Nuwe Moskee

Nuwe Moskee
Galata-brug.]]
Die Nuwe Moskee soos gesien vanaf die Galata-brug.
Ligging  Istanboel, Turkye
Voltooi  1665
Argitek(te )  Davut Ağa, Dalgıç Ahmed Çavuş, Mustafa Ağa
Spesifikasies 
Minaret(te)  2
Minarethoogte  52 m
Koepeldeursnee  17,5 m
Materiale  gekapte klip, graniet, marmer
Styl  Ottomaans

Die Yeni-moskee, Nuwe Moskee of Moskee van die Valide Sultan (Turks: Yeni Cami of Yeni Valide Camii) is ’n Ottomaanse keiserlike moskee in die Eminönü-distrik van Istanboel, Turkye. Dit is aan die Goue Horing geleë aan die suidpunt van die Galata-brug. Dit is een van die stad se bekendste bakens.

Geskiedenis

Die Nuwe Moskee en Eminönü-basaar Bouwerk aan die moskee het in 1597 begin op bevel van Safiye Sultan, die vrou van sultan Murat III. Die oorspronklike argitek was Davut Aga, ’n leerling van die groot Mimar Sinan. Davut Aga is egter in 1599 dood en is vervang met Dalgic Ahmed Cavus.

Die projek is aan bande gelê deur politieke ontevredenheid en die ligging en geldelike implikasies het gelei tot ontevredenheid in die hof. Die Eminönü-buurt was die stad se voorste handelsentrum en die tuiste van ’n hoofsaaklik Joodse gemeenskap. Deur die moskee daar te plaas, het Safiye Sultan gehoop om die Islamitiese invloedsfeer uit te brei en voordeel te trek uit die groeiende ontevredenheid onder plaaslike en oorsese handelaars oor die toenemende mag en invloed van hul Joodse eweknieë. Die hoë koste van die projek het egter groot kritiek ontlok. Safiye Sultan moes die projek noodgedwonge laat vaar ná Murat III se dood. Die nuwe sultan, Ahmet I, het nie daarin belanggestel nie en bouwerk is laat vaar.

Die onvoltooide gebou het verval en is in 1660 grootliks deur ’n brand verwoes. Later dié jaar het die argitek Mustafa Aga voorgestel dat Valide Turhan Hadice, die ma van Mehmet IV, die projek voltooi as ’n godsdiensdaad. Die moskee is eindelik in 1663 voltooi en in 1665 ingewy.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:New Mosque (Istanbul)

Eksterne skakels

link=Commons:Category:New Mosque (Istanbul)
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Belangrikste bakens van Istanboel
Koördinate: 41°1′1.25″N 28°58′17.3″O / 41.0170139°N 28.971472°O / 41.0170139; 28.971472Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Moskees in Turkye Kategorie:Geboue en strukture in Istanboel
Aya SophiaBeyazıt-toringBlou MoskeeBosporusBosporus-brugDolmabahçe-paleisFatih Sultan Mehmet-brugGalata-toringGoue HoringGroot BasaarHippodroom van KonstantinopelMaagdetoringMure van KonstantinopelNuwe MoskeePrinse-eilande • See van Marmara • Süleymaniye-moskeeTaksim-pleinTopkapı-paleis


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Bogdan D.
13 October 2014
The New Mosque is, in fact, quite old; large and beautiful, is also filled with Iznik, but of a lower quality; very beautiful sight;
Bianca Bueno
11 August 2014
If you were curious to see how the ceremony, they will let you see you on this mosque. And of course it also worth see the tiles and its marvelous interior.
Martin Angeletti
11 August 2014
Beautiful. The tip? Really, is to give yourself chance to visit other than the most famous mosques.
Carl Griffin
1 January 2016
Though over 400 years old this mosque is referred to as the new mosque. Beautifully ornate interior.
Ramazan E.
25 February 2015
one of the beste mosques in Istanbul. Especially the muezzin has an incredible voice
Greta
18 February 2014
Beautiful interior and architecture, shouldn't be missed! Leave yourself some time to sit and enjoy this unique atmosphere.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.6/10
GenBaba$™⚽️, EnMork en 58,233 meer mense was hier
Kaart
Rüstem Paşa Mahallesi, Reşadiye Cd. No:11, 34116 Fatih/İstanbul, Turkye Kry aanwysings
Fri 11:00 AM–8:00 PM
Sat-Sun Noon–8:00 PM
Mon 1:00 PM–7:00 PM
Tue 1:00 PM–8:00 PM
Wed Noon–7:00 PM

New Mosque op Foursquare

Nuwe Moskee op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Tugra Hotel

vanaf $39

Hotel Yesilpark

vanaf $47

Best Nobel Hotel 2

vanaf $46

Star City Hotel

vanaf $70

Babel Park Hotel

vanaf $70

Tugra Hotel

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Spice Bazaar, Istanbul

The Spice Bazaar, (Türkçe. Mısır Çarşısı, or Egyptian Bazaar) in Ista

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Galata-brug

Die Galata-brug (Turks: Galata Köprüsü) is ’n brug oor die Goue Hori

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rüstem Pasha Mosque

The Rüstem Pasha Mosque (Türkçe. Rüstem Pasha Camii) is an Ott

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Istanbul Sirkeci railway station

Istanbul Sirkeci (Türkçe. Sirkeci Garı) is a terminus main station of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tünel

Die Tünel (Afrikaans: Tonnel) is ’n kort ondergrondse treinspoor in Is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Süleymaniye-moskee

Goue Horing.]]

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nuruosmaniye Mosque

The Nuruosmaniye Mosque (Türkçe. Nuruosmaniye Camii) is an Ottoman m

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Beyazıt-toring

Die Beyazıt-toring in Istanboel.

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Al-Masdjid al-Haram

Al-Masdjid al-Haram (Arabies: المسجد الحرام, letterlik die Heilige Mos

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ortaköy-moskee

Die Ortaköy-moskee (Turks: Ortaköy Camii) in Beşiktaş, Istanboel, is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sayyidah Zaynab Mosque

Sayyidah Zaynab Mosque (Arabic: مسجد السيدة زينب‎) is a shrine locate

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Imam Husayn Shrine

The Shrine of Husayn ibn ‘Alī (Arabic: مقام الامام الحسين‎) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Imam Ali Mosque

The Imām ‘Alī Holy Shrine (العربية. حرم الإمام علي), also known as

Sien alle soortgelyke plekke