Palenque

Palenque (Mayathan: Bàak) is 'n argeologiese terrein in die Meksikaanse deelstaat Chiapas, wat in die noordweste van die grens tot Guatemala geleë is. Die historiese naam van die stad was vermoedelik „Lakamha’“, wat "groot water" beteken, terwyl die gebied B’aakal ("been") genoem was.

Palenque is 'n middelgrote terrein, baie kleiner as Tikal en Copán, maar is veral bekend vir sy hoë-kwaliteit argitektuur, skulpture, dakkamme en reliefgravure. Die meeste van die geskiedenis van Palenque is vanaf die Maya-hiërogliewe gerekonstrueer, veral die 5de eeu en die wedywering met ander Mayastede soos Calakmul en Toniná.

Die stadsgebied het in 1981 'n nasionale park geword en Palenque is in 1987 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Leiers van Palenque

  • 987–? v.C. Uk'ix-Chan, waarskynlik fiktief
  • omstreeks 252 v.C. Casper I, waarskynlik fiktief

[…]

  • 431–435 K'uk' Bahlam I.
  • 435–487 Casper II, regte naam nie bekend nie
  • 487–501 Butz'aj Sak Chiik
  • 501–524 Ahkal Mo' Nahb I
  • 529–565 K'an Joy Chitam I
  • 565–570 Ahkal Mo' Nahb II
  • 572–583 Kan Bahlam I
  • 583–604 Yohl Ik'nal, eerste meesteres
  • 605–612 Ajen Yohl Mat
  • 612–615 Muwaan Mat, identiteit onduidelik
  • 615–683 K'inich Janaab Pakal I, „Pakal die Groote“ genoem
  • 684–702 K'inich Kan Bahlam II
  • 702–naas 720 K'inich K'an Joy Chitam II, broer van K'inich Kan Bahlam II
  • 721–naas 736 K'inich Ahkal Mo' Nahb III
  • omstreeks 742 K'inich Janaab Pakal II
  • omstreeks 751 K'inich Kan Bahlam III
  • 764–naas 783 K'inich K'uk' Bahlam II
  • 799–? Janaab Pakal III

Verwysings

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Jonas
21 February 2017
Absolutely stunning place. Make sure you're at the park entrance just before 8AM and have the site mostly to yourself (and a few others) for roughly the first hour.
memo ruizcornejo
12 February 2021
The closer you get to the entrance, the cheaper the guides. They started asking for $500 pesos but ended up paying much less
Spot 23o2
5 November 2012
This is the best pyramids spot in Mexico. The former maya city is almost entirely invaded by jungle ! Be Adventurous !
Tobias Schmidt
25 January 2018
Take 3-4 hours to see the entire site. Do walk the extra loop along the waterfalls through the jungle
Ola Jarosz
21 February 2017
Make sure to be at the site when it opens (8am) to avoid the crowds.
Kseniya Why
11 April 2013
Go for a jungle walk with a local guide is a must! Incredible, avatar-like experience!
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hotel Villa Mercedes Palenque

vanaf $43

Piedra de Agua Palenque

vanaf $80

Chan-Kah Resort Village

vanaf $71

Hotel la Aldea del Halach Huinic

vanaf $42

Hotel Villas Kin Ha

vanaf $42

Cabañas Kin Balam Palenque

vanaf $7

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Temple of the Inscriptions

The Temple of the Inscriptions (Classic Maya: Bʼolon Yej Teʼ Naah (

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Agua Azul

The Cataratas de Agua Azul (Spanish for 'Blue-water Falls') are found

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Toniná

Tonina (Toniná in the Spanish language) is a pre-Columbian

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pomona, Tabasco

Pomona is a Maya archaeological site in the Mexican state of Tabasco,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Piedras Negras (Maya site)

Piedras Negras is the modern name for a ruined city of the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
El Chichón

El Chichón, also known as El Chichonal, is an active volcano in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Yaxchilan

Dzibi

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bonampak

Bonampak (Bòonam Pak' Painted Wall in Modern Maya) is an ancient

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Uxmal

Uxmal [ʊʃ.ˈmal] beskryf die ruïnes van 'n voormalige groot en kul

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chichén Itzá

Chichén Itzá is een van die belangrikste ruïnes op die Meksikaanse Yu

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Calakmul

Calakmul, of Kalakmul, is 'n argeologiese terrein in die Meksikaanse

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tulum

Tulum ( (Tulu'um in Modern Maya) ; in Spanish orthography,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Xelha

Xelha (or Xelhá in Spanish orthography, (Xel-Há in Modern Maya) ) i

Sien alle soortgelyke plekke