Pamukkale

Pamukkale, wat "katoenkasteel" in Turks beteken, is ’n natuurterrein in die Denizli-provinsie in Suidwes-Turkye. Daar is warmwaterbronne en travertyne, terrasse van kalksteen wat deur die vloeiende water agtergelaat word. Dit is geleë in Turkye se Binne-Egeïese streek, in die Menderes-riviervallei, waar die temperatuur die grootste deel van die jaar gematig is.

Die antieke stad Hiërapolis is gebou bo die wit "kasteel", wat altesaam 2 700 m lank en 160 m hoog is. Dit kan 20 km ver gesien word vanaf die heuwels aan die oorkant van die vallei.

Toerisme

Toerisme is belangrik in die gebied. Mense het duisende jare lank in die water geswem. Tot so onlangs as die middel van die 20ste eeu is hotelle oor die ruïnes van die Hiëropolis gebou en aansienlike skade is aangeirg. ’n Pad is van die vallei oor die terrasse gebou en motorfietse is toegelaat om op en af met die hange te ry. Toe die gebied in 1988 saam met Hiërapolis as ’n Unesco-wêrelderfenisgebied verklaar is, is die hotelle gesloop en die pad verwyder.

Die eertydse Romeinse bad van Hiërapolis is sedert 1984 die terrein van ’n argeologiese museum. Talle artefakte van verskeie gebiede, selfs uit die Bronstydperk, word hier uitgestal.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel

Eksterne skakels

Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
24 March 2023
I was there last summer and unfortunatelly there is almost no water inside of it. The water is less and less because a lot of farmers are taking water from springs for their purposes and also some factories do it as well. So dont expect the same view like years ago. But it is still gorgeous place worth to visit.
manu prasad
7 June 2015
Looks like snow, but isn't. A must visit place if you are in Turkey - completely unique sight and experience. Walk along the pools, spend some time wading in it or just simply sit and dip your toes :)
Clarisse Moncada-Cucum
Good place to visit. Worth the walk under the sun if you like to see historical things such as the ruins during the Byzantine Era. Walk down the terrace for an unforgettable experience.
Burak Sansal
31 May 2014
A UNESCOWorld Heritage site, definately a must-see. Great photo opportunity at sunset. Hierapolis archaeological site is there, great ancient theater. Swim in the ancient pool (extra cost).
Siti Nasyitah Abdul Karim
31 January 2014
If you want a hotel to stay, go for Ozbay Hotel. The people are nice, strategic locations(so close with cotton castle n ATM is just in front!) & the services are just awesome!
Heather Rodriguez
23 August 2012
Amazing place. I've never seen anything like it!! Do not go to and pay for Cleopatra's Pool. Go walk down to the natural pools and wade there. Just make a left instead of a right into Cleopatra's.
Andrei V.
20 August 2011
top places must see !!!
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Pamukkale Yoruk Hotel

vanaf $19

Pamukkale Melrose Viewpoint Suites

vanaf $38

Ayapam Hotel

vanaf $22

Aspawa Hotel

vanaf $24

Koray Hotel

vanaf $15

Kocak Hotel

vanaf $29

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hierapolis Arkeoloji Müzesi

Hierapolis Arkeoloji Müzesi is 'n toeristeaantreklikheid, een van

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hiërapolis

Hiërapolis (Grieks: Ἱεράπολις, 'heilige stad') was die antieke Gr

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Laodicea on the Lycus

Laodicea on the Lycus (Greek: Λαοδίκεια πρός τοῦ Λύκου; Latin: La

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tripolis (Phrygia)

Tripolis (Greek: Τρίπολις, Eth. Τριπολίτης) – also Neapolis, Apollonia

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Güney Waterfall

Güney Waterfall (Turkish: Güney Şelalesi) is a waterfall in Denizli Pr

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Aphrodisias

Aphrodisias (; Ancient Greek: Ἀφροδισιάς, translit. 

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nysa Bridge

The Nysa Bridge is a late imperial Roman bridge over the Cakircak

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hacilar

Hacilar is an early human settlement in southwestern Turkey,

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Saya no Yudokoro

Saya no Yudokoro (日本語: 前野原温泉 さやの湯処) is 'n toeristeaantreklikheid, e

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
ほったらかし温泉

ほったらかし温泉(ほったらかしおんせん)は山梨県山梨市矢坪に位置する日帰り温泉施設。

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
定山渓温泉

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Arima Onsen

is an onsen, or hot springs in Kita-ku, Kobe, Japan. This Onsen is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Terme di Saturnia

The Terme di Saturnia are a group of springs located in the

Sien alle soortgelyke plekke