Palácio da Alvorada

Die Palácio da Alvorada (Portugees: Paleis van die Dagbreek) is die ampswoning van die Staatspresident van Brasilië. Net soos die res van Brasília, die hoofstad van dié Suid-Amerikaanse land, is die paleis deur die befaamde Brasiliaanse argitek Oscar Niemeyer ontwerp en in 1958 ingewy.

Die paleis het vinnig die moderne beweging van Brasilië se argitektuur geword en versinnebeeld die tegnologiese en kulturele vooruitgang van die land. Sy elegante pilare simboliseer nou die nuwe hoofstad en verskyn ook in die vlag en seël van Brasília.

Die paleis lê in die SHTN Asa Norte-buurt van Brasília, sowat vier kilometer van die Praça dos Três Poderes af. Die naam van die paleis is afgelei van 'n aanhaling van die vroeëre Staatspresident Juscelino Kubitschek:

Brasília is 'n nuwe dagbreek in die geskiedenis van Brasilië.

Argitektuur

Die paleis, wat as een van die eerste geboue in die nuwe hoofstad opgerig is, lê op 'n skiereiland aan die rand van die kunsmatige Paranoámeer.

Net soos talle groot bouwerke in die geskiedenis van die argitektuur word ook Niemeyer se ontwerp deur die grondbeginsels van eenvoudigheid en moderniteit gekenmerk. Die beskouer kry die indruk van 'n groot glaskis, wat danksy die steun van sy pilare aan die buitekant saggies op die grond geland het.

Oscar Niemeyer het vir sy ontwerp veral op die kombinasie van marmer, glas en water gesteun. Die marmerpilare verskaf 'n sekere ligtheid aan die paleis se argitektuur, en hulle simmetriese vorm reflekteer in die glasfasade en op die wateroppervlak voor die paleis.

Die gebou beskik oor 'n oppervlak van 7 000 vierkante meter en drie verdiepings: Kelder, grondverdieping en tweede verdieping. In die kelder lê die ouditorium, wassery, mediese sentrum en administrasie. Die kamers van die grondverdieping word deur die Staatspresident vir amptelike onthale gebruik. Die tweede verdieping bevat die ampswoning met vier woonstelle, twee vertrekke en ander privaatkamers.

Die paleis beskik daarnaas ook oor 'n biblioteek, 'n verhitte swembad van Olimpiese afmetings, 'n musiekkamer, twee eetsale en verskeie onthaalkamers. Aangrensende geboue huisves die kapel en heliport van die paleis.

Personeel

Die 72 personeellede in die paleis sluit sekretarisse en sekretaresses, assistente, tafelbediendes, kokke, dokters en veiligheidspersoneel in. Die kompleks word deur die Presidensiële Garde beveilig.

Verwysings

  • Bruand, Yves: Arquitetura contemporânea no Brasil. São Paulo: Editora Perspectiva 2002

Sien ook

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Fernando Jacinto
5 April 2017
As visitas guiadas voltaram e ocorrem toda quarta-feira, exceto se chover. As senhas são distribuídas na entrada, e o último horário é às 16h50. Você poderá ver emas, araras e casas de joão-de-barro!
Sarah
25 March 2012
Parte do passeio cívico que todo mundo tem de fazer. Peixes e poço dos desejos com carpas e emas na paisagem. Vale a pena passar por lá ;)
Alicia Nara Fortes
4 December 2014
Com eu foi turista no domingo, não poder fazer a visita dentro do Palácio que ocorre nas quartas-feiras. Mas de longe a vista e paisagem e linda. Não esqueça de levar moedinha para jogar no laguinho.
Rebecca Cirino
19 May 2013
No laguinho pessoas colocam moedas e fazem pedidos. No fim da tarde um senhorzinho limpa o lago e pega todos os desejos hahaha
Marcelo Uriarte
21 December 2018
Conjunto arquitetônico, decorativo e paisagístico muitíssimos bonitos. Vale a visita, que infelizmente é somente por fora do palácio. Mas dá para ver o interior da parte térrea com mobiliário e decor
Cintia Teixeira
18 March 2013
As 18:00hs os dragões da independencia fazem a retirada da bandeira do brasil.... Muito legal
Laai meer kommentaar
foursquare.com
6.3/10
Luiz Guilherme en 9,125 meer mense was hier
Kaart
0.3km from Unnamed Road - Palacio da Alvorada, Brasília, Brasília - DF, Brazil Kry aanwysings
Fri 11:00 AM–7:00 PM
Sat 10:00 AM–8:00 PM
Sun 10:00 AM–7:00 PM
Mon 11:00 AM–Noon
Tue None
Wed 7:00 AM–8:00 AM

Alvorada Palace op Foursquare

Palácio da Alvorada op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Melia Brasil 21

vanaf $129

Windsor Brasilia

vanaf $0

Sia Park Executive Hotel

vanaf $65

Phenícia Bittar Hotel

vanaf $50

Mercure Brasilia Lider Hotel

vanaf $74

San Marco Hotel

vanaf $72

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Juscelino Kubitschek brug

Die Juscelino Kubitschek brug (Portugees Ponte Juscelino Kubitschek)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palácio do Planalto

Die Palácio da Planalto (Afrikaans: 'Paleis van die Plato') is die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palácio do Jaburu

The Palácio do Jaburu (English: Palace of the Jabiru) is the official

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Katedraal van Brasília

Die Katedraal van Brasília (amptelik: Catedral Metropolitana Nossa

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cláudio Santoro National Theater

The Cláudio Santoro National Theater (Teatro Nacional Cláudio S

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Brasilia TV Tower

The Brasília TV Tower was completed in 1967 (the observation platform

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Planetário de Brasília

Planetário de Brasília is 'n toeristeaantreklikheid, een van die P

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monumental Axis

The Monumental Axis ('Eixo Monumental' in Portuguese) is a central

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palácio do Planalto

Die Palácio da Planalto (Afrikaans: 'Paleis van die Plato') is die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Catete Palace

The Catete Palace (Palácio do Catete) is an urban mansion in Rio de

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palácio do Jaburu

The Palácio do Jaburu (English: Palace of the Jabiru) is the official

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palácio Rio Negro

The Palácio Rio Negro (English. Rio Negro Palace) is a palace located

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Palace (Mexico)

The National Palace, or Palacio Nacional in Spanish), is the seat of

Sien alle soortgelyke plekke