Omaha-strand

Omaha-strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944. Dit is die tweede mees westelike van die vyf strande. Amerikaanse troepe het hier aan land gegaan.

Die strand is een van die wêreld se wydste getyvlaktes. Tydens die beplanningsfase in 1943 is Omaha geïdentifiseer as 'n landingplek omrede dit bykans nie op daardie stadium enige verdediging gehad het nie. Selfs 'n maand voor D-dag het intelligensie nog aangedui dat die situasie nog dieselfde was. Daar is verwag dat die Geallieerdes se bomaanval, gevolg deur bombardering van die vloot, die meeste van die Duitse verdedigers uit die weg sou ruim. Wat egter vir hulle gewag het was 85 masjiengeweer-neste, 38 vuurpyle-basisse, 35 bunkers, 18 anti-tenk kanon posisies, agt versterkte kanon-batterye, ses mortier-putte en vier veld-artillerie posisies. Al die posisies was verbind met loopgrawe. Die Duitse soldate wat al die stellings beman het was veterane van die Russiese oosfront.

Die eerste landingskepe het reeds om 06:30 soldate begin aflaai en 27 van die 32 amfibiese tenks het gesink as gevolg van die onstuimige see. Die res is vernietig voor hulle enige bydra tot die landing kon maak. Die lugmag se bombardering het egter hulle teikens gemis met dodelike gevolge. Die eerste golf soldate het 1 uit 18 manskappe verloor. Teen 09:00 het 5 000 soldate reeds geland. Eers teen 11:00 het die Amerikaanse soldate die oorhand begin kry en teen 20:30 was alle Duitse teenstand uitgewis. Teen 22:30 het 30 000 troepe reeds aan land gegaan. Daar het egter 2000 troepe gesneuwel op die dag.

Die ander vier strande is Juno, Gold, Sword en Utah.

Bron

  • D-DAY: 24 Hours That Saved the World. By the Editors of TIME. 2004. ISBN 1-932273-22-0
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Christoph Lühr
21 June 2017
Plenty of space. Good for parents with kids - let them roam free! Water is pretty shallow, though during low tides quite a distance away.
Andrea Cau
16 August 2015
Omaha Beach is a beautiful place with a touching Memorial. Here there are about 9.300 buried soldiers who have participated at D-Day.
UMDAlumniAssociation
25 July 2014
Day 4 - Taking in Omaha Beach and its memorial. Continuing along the Calvados coastline, the theater for Operation Overlord, and then seeing the U.S. Military Cemetery at St. Laurent-sur-Mer.
 ℋumorous
8 June 2014
Holidaymakers enjoy the sunshine, while on June 6, 1944 US reinforcements landed on Omaha beach during the Normandy D-Day landings.
Sierra Joyeros
2 September 2013
Impresionante la historia y la representación de todo lo ocurrido. el cementerio americano sin duda algo tan visto en películas que no deja de serprender
Rafael Gil de la Calleja Lluch
Un gran "pedazo de historia" que hay que visitar
Laai meer kommentaar
foursquare.com
9.0/10
Vadim I, Tatiana Istratova en 6,640 meer mense was hier
Kaart
48 Rue Bernard Anquetil, 14710 Saint-Laurent-sur-Mer, Frankryk Kry aanwysings
Thu 11:00 AM–7:00 PM
Fri 11:00 AM–6:00 PM
Sat-Sun 10:00 AM–7:00 PM
Mon 11:00 AM–6:00 PM
Tue 10:00 AM–6:00 PM

Omaha Beach op Foursquare

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Résidence Pierre & Vacances Green Beach

vanaf $119

Résidence Pierre & Vacances Green Beach

vanaf $0

Hotel Mercure Omaha Beach

vanaf $163

Domaine de L'Hostreiere

vanaf $103

Logis Hotel Du Casino

vanaf $174

Club Belambra Omaha Beach

vanaf $112

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Normandy American Cemetery and Memorial

The Normandy American Cemetery and Memorial (French: Cimetière

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Widerstandsnest 62

Le Widerstandsnest 62 (abrégé en WN 62) est un Widerstandsnest (

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Longues-sur-Mer battery

The Longues-sur-Mer battery was a World War II artillery battery

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bayeux Cathedral

Bayeux Cathedral, also known as Cathedral of Our Lady of Bayeux

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Château de Creully

The Château de Creully is an 11th- and 12th-century castle, much

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Crisbecq Battery

The Crisbecq battery, also called Marcouf Battery, was a World War II

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Château de Caen

The Château de Caen is a castle in the Norman town of Caen in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Phare de Gatteville

Phare de Gatteville, also known as Pointe de Barfleur Light, is an

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Senjōgahara

Senjōgahara (戦場ヶ原) is a 4 square kilometres area in Tochigi Prefectu

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Old Port of Montreal

The Old Port of Montreal (French: Vieux-Port de Montréal) is the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Trocadéro

The Trocadéro, (Шаблон:IPA-fr), site of the Palais de Chaillot, Шаблон

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Greenwich-meridiaan

Die Greenwich-meridiaan is die 0°-lengtelyn of nulmeridiaan. Dit is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Budapest Castle Hill Funicular

The Budapest Castle Hill Funicular or Budavári Sikló is a funicular r

Sien alle soortgelyke plekke