Piazza Venezia

Die Piazza Venezia is 'n besige plein in die middestad van Rome, geleë aan die voet van die Kapitolyn, een van Rome se sewe heuwels, en naby die Forum Romanum, die historiese middelpunt van antieke Rome. Die plein, wat deur die liberale monargiese bewind merkbaar vergroot en in sy huidige vorm as 'n reghoek aangelê is, is genoem na die Renaissance-paleis Palazzo Venezia aan sy weskant. As geografiese middelpunt van die Italiaanse hoofstad en kruispunt van sommige van sy hoofverkeersare word die Piazza Venezia onder die besigste pleine ter wêreld gereken. Talle toerorganiseerders kies die plein as vertrekpunt vir hul bustoere.

Dit is die beginpunt van 'n reeks strate wat in 'n straalvormige patroon aangelê is - Via del Corso (wat tot die Piazza del Popolo lei), die Via Cesare Battisti (wat na die Kwirinaal, een van Rome se sewe heuwels, en tot die Via Nazionale en die hooftreinstasie Termini lei), die Via die Fori Imperiali (tot die Colosseum), die Via di Teatro di Marcello (tot die Tiberrivier) en die Via del Plebiscito tot die Sint Pieterskerk.

Tydens die boubedrywighede vir Rome se nuwe derde metrolyn C en die stasie Venezia is in 2009 die ruïne van keiser Hadrianus se Atheneum, 'n antieke skool wat ter bevordering van die literatuur en wetenskaplike studies gevestig is, op die plein se sentrale gedeelte opgegrawe.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Jan Freeman
14 June 2016
Beautiful! You have to climb a series of staircases until you think you're going to die to get to the top but the view is spectacular. Then ride the lift to the very top for a bird's eye view of Rome
Ali Latifi
11 April 2015
The tomb of the Unknown Soldier. Go to the top, even if you don't see the museum the outside patio has an amazing view and the church is really cool.
Caner Göz
7 June 2013
It's forbidden to sit on the floor and you can't put your stuff on floor as well. Wierd. This museum is really worth to see. Take a look at the city on the top.
Fokion Taxiarchis Sanoudos Dramaliotis
One of the best places to see Rome from above. Take a tour in the terraces and then use the lift to the rooftop in order to see all the places in Rome.
Sanne Thijs
26 July 2016
A very beautiful place to take a stop and enjoy the view. Specially on a hot day going all the way up there is a very cool spot on top of the stairs.
Oliver Sears
30 June 2013
Check out the unstoppable fires outside, beware of armed guards & strict staff - don't disappoint them! Kept in impeccable condition giving it a very majestic, regal vibe. Worth exploring inside too!
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hotel Best Roma

vanaf $463

Hotel Infinito

vanaf $75

Daniela Hotel

vanaf $66

Espana Hotel

vanaf $88

Shiva B&B

vanaf $64

B&B Manzoni Holidays

vanaf $94

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Santa Maria in Aracoeli

The Basilica of St. Mary of the Altar of Heaven (Latina. Basilica

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Capitoline Hill

The Capitoline Hill (Latin: Collis Capitolinus

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Trajan's Column

Trajan's Column is a monument in Rome raised in honour of the Roman

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
San Marco, Rome

San Marco is a basilica in Rome. Devoted to St. Mark, it was built in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palazzo Venezia

Die Palazzo Venezia (ook bekend as Palazzo di Venezia of Palazzo

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Capitoline Museums

The Capitoline Museums (Italian: Musei Capitolini) are a group of art

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Piazza Venezia

Die Piazza Venezia is 'n besige plein in die middestad van Rome,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Temple of Concord

The Temple of Concord in the ancient city of Rome was a temple

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chiang Kai-shek Memorial Hall

The National Chiang Kai-shek Memorial Hall (Шаблон:Zh) is a Taiwa

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mona Lisa | La Gioconda (Mona Lisa | La Joconde)

Mona Lisa | La Gioconda (Mona Lisa | La Joconde) is 'n

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Boezloedja-monument

Die Boezloedja-monument op die bergpiek Chadji Dimitar is in die somer

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Vryheidsbeeld

Die indrukwekkende Vryheidstandbeeld (Statue of Liberty), wat oor

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monument to the Independence of Brazil

The Monument to the Independence of Brazil (Portuguese: Monumento à

Sien alle soortgelyke plekke