Die Nizjni Nowgorod-kremlin (Russies: Нижегородский кремль, Nizjegorodski kreml) is ’n fort in die historiese middestad van Nizjni Nowgorod, Rusland.
Die Nizjni Nowgorod-kremlin. Die Nizjni Nowgorod-kremlin (Russies: Нижегородский кремль, Nizjegorodski kreml) is ’n fort in die historiese middestad van Nizjni Nowgorod, Rusland.
Tydens die bewind van tsaar Iwan III het Moskouse troepe in Nizjni Nowgorod byeengekom vir die tsaar se veldtog teen die Khanaat van Kazan. Die mure is gebou om as versterking teen aanvalle te dien. Die belangrikste geboue is in die 16de eeu opgerig.
In die Sowjet-tyd is die kremlin aansienlik opgeknap.<ref>Состоялась V Нижегородская межрегиональная архивоведческая конференция «Святыни земли Нижегородской. Нижегородский кремль», 1 Oktober 2009 Шаблон:Ru</ref>
Steeds bestaande kremlins in Rusland | ||
Kategorie:Kremlins de:Nischni Nowgoroder Kreml
en:Nizhny Novgorod Kremlin ru:Нижегородский Кремль <a href='http://af.wikipedia.org/wiki/NizjniNowgorod-kremlin' target='_blank' rel='nofollow' style='font-size: 90%'>Text of this article is based on Wikipedia article «Nizjni Nowgorod-kremlin»</a>
|