Notre Dame-katedraal

Die Notre Dame is 'n katedraal in vroeggotiese styl. Die Notre Dame is gebou op die eiland in die middel van die rivier die Seine ("Ile de la Cité") in die sentrum van Parys. Die katedraal is gebou in opdrag van die biskop Maurice de Sully in die tyd van Lodewyk VII. Die eerste steen is in 1163 geplaas deur pous Alexander III. Die katedraal is in 1345 voltooi.

Die katedraal het vanaf 1845 'n 23-jarige restourasie ondergaan deur E.E. Viollet-le-Duc, nadat die katedraal beskadig is tydens die Franse Rewolusie. Sedert 1991 is daar 'n nuwe restourasie aan die gang wat amper voltooi is.

Die Notre Dame is 130 meter lang, die twee nie-afgeboude torings het altwee 'n hoogte van 69 meter. Die torings kan beklim word en bied 'n uitsig oor die stad.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Lufthansa
1 August 2014
Of all famous Parisian landmarks, the Notre Dame Cathedral is the oldest. After a long construction period, this Gothic masterpiece was completed in 1345. But it is still as popular as ever!
All-Paris-Apartments.com
23 October 2012
The view from the top of Notre Dame is breathtaking, and definitely worth the 402 steps it takes to get there (no elevators)! Make sure to check out the gargoyles and make the most of the free entry!
Artyom Fedosov
27 July 2016
Long long queues, but worth waiting. Free entrance, both exterior and interior are superb. Must see in Paris.
Carlos Rangel
10 January 2022
One of the most magnificent and beautiful cathedrals of the modern era, do not forget to visit it’s interiors and climb the narrow staircase to the bell tower and admire Paris along with the gargoyles
shabnam sina
5 January 2017
such a nice view to river and has a great classic architecture , when you walk into the church you can feel another sence of being in space .
Barb K
25 March 2019
a different visit to the “cloches” “bells of Notre Dame. you have to climb around 300 stairs to reach them. it really worth it!! the view is unique
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Magnificent Studio Heart of Paris

vanaf $87

Melia Paris Notre-Dame

vanaf $678

Hotel Les Rives de Notre Dame

vanaf $606

Hotel Le Notre Dame

vanaf $299

Hotel Henri IV Rive Gauche

vanaf $249

Hotel Esmeralda

vanaf $99

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pont de lArchevêché

Pont de lArchevêché is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Brûe in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mémorial de la Déportation

The Mémorial de la Déportation is a memorial to the 200,000 people d

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Petit Pont

The Petit Pont (Little Bridge) is a bridge crossing the River Seine in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Musée de l'Assistance Publique - Hôpitaux de Paris

The Musée de l'Assistance Publique - Hôpitaux de Paris is a museum d

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Parys

Parys (Frans: Paris [paˈʀi] luister (·inligting)) is die hoofstad en

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pont Notre-Dame

The Pont Notre-Dame is a bridge that crosses the Seine in Paris,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pont Saint-Michel

Pont Saint-Michel is a bridge linking the Place Saint-Michel on the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hôtel de Ville, Paris

The Hôtel de Ville (Шаблон:IPA-fr, City Hall) in Paris, France, is the

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cathedral Basilica of Saint Louis

The Cathedral Basilica of Saint Louis, also known as the Saint Louis

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St. Stephen's Basilica

St. Stephen's Basilica (Hungarian: Szent István-bazilika) is an

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Amiens Cathedral

The Cathedral of Our Lady of Amiens (French: Cathédrale Notre-Dame

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cathedral of Santiago de Compostela

Santiago de Compostela Cathedral (Spanish: Catedral de Santiago de

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St Mark's Basilica

Saint Mark's Basilica (italiano. 'Basilica di San Marco a Venezia'),

Sien alle soortgelyke plekke