Archaeological sites in Amaun

Petra

9.2/10

Petra (Arabies: البتراء, Al-Batrāʾ; Antieke Grieks: Πέτρα), onder die Nabateërs bekend as Raqmu, is 'n ruïnestad in suidwestelike Jordanië en was in antieke tye die hoofstad van die Nabatese ryk asook 'n belangrike kruispunt in die Midde-Ooste. Dié stad is bekend vir sy graftempels wat uit die rotse gebeitel is. Petra is in 1985 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys en word as een van die sewe nuwe wonders van die wêreld beskou. Dié stad is Jordanië se bekendste en mees besoekte toeristebestemming. Petra word weens sy rooi rotse a rose-red city half as old as time ("'n rooi roosstad half so oud soos tyd") genoem.

Petra is halfpad tussen die Dooie See in die noorde en die Golf van Akaba in die suide, oos van die grens tot Israel op 'n plato, geleë. Sy ligging is as strategies gunstig beskou omdat hier verskeie belangrike handelsroetes ontmoet het, maar dié stad ook net deur nou nisse tussen die rotse bereik kon word. Dié stad is met water voorsien, wat uit omliggende reservoirs met akwadukte in dié stad gelei is. Petra se argitektuur toon 'n Grieks-Romeinse invloed wat met die plaaslike Nabatese stil vermeng is.

Petra is in die 5de eeu v.C. gestig en ná dié stad word onder andere deur Strabo, Plinius die ouere en Flavius Josephus verwys. Tussen die 3de eeu v.C. en die 1ste eeu n.C. het Petra sy bloeitydperk beleef. Nadat die gebied deur die Arabiere in 663 verower is, het die laaste inwoners dié stad verlaat. Petra was tot in 1812 vir die Westerse wêreld nie bekend nie, toe dit deur die Switserse ontdekkingsreisiger Johann Ludwig Burckhardt herontdek is.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
  • (en) Toerismeïnligting oor Petra op Wikivoyage
  • (en) Amptelike webwerf
Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
The White House
26 March 2013
President Obama viewed the area near the Treasury during a tour of the ancient city of Petra in Jordan.
Moritz Bleiblieb
16 October 2012
Don't forget carrying water and a hat, or you get burned! Climb up to the Al-Deir, very exhausting, but unforgettable!
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

6.8km from 35, Jordan

Get directions
Open hours
Mon 9:00 AM–11:00 PM
Tue 8:00 AM–6:00 PM
Wed 8:00 AM–7:00 PM
Thu 10:00 AM–6:00 PM
Fri 7:00 AM–7:00 PM
Sat 8:00 AM–5:00 PM
References

Petra (البتراء) on Foursquare

Petra on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Petra Marriott Hotel

starting $140

Petra Panorama Hotel

starting $0

P Quattro Relax Hotel

starting $310

Oscar Hotel

starting $60

Amra Palace International Hotel

starting $80

Petra Diamond Hotel

starting $32

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Al Khazneh
Jordanië

Al Khazneh is a tourist attraction located in Amaun, Jordanië

Add to wishlist
I've been here
Visited
Montréal (kruisvaarderskasteel)
Jordanië

Montréal (dikwels ook Krak de Montréal, Crac de Montréal; Arabies: al

Add to wishlist
I've been here
Visited
Negev
Israel

Negev is a tourist attraction located in Maḥṣevet-Gevem, Israel

Add to wishlist
I've been here
Visited
Makhtesh Ramon
Israel

Makhtesh Ramon is a tourist attraction located in Maḥane Ramon, Israel

Add to wishlist
I've been here
Visited
Mount Sodom
Israel

Mount Sodom is a tourist attraction located in Sodom, Israel

Add to wishlist
I've been here
Visited
Lot's Wife (rock formation)
Israel

Lot's Wife (rock formation) is a tourist attraction located in Sodom,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Jabal Umm Fruth Bridge
Jordanië

Jabal Umm Fruth Bridge is a tourist attraction located in Rum,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Mamshit
Israel

Mamshit is a tourist attraction located in Dimona, Israel

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Machu Picchu
Peru

Machu Picchu (wat Ou Piek in die Quechua taal beteken; en ook soms na

Add to wishlist
I've been here
Visited
Yungang Grottoes
Sjina

Yungang Grottoes is a tourist attraction located in Yün-kang-pu, S

Add to wishlist
I've been here
Visited
Avebury
Verenigde Koninkryk

Avebury is a tourist attraction located in Avebury, Verenigde

Add to wishlist
I've been here
Visited
Talampaya National Park
Argentinië

Talampaya National Park is a tourist attraction located in Jumeal,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Taxila
Pakistan

Taxila is a tourist attraction located in Gāngu Jumma, Pakistan

See all similar places