Nowgorod-kremlin

Die oostelike muur van die Nowgorod-kremlin. Mure en torings van die kremlin. Die Nowgorod-kremlin (Russies: Новгородский кремль; Nowgorodski Kreml), ook bekend as die Detinets (Дети́нец), lê aan die linkeroewer van die Wolchof-rivier.

Die grond waarop dit geleë is, was oorspronklik ’n heidense begraafplaas. Die eerste biskop van Weliki Nowgorod, Ioakim Korsoenianin, het omstreeks 989 die Sint Sofia-katedraal daar gebou. Dit is dus hoofsaaklik ’n kerkterrein, hoewel baie bojare (adellikes) van Nowgorod hul huise in die suidelike deel van die Detinets gebou het.

Die eerste verwysing na fortmure op die terrein dateer uit 1044, en verdere bouwerk het in 1116 plaasgevind. Steenmure en –torings is in 1302 gebou. Die mure aan die oostekant is in 1331-1335 herbou en die res is eers in 1400 in steen herbou. ’n Deel van die muur aan die oostekant het in 1437 in die rivier gestort en dit is daarna herbou.

Moderne struktuur

Die huidige fort is tussen 1484 en 1490 gebou deur bouers van die Grootprinsdom van Moskou net voor Iwan die Grote die stad in 1478 verower het. Dit is ’n groot ovaalvormige fort van 545 meter lank en 240 meter wyd met nege torings wat nog staan (drie ander is tot niet). Die hoogste toring, die Kokoei, het ’n silwer koepel. ’n Mens kan vandag met dié toring opstap tot bo.

Uitleg

Die hoofgeboue in die Detinets is die Sint Sofia-kerk en die aartsbiskoplike gebouekompleks in die noordwestelike hoek. Suid hiervan, oorkant die plein waarop die Millennium-monument staan, is die Nowgorod-museum en die streeksbiblioteek. Daar is ook verskeie ander kerke en ’n park. In die kronieke is verskeie verwysings na geboue wat nie meer bestaan nie, soos bidvertrekke bo die hekke en die Kerk van Sint Boris en Sint Gleb.

Daar is ’n ewige vlam ter ere van soldate in die Duits-Sowjet-oorlog tydens die Tweede Wêreldoorlog by die westehek en ’n openbare strand tussen die suidoostekant van die kremlin en die Wolchof-rivier.

Verwysings

leftHierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Steeds bestaande kremlins in Rusland
Kategorie:Kremlins Kategorie:Weliki Nowgorod
AstrachanIzborskKazanKolomnaMoskouNizjni Nowgorod • Pskof • Smolensk • Soezdal • Solowjetski-klooster • Staraja Ladoga • TobolskToelaWeliki Nowgorod


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Fernando T.
27 February 2016
Entirely restored, beautiful fortress. Don't forget to climb the tower, the views are truly amazing
Smile P
2 October 2013
Best place
Stepan Chizhov
19 March 2013
Historic Monuments of Novgorod and Surroundings are the UNESCO World Heritage Site
Roman Bouchnev
20 September 2015
Nice view.
Artemy Gusak
3 November 2014
Очень интересное историческое место. Очень интересная историческая архитектура, разрешают гулять по стене Кремля и заходить в башни. Прекрасный вид на реку со стен Кремля. Шикарное место.
Блогтур
2 May 2014
Новгородский Кремль–духовный и политический центр древнего Новгорода,памятник военно-оборонительного зодчества XI – XVII вв.Расположен на левом берегу реки Волхов, на холме высотой 10 м от уровня реки
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.8/10
Alexander Ivanov, Olya Ziqel en 32,338 meer mense was hier
Kaart
Territoriya Kreml', 7, Veliky Novgorod, Novgorodskaya oblast', Rusland, 173012 Kry aanwysings
Sat 10:00 AM–10:00 PM
Sun 10:00 AM–8:00 PM
Mon Noon–6:00 PM
Tue-Wed Noon–5:00 PM
Thu Noon–6:00 PM

Novgorod Kremlin op Foursquare

Nowgorod-kremlin op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Volkhov

vanaf $49

Hotel Novgorodskaya

vanaf $35

AMAKS Russia Hotel

vanaf $32

Gostinitsa Akron

vanaf $28

Yaroslav Hostel

vanaf $6

Guest House Orlovskiy

vanaf $10

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Saint Sophia Cathedral in Novgorod

The Cathedral of St. Sophia (the Holy Wisdom of God) in the Kremlin

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chamber of Facets

The Episcopal Chamber (Chamber of Facets) is a 15th-century monument

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Millennium of Russia

The Millennium of Russia is a famous bronze monument in the Novgorod

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Путевой Дворец (Ярославово Дворище)

Екатеринин Путевой Дворец на Ярославовом Дворище Торг

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Церковь Иоанна Предтечи на Опоках

Церковь Иоанна Предтечи на Опоках (на Петрятине дворе) на Ярославово

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Церковь Жен-мироносиц (Великий Новгород)

Церковь Жен-мироносиц расположена на Ярославовом Дворище в Великом Н

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Церковь Прокопия (Великий Новгород)

Церковь Проко́пия находится в Великом Новгороде. Входит в архитектурны

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monastery of the Tithes

The Monastery of the Tithes (Desyatīnny Monastery; Russian:

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Toela-kremlin

Die Toela-kremlin (Russies: Тульский кремль) is ’n fort in Toela,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nizjni Nowgorod-kremlin

Die Nizjni Nowgorod-kremlin (Russies: Нижегородский кремль, Nizj

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pskov Krom

The Pskov Krom (or Pskov Kremlin) (Russian: Псковский Кром) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ryazan kremlin

Ryazan Kremlin, the oldest part of the city of Ryazan, is a Historical

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tobolsk-kremlin

Die Tobolsk-kremlin (Russies: Тобольский кремль) in Tobolsk, Ruslan

Sien alle soortgelyke plekke