Kastele in Prague

Praagse kasteel

Wayne, Anastasiya Dronova and 119,216 more people have been here
9.0/10

Die Praagse kasteel (Tsjeggies: Pražský hrad) is die grootste geslote kasteelkompleks ter wêreld met 'n oppervlakte van 45 hektaar, bestaande uit paleise, administratiewe geboue, kerke, versterkings en tuine, geleë op die bergpiek Hradčany wat 'n panoramiese uitsig oor die Tsjeggiese hoofstad Praag bied. Die kasteel se oorspronge strek terug tot in die 9de eeu. Dit is sindsdien deur generasies van boumeesters in 'n verskeidenheid argitektoniese style omgebou en uitgebrei. Die 14de eeuse Rooms-Katolieke Sint-Vituskatedraal het in die sentrum van die kasteelkompleks ontstaan. Hier, in die sogenaamde Kroonkamer, word die Boheemse kroonjuwele bewaar.

Die kasteel het as setel van Boheemse hertoë en konings, twee van die Heilige Romeinse Ryk se keisers en Tsjeggo-Slowaakse staatspresidente gedien. Tans is die Praagse kasteel, wat in 2016 die mees besoekte besienswaardigheid in Praag en heel Tsjeggië was, die amptelike setel van die president van die Tsjeggiese Republiek.

Op 23 Mei 1618 het 'n historiese gebeurtenis hier afgespeel wat tot die Dertigjarige Oorlog en ingrypende politieke veranderinge in Europa sou lei – die sogenaamde Tweede Praagse Defenestrasie waartydens die Heilige Romeinse Keiser se Praagse stadhouers, Jaroslaw von Martinitz en Wilhelm von Slavata, saam met die geheime skrywer Philipp Fabricius Platter uit die venster gegooi is. Die drie mans het tussen 15 en 16 meter diep geval, maar in 'n groot vullishoop beland. Slegs Wilhelm von Slavata is beseer. Die toneel van die historiese gebeure, 'n kamer in die kasteel se Lodewyksvleuel, bestaan steeds.

Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
The Telegraph
12 September 2012
Ride the 22 tram up to Prague Castle (entry £5) for an afternoon exploring the seat of the P˘remyslid dynasty, the millennium-old St Vitus’ Cathedral, and the Romanesque St George’s Basilica.
Otel.com
9 February 2012
A visit to Prague won't be complete without making a stop to this castle, the largest in the world. Aside from looking at the amazing detail, don't miss the changing of the guard happening every hour.
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

Hrad III. nádvoří 48/2, 119 00 Praag-Prague 1, Tsjeggië

Get directions
Open hours
Mon-Sun 6:00 AM–10:00 PM
References

Prague Castle (Pražský hrad) on Foursquare

Praagse kasteel on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Hotel U Prince

starting $219

Rott Hotel

starting $323

Prague Boutique Residence

starting $110

Residence Karlova

starting $143

Palac U Kocku

starting $149

U T?í Bubn?

starting $107

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Sint-Vituskatedraal
Tsjeggië

Die Sint-Vituskatedraal (Tsjeggies: Katedrála sv. Víta oder Chrám sv

Add to wishlist
I've been here
Visited
Prague Castle View Point
Tsjeggië

Prague Castle View Point is a tourist attraction located in Prague,

Add to wishlist
I've been here
Visited
St. George's Convent, Prague
Tsjeggië

St. George's Convent, Prague is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Golden Lane
Tsjeggië

Golden Lane is a tourist attraction located in Prague, Tsjeggië

Add to wishlist
I've been here
Visited
Charles University in Prague
Tsjeggië

Charles University in Prague is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Wallenstein Palace
Tsjeggië

Wallenstein Palace is a tourist attraction located in Prague, Tsjeggië

Add to wishlist
I've been here
Visited
Valdštejnská zahrada
Tsjeggië

Valdštejnská zahrada is a tourist attraction located in Prague, T

Add to wishlist
I've been here
Visited
Loreta
Tsjeggië

Loreta is a tourist attraction located in Prague, Tsjeggië

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Alcázar of Segovia
Spanje

Alcázar of Segovia is a tourist attraction located in Segovia, Spanje

Add to wishlist
I've been here
Visited
Château de Vincennes
Frankryk

Château de Vincennes is a tourist attraction located in Vincennes,

Add to wishlist
I've been here
Visited
San Leo Castle
Italië

San Leo Castle is a tourist attraction located in San Leo, Italië

Add to wishlist
I've been here
Visited
Akershus Fortress
Noorweë

Akershus Fortress is a tourist attraction located in Oslo, Noorweë

Add to wishlist
I've been here
Visited
Blutenburg Castle
Duitsland

Blutenburg Castle is a tourist attraction located in Aubing, Duitsland

See all similar places