Royal Pavilion

240px
240px
Die Royal Pavilion in Brighton, Brittanje.

Die Royal Pavilion is ’n voormalige koninklike woning in Brighton, Engeland. Dit is vanaf 1787 in drie fases gebou as ’n strandwoning vir George, die Prins van Wallis, wat in 1811 die land se regent geword het. Dit is gebou in die Indies-Gotiese styl wat vir die grootste deel van die 19de eeu in Indië gewild was.

Geskiedenis

Die Prins van Wallis, wat later George IV geword het, het Brighton in 1783 op 21-jarige ouderdom die eerste keer besoek. Die kusdorp het in die mode geraak danksy die feit dat George se oom, prins Henry, Hertog van Cumberland, daar gewoon het; George het sy liefde vir kos, die teater en die vinnige lewe gedeel. Sy dokter het ook aanbeveel dat die seewater goed sou wees vir sy jig.

Hospitaalbeddens in die Pavilion tydens die Eerste Wêreldoorlog. In 1786 het hy ’n klein eertydse plaashuis gekoop aan die Steine, ’n deel in Brighton wat met gras beplant was en as wandelpad gebruik is. Die huis is in 1787 uitgebrei en dit het ’n vleuel van die Marine Pavilion geword aan ’n sentrale rotunda. Dit het uit net drie hoofkamers bestaan: ’n ontbytkamer, eetkamer en biblioteek in die neo-klassieke styl. In 1801–'02 is die Pavilion vergroot met ’n nuwe eetkamer en konservatorium. Die prins het ook grond om die eiendom gekoop waarop ’n ryskool en perdestalle gebou is.

Tussen 1815 en 1822 het die ontwerper John Nash die Pavilion herontwerp en uitgebrei, en dit is sy werk wat vandag gesien kan word. Die paleis het van buite af ’n opvallende Indies-Islamitiese voorkoms, terwyl die binnekant sterk Sjinese en Indiese eienskappe het. Dit is ’n uitstekende voorbeeld van die eksotiese alternatief vir die gewone, meer klassieke argitektuur van die tyd.

Koningin Victoria het nie van Brighton gehou nie omdat dit klein en onprivaat was. In 1850 het die regering die Pavilion aan die dorp verkoop. Die aangrensende perdestalle is in 1860 omskep in ’n konsertsaal wat vandag bekend is as die Brighton Dome. Baie van die oorspronklike vaste bybehore van die Pavilion is verwyder en in onder meer Buckingham-paleis en Windsor-kasteel gebruik. Sedert 1860 is baie van die bybehore terugbesorg aan die dorp se munisipaliteit, wat groot moeite gedoen het om die Pavilion tot sy eertydse glorie te restoureer.

In die Eerste Wêreldoorlog is die Pavilion en ander plekke in Brighton in ’n militêre hospitaal omskep. Daar was twee operasieteaters en meer as 700 beddens. Meer as 2 300 soldate is daar behandel.

Op 29 Maart 2014 is een van Brittanje se eerste gayhuwelike in die Royal Pavilion voltrek.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Royal Pavilion.
  • 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk
Koördinate: 50°49′23″N 0°8′15″W / 50.82306°N 0.13750°W / 50.82306; -0.13750Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Paleise in die Verenigde Koninkryk
 Bewoon  Bagshot Park • Balmoral-kasteel • Birkhall • Buckingham-paleisClarence House • Gatcombe Park • Highgrove House • Hillsborough-kasteelHolyrood-paleisSint James-paleisKensington-paleis • Llwynywermod • Royal Lodge • Sandringham House • Thatched House Lodge • Windsor-kasteel
 Histories  Paleis van Beaulieu • Beaumont-paleis • Brantridge Park • Bridewell-paleis • Carlton House • Coombe Abbey • Coppins • Cumberland Lodge • Dunfermline-paleisEdinburg-kasteel • Eltham-paleis • Falkland-paleis • Fort Belvedere • Hampton Court-paleisKew-paleisLinlithgow-paleisMarlborough HouseKasteel van Mey • Osborne House • Paleis van Placentia • Queen's HouseRoyal Pavilion • Savoy-paleis • Stirling-kasteelLondense TowerPaleis van WestminsterPaleis van Whitehall


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Steve Kelly
12 May 2013
This is 2nd time I have typed this & hope doesn't appear twice. Great place to visit, historical, strange, wonderful, amazing dragons, £10.50 a ticket, cream team is great (£5.50) well worth visit.
Swarmstrong
30 October 2015
If you're local, ask about resident discount! The pavilion itself is absolutely stunning! A must visit for anyone in Brighton!
Hannah White
5 August 2015
If you live or study in Brighton and you bring a proof of address/student card you get a residence discount. And don't forget to pick up an audio guide which is included in the ticket price.
Sissy VanderAa
5 May 2016
Fantastic and absolutely gorgeous. Our students were mesmerised by the sheer amount of details and listened to everything the audio guide had to say. Impressive and worth a visit
Norah
6 September 2016
I found what India has offered to the UK really priceless. It is interesting the relationship between the two countries. I never heard of it before. I would recommend buying the audio guide
Mats Christiansen
28 June 2017
Amazing architecture and indoor decorating. Useful audio tour
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.9/10
Dan S., Nadya Popova en 84,169 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hotel Indigo Brighton

vanaf $0

Jurys Inn

vanaf $154

Myhotel Brighton

vanaf $345

Ibis Brighton City Centre Hotel

vanaf $146

Premier Inn Brighton City Centre

vanaf $104

Home Brighton

vanaf $14

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Brighton sewers

The city of Brighton in England has an extensive system of Victorian

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Brighton Beach, England

Brighton Beach, England is 'n toeristeaantreklikheid, een van die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Volk's Electric Railway

Volk's Electric Railway (VER) is a narrow gauge heritage railway that

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Brighton Fishing Museum

The Brighton Fishing Museum is a registered independent museum

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Brighton Pier

The Brighton Marine Palace and Pier is a pleasure pier in Brighton,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
British Airways i360

The British Airways i360 is a 162-metre (531 ft) observation tower on

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
West Pier

The West Pier is a pier in Brighton, England. It was designed by

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Royal Suspension Chain Pier

The Royal Suspension Chain Pier was the first major pier built in

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nymphenburg Palace

The Nymphenburg Palace (German: Schloss Nymphenburg), i.e. 'Nymph's

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Paleis van Westminster

Paleis van Westminster en Westminster-abdy insluitend Sint Margaret se

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Versailles

Versailles is 'n stad wat ongeveer 19km suidwes van Parys, Frankryk,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alhambra

Alhambra (Arabies: قصر الحمراء - qasr alhamrā' – Rooi Paleis) is '

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kensington-paleis

Kensington-paleis is sedert die 17de eeu ’n koninklike woning in K

Sien alle soortgelyke plekke