Pahlavi is alle omliggende geboue afgebreek - met uitsondering van die Ahmad-Shahi-pawiljoen (Kushk-e Ahmad-Shahi) waarin later geskenke uitgestal is wat wêreldleiers aan Iran gegee het. Noord van die ou paleis het die huidige Niavaran-paleis ontstaan.

Ná die Iranse Rewolusie en die afskaffing van die monargiese regeringstelsel is die paleis ses jaar lank gerenoveer. Sedert 2000 word die kompleks deur 'n stigting bestuur en staan sommige geboue oop vir die publiek. Hulle is tot musea omgeskep of word vir ander kulturele doeleindes gebruik, waaronder die Jahane Name-museum (1997), die Sahebqraniyeh-paleis (1998) en Kushk-e Ahmad-Shahi (2000).

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Ma Hi
12 August 2016
Beautiful architecture and great historic site!nice gardens combination of fresh air and nature!You can walk in it for couple hours and enjoy!be careful the museum tickets is given from 9AM till 5PM!
Majixii
27 March 2016
One the best historical places in Tehran with many antiques saved from old times! Walking in there makes U feel so close to those days!
Sanaz Kazemi
2 January 2015
I think we should taste the history ourselves and visit historical places in addition to reading books. Sometimes words can not explain the feeling a place suggests. This place is magnificent.
????????????
26 March 2017
It was such a wonderful experience to see how the royal family lived over half a decade ago. Such style and long history. Incredibly beautiful garden and buildings.
Arya Rahimi Golkhandan
17 November 2018
The last residence of Iran’s late Shah; beautiful architecture; nice museums; great for a stroll; cafes nearby; a main attraction of Tehran. Definitely worth a visit.
Amir M.
5 August 2017
It's so beautiful and inspiring. I wish the staff were a little more helpful and friendly. And a catalogue would be great please.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.4/10
8,924 mense was hier
Kaart
0.1km from Tehran Province, Tehran, Pasdaran Ave, Iran Kry aanwysings
Fri 9:00 AM–10:00 PM
Sat 11:00 AM–6:00 PM
Sun Noon–4:00 PM
Mon 11:00 AM–10:00 PM
Tue 10:00 AM–7:00 PM
Wed 11:00 AM–10:00 PM

Niyavaran Palace op Foursquare

Niavaran-paleiskompleks op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Sapphire Marine

vanaf $85

Sapphire Marine

vanaf $127

Qafqaz Sahil Hotel

vanaf $35

The Crescent Beach Hotel

vanaf $71

Aysberq Resort

vanaf $53

Ramada Baku

vanaf $94

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Imamzadeh Saleh, Shemiran

Imāmzādeh Sāleh (Persian: امامزاده صالح) is one of many Imāmzadeh mosq

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sa'dabad Palace

The Saadabad Palace (Persian:کاخ سعدآباد Sa`dābād) is a palace buil

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tochal

Mount Tochal is a mountain in the Alborz range and adjacent to

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tehran International Tower

The International Tehran Tower (Persian: برج بین‌المللی تهران) is a 5

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Milad-toring

Die Milad-toring (ook bekend as Borj-e Milad , Farsi: برج می

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Carpet Museum of Iran

Located in Tehran, beside Laleh Park, and founded in 1976, the Carpet

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tehran Museum of Contemporary Art

Tehran's Museum of Contemporary Art (TMOCA) is one of Iran's finest

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Golestan Palace

Golestān Palace (Persian: کاخ گلستان) is the former royal Qajar com

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gyeongbokgung

Gyeongbokgung, also known as Gyeongbokgung Palace or Gyeongbok Palace,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museum of the Imperial Palace of the Manchu State

The Museum of Imperial Palace of Manchu State (Simplified Chinese:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Landshut Residence

The Landshut Residence (German: Stadtresidenz Landshut) is a palace

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cotroceni Palace

Cotroceni Palace is a palace of Bucharest which is the residence of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Beloselski-Belozerski-paleis

Die Beloselski-Belozerski-paleis gesien vanaf die Nefski-prospekt.

Sien alle soortgelyke plekke