Old Bushmills Distillery

Die Old Bushmills Distillery is 'n whiskey-distilleerdery in Bushmills, graafskap Antrim, Noord-Ierland wat tans in besit is van die Mexikaanse onderneming Jose Cuervo, die wêreld se grootste tequila-vervaardiger in besit van die Beckmann-familie wat met sy verspreidingsmaatskappy Proximo Spirits ook 'n reeks premium-handelsmerke in die whisky- en rumbedryf beheer, nadat dit deur die Britse onderneming Diageo verkoop is.

Whiskey, wat onder die Bushmills-handelsmerk gebottel word, word uitsluitlik in die plaaslike distilleerdery gestook, met water uit die Saint Columb's Rill, 'n takrivier van die River Bush. Die distilleerdery is 'n toeriste-aantreklikheid wat besigtig mag word, met jaarliks sowat 120 000 besoekers.

Die Old Bushmills Distillery maak daarop aanspraak dat dit die oudste Ierse whiskey-stokery is wat steeds in bedryf is. Die datum 1608, wat op etikette verskyn, verwys na 'n koninklike lisensie wat deur koning Jakobus I op 20 April van dié jaar aan die grondbesitter en goewerneur van die graafskap Antrim, Sir Thomas Phillips, toegeken is om whiskey in die gebied te stook. Die onderneming, wat die huidige distilleerdery laat bou het, is in 1784 gevestig. Nadat dit verskeie kere sy deure moes sluit, is die distilleerdery ná 'n brand in 1885 ononderbroke in bedryf.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Erik Gray
9 August 2014
A great tour of the facility and grab a drink as you exit! The store is full of fine souvenirs and bottles for purchase
Rachel Simmons
23 September 2014
The tour is great but definitely recommended the tasting experience, staff are so knowledgeable and you get to sample lots of whiskey!! Leave yourself a good 2 hours to fully enjoy it - don't drive!
Carl Griffin
31 July 2016
Ireland's oldest distillery. The tour is very interesting. You get to try several whiskeys at the end.
Enikő Szabó
5 August 2019
Do a little tasting at the bar. The staff is really helpful and have great knowledge. Their 10year old taste really sweet.
Jerry Dice
6 July 2015
Pay the money to take the distillery tour! Beautiful grounds and fantastic tour route through the process.
Adam
7 January 2019
Beautiful grounds and the tour is good value, but be aware that they won’t allow children under 8 on the tour so families are out of luck here.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
Sat 10:00 AM–5:00 PM
Sun 11:00 AM–5:00 PM
Mon 11:00 AM–5:00 PM
Tue-Wed 10:00 AM–5:00 PM
Thu 11:00 AM–5:00 PM

Old Bushmills Distillery op Foursquare

Old Bushmills Distillery op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Causeway Lodge

vanaf $143

The Pyjama Factory

vanaf $325

Beulah Guest House

vanaf $59

Bushmills Inn Hotel & Restaurant

vanaf $312

Portcaman House

vanaf $110

Causeway tavern bed & breakfast

vanaf $77

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dunluce Castle

Dunluce Castle (Irish: Dún Lios, 'strong fort') is a now-ruined

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Giant's Causeway

Die Giant's Causeway is 'n rotsformasie van vulkaniese oorsprong en

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Portbraddon Cave

Portbraddon Cave (also spelled Portbradden, Portbraddan) is a relict

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dunseverick Castle

Dunseverick Castle is situated in County Antrim, Northern Ireland,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Barry's Amusements

Barry's Amusements is the largest theme park in Northern Ireland and

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Carrick-a-Rede Rope Bridge

Carrick-a-Rede Rope Bridge (locally pronounced carrick-a-reedy) is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kinbane Castle

Kinbane Castle (Caislen Ceinn Bán, White Head Castle, Kenbane Castle)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dunaneeny Castle

Dunaneeny Castle (Dun-an-aenaighe) is a ruined castle near

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mountain Winery

The Mountain Winery, formerly the Paul Masson Mountain Winery, is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Santo Wines

Santo Wines is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Wynkelders en

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Groot Constantia

Groot Constantia is 'n wynlandgoed in die Constantiavallei in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cricova winery

Cricova' is a Moldovan winery, located in the town with the same name,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Champagne Moët & Chandon

酩悅香檳(Moët et Chandon),是

Sien alle soortgelyke plekke