Pretoriabrug

, Kanada]]Die Pretoriabrug is 'n hefbrug in Ottawa, Kanada. Dit span die Rideaukanaal wat die Glebe en Centrewon na Old Ottawa East verbind. Die brug is in 1925 gebou toe dit 'n vroeër hout swaaibrug vervang het op Argylestraat net noord van die ou brug. Dit is 'n hefbrug, wat beteken dat die sentrale deel van die brug gelig kan word om bote onderdeur te laat.

In die laat sewentigerjare is ontdek dat padsout die brug ernstig beskadig het. Voorstelle is gemaak om 'n groter en hoër brug te bou. Teenstand is gebied deur dié wat die brug gesien het as 'n kultuurhistoriese struktuur. Uiteindelik is besluit om die brug oor te bou amper presies soos dit gelyk het.

Die brug is vernoem na Pretoriastraat, waarvan dit 'n verlenging is. Pretoriastraat, voorheen Janestraat, was hernoem in 1902 om die Britse oorwinning in die Anglo-Boereoorlog te vier en Kanadese wat daar gedien het, te eer. Pretoria was die hoofstad van die destydse boererepubliek, Transvaal. Die naam het later kontroversieel geraak toe die meeste Kanadese dit begin assosieer het met die apartheidsregime in Suid-Afrika. In die laat tagtigerjare van die 20ste eeu is 'n beweging begin om die brug te herdoop na Nelson Mandelabrug (in 2003 is daar in Gauteng, Suid-Afrika 'n brug geopen met die naam). Dit is teëgestaan deur ander wat gevoel het dit is 'n belangrike monument vir Kanadese wat geveg het in Suid-Afrika. Die stadsraad het geweier om betrokke te raak en die naamwysigingsvoorstel het uiteindelik op niks uitgeloop nie.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Reena B-S
11 August 2014
Be prepared for periodic delays if you cross in the summer - this bridge raises to let boat traffic through.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
6.4/10
963 mense was hier
Kaart
8 Ottawa Regional Rd 91, Ottawa, ON K1S 0A9, Kanada Kry aanwysings
Thu 9:00 AM–Noon
Fri 8:00 AM–2:00 PM
Sat 9:00 AM–8:00 PM
Sun 11:00 AM–7:00 PM
Mon 10:00 AM–7:00 PM
Tue 8:00 AM–3:00 PM

Pretoria Bridge op Foursquare

Pretoriabrug op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Albert at Bay Suite Hotel

vanaf $230

Delta Hotels Ottawa City Centre

vanaf $292

Delta Hotels by Marriott Ottawa City Centre

vanaf $249

Alt Hotel Ottawa

vanaf $128

Best Western Plus Ottawa Downtown Suites

vanaf $233

The Business Inn

vanaf $84

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Corktown Footbridge

The Corktown Footbridge (French: Passerelle Corktown), also referred

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Laurier Avenue Bridge

The Laurier Avenue Bridge is a bridge in Ottawa, Canada. It carries

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Confederation Park

Confederation Park (French: Parc de la Confédération) is a park in d

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mackenzie King Bridge

The Mackenzie King Bridge is a bridge in Ottawa, Ontario, Canada.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Arts Centre

The National Arts Centre (NAC) (French: Centre national des Arts) is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bank Street Bridge

The Bank Street Bridge, officially known as the Bank Street Canal

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Plaza Bridge (Ottawa)

The Plaza Bridge in Ottawa, Canada is a bridge for automotive and

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Château Laurier

The Fairmont Château Laurier is a landmark hotel in downtown Ottawa,

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Galata-brug

Die Galata-brug (Turks: Galata Köprüsü) is ’n brug oor die Goue Hori

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
碓氷第三橋梁 (めがね橋)

碓氷第三橋梁 (めがね橋) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Brûe in Sak

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rama IX Bridge

Rama IX Bridge is a bridge in Bangkok, Thailand over the Chao Phraya

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Suramadu Bridge

The Suramadu Bridge (Indonesian: Jembatan Suramadu), also known as the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dom Luis I-brug

Die Dom Luis I brug (Portugees: Ponte Dom Luís I) oor die rivier

Sien alle soortgelyke plekke