O.R. Tambo Internasionale Lughawe

Die O.R. Tambo Internasionale Lughawe (IATA: JNB, ICAO: FAOR, kort ORTIA) is 'n reuse lughawe naby Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika, en die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Suid-Afrika.

Posisie in die wêreld

Die lughawe is die grootste op die vasteland van Afrika, en het in 2007 tot 19 440 000 reisigers hanteer. In 1996 het Johannesburg se lughawe dié van die Egiptiese hoofstad Kaïro as die besigste op die Afrika-vasteland verbygesteek en is nou een van die eenhonderd besigste lughawens ter wêreld. Teen die jaar 2010 het dit meer as 21 miljoen passasiers hanteer.

Beskrywing

Die lughawe is in 1952 as "Jan Smuts-lughawe" naby Kemptonpark aan die Oos-Rand gestig en was in die 1970's 'n toetslughawe vir die Frans-Britse supersoniese Concorde-vliegtuig. Tussen 1994 en 2006 staan dit as die Internasionale Lughawe van Johannesburg bekend. Dit word 27 Oktober 2006 na die anti-apartheidsaktivis en stigterslid van die ANC Jeugliga, Oliver Tambo, herdoop.

Sy internasionale terminaal is ontwerp om ook die grootste moderne dubbeldek-passasiersvliegtuie soos die Airbus A380 te kan hanteer. Die lughawe se twee aanloopbane van respektiewelik 3300 en 4400 meter word tans selfs as die langstes ter wêreld beskou.

Suid-Afrikaanse Lugdiens en ander internasionale lugrederye se oorsese bestemmings, wat vanaf die O R Tambo-lughawe bedien word, sluit onder meer Beijing, Buenos Aires, Hong Kong, New York, Perth, São Paulo en Washington, DC in. Daar is egter 'n groter aantal verbindings met Europese lande, waaronder sewe daaglikse verbindings vanaf Londen in die Verenigde Koninkryk met Airbus en Boeing 747-400-makrostralers.

ACSA

Die lughawe word beheer en bedryf deur Acsa (Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika). Acsa het verskeie opgraderingsprojekte van stapel gestuur om vir die toenemende getal passasiers voorsiening te maak, onder meer 'n nuwe binnelandse terminaal, opgradering vir die Airbus A380-vliegtuig en baie meer parkeerplek vir voertuie.

Gautrein

Die lughawe word sedert 2010 deur 'n stasie vir die Gautrein bedien.

Eksterne skakels

Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Rewan Parti
16 January 2017
Huge airport, don't forget to get your tax refund. The gates are pretty spread out, security is pretty quick and good lounges and food options. They have free wifi. Very friendly staff.
Nora
17 September 2016
Any one have tax must go to customs ???? (opposite counter 45) before check in (boarding) after boarding go to vat refund located in first floor.
Friedelien Brockerhoff
9 January 2017
For those using Uber to get home from the airport, please do not disclose your destination to the driver when you are called. The app has been designed to disclose the destination once the trip starts
B L
27 July 2016
Lots of food choices, even a Woolworths. You can get a sim card at vodacom. But beware of beggars in the airport.
Erin Pettigrew
26 November 2013
Network 'AlwaysOn' gives 30 min free wifi if you enter name/email on Complimentary Access tab at far right. And who says it has to be your real name/email? Whatever works!
Chris F
22 February 2022
Random fact for the day.. O.R Tambo International Airport is the 2nd busiest airport on the continent of Africa. The airport handled over 21 million passengers in 2017.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
3.7/10
Nadya Popova, fazz0611 en 4,824,563 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Aero Guest Lodge

vanaf $66

Premier Hotel O.R.Tambo

vanaf $121

Sunrock Guesthouse

vanaf $63

Villa Toscania Airport Hotel

vanaf $36

Airport Inn Bed and Breakfast

vanaf $33

Emerald Backpackers

vanaf $40

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nizamiye Masjid

Nizamiye Masjid, ook die Nizamiye Moskee, is 'n Gülenistiese moskee

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Yeoville Water Tower

The Yeoville Water Tower is located in Harley and Percy Street,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Johannesburg Zoo

The Johannesburg Zoo is a zoo in Johannesburg, South Africa.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Witwatersrand

Die Witwatersrand is 'n lae bergreeks wat deur die provinsie Gauteng

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nelson Mandelabrug

Die Nelson-Mandelabrug in Johannesburg is die grootste kabelgesteunde

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Delta Park (Johannesburg)

Delta Park is one of Johannesburg´s biggest parks. It is adjacent to

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kyalami Grand Prix-renbaan

Kyalami Grand Prix-renbaan, vanuit Kyalami (My tuiste in Zoeloe) is 'n

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kyalami Kasteel

Kyalami Kasteel is 'n kasteel naby Kyalami, noord van Johannesburg, in

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Singapoer Changi Lughawe

Die Internasionale Singapoer Changi Lughawe (IATA: SIN, ICAO: WSSS),

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hamad Internasionale Lughawe

Hamad Internasionale Lughawe (IATA-kode: DOH, ICAO: OTHH) (Arabies:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Incheon Internasionale Lughawe

Incheon Internasionale Lughawe (IATA-kode: ICN, ICAO: RKSI) (Koreaans:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
New Chitose Airport

New Chitose Airport (新千歳空港, Shin-Chitose Kūkō) (IATA: CTS, ICAO: RJCC)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Antalya Airport

Antalya Airport Шаблон:Airport codes is Шаблон:Convert northeast o

Sien alle soortgelyke plekke