Rumelihisarı

Bosporus.]] Fatih Sultan Mehmet-brug op die agtergrond.]]

Die Rumelihisarı, Kasteel van Roemelië of Fort van Europa is ’n fort in die Sarıyer-dsitrik in Istanboel, Turkye, op ’n heuwel aan die Europese kant van die Bosporus. Dit is tussen 1451 en 1452 deur die Ottomaanse sultan Mehmet II laat bou voordat hy Konstantinopel verower het. Die drie groot torings is genoem na drie van Mehmet se visiere: Çandarlı Halil Pasha, wat die groot toring langs die poort gebou het, Zağanos Pasha, wat die suidelike toring gebou het, en Sarıca Pasha, wat die noordelike toring gebou het.

Beskrywing

Rumelihisarı is aan die nouste deel van die Bosporus geleë, regoor Anadoluhisarı aan die Asiatiese kant, nog ’n fort wat tussen 1393 en 1394 deur sultan Bajezid I laat bou is. Die doel van die forte was om te keer dat hulp van die Swartsee Konstantinopel bereik tydens die stad se beleg deur die Ottomane.

Die fort het een klein toring, drie hooftorings en 13 klein wagtorings op die muur wat die hooftorings verbind.

Vandag

In 1955, in opdrag van president Celal Bayar, is restourasiewerk begin wat tot 29 Mei 1958 geduur het. Sedert 1960 is dit ’n museum en opelugteater vir konserte in die somer.

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Rumelihisarı

Eksterne skakels

link=Commons:Category:Rumeli Hisarı
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Koördinate: Kategorie:Koördinate op Wikidata

Kategorie:Geboue en strukture in Istanboel

Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Cem Perin
23 April 2018
Cool views of the city and nothing else. Research the history beforehand since this is not a museum but a barren fortress. The mosque at the amphitheater is a clear allegory to Turkey’s current state.
Foodie
13 November 2018
One of the most impressive attractions in Istanbul of great hist.importance. Must visit. You can climb around and get nice views, but are not allowed to climb the towers. There is a toilet inside.
Martin Angeletti
11 August 2014
The views are amazing. Just let yourself wander from stairs to towers, and towers, and stairs. Get instant gratification with each step. Follow your instincts and keep finding better & better views.
Gonzalo Arenas
17 December 2013
Check out this amazing book covering the siege of Constantinople and the purpose of why this fortress was built: http://www.amazon.com/1453-Holy-Constantinople-Clash-Islam/dp/1401308503/ref=pd_sim_b_1
Amal Alhartani
28 June 2019
Nice view! I like the castle history. But I thought that i can go to the top but we couldn’t ???? it’s not allowed.
M. B.
17 October 2015
There's nothing much to do, but somehow enjoyed spending time there and enjoyed the view
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Tugra Hotel

vanaf $39

Hotel Yesilpark

vanaf $47

Best Nobel Hotel 2

vanaf $46

Star City Hotel

vanaf $70

Babel Park Hotel

vanaf $70

Tugra Hotel

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fatih Sultan Mehmet-brug

Fatih Sultan Mehmet-brug

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Anadoluhisarı

Die Anadoluhisarı, Kasteel van Anatolië of Fort van Asië is ’n fort

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Küçüksu Palace

Küçüksu Palace or Küçüksu Pavilion, aka Göksu Pavilion, (Turki

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Adile Sultan Palace

Adile Sultan Palace is a former royal residence, which was used later

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Khedive Palace

The Khedive Palace (Turkish: Hıdiv Kasrı) or Çubuklu Palace, Çu

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bosporus

Satellietfoto van die Bosporus, in April 2004 geneem vanaf die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hatice Sultan Palace

The Hatice Sultan Palace (Turkish: Hatice Sultan Yalısı), a h

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bosporus-brug

Die Bosporus-brug, ook bekend as die Eerste Bosporus-brug (Turks:

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fort Denison

Fort Denison is a former penal site and defensive facility occupying a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pucará de Tilcara

The Pucará de Tilcara is a pre-Inca fortification or pucará located o

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fort Scratchley

Fort Scratchley was a coastal defence installation at Newcastle, New

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ruthven Barracks

Ruthven Barracks near Ruthven, Highland in Scotland are the smallest

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tagansky Protected Command Point

The Tangansky Protected Command Point, also known as An-02 (1947),

Sien alle soortgelyke plekke