Saaremaa

Die Estiese eiland Saaremaa is op een na die grootste eiland in die Oossee met 'n oppervlakte van 2 673 vierkante kilometer groot en 'n bevolking 40 312 mense. Sowat 16 000 van Saaremaa se inwoners woon in die hoofdorp Kuressaare. Die naam van die eiland beteken niks meer as 'eiland' nie en dit geld ook vir die Sweeds/Duitse naam Ösel.

Saaremaa is dig bebos. Kenmerkend van die plantlewe is die talryke jenewerstruike. Die kus is baie gevarieerd met steil rotse in die noorde by Panga en klipstrande in ander gebiede. Kultuurhistories het Saaremaa baie aan te bied. Die hoofdorp Kuressaare het rondom 'n biskopsburg ontstaan en is vanouds bekend as kuuroord. Baie van die dorpies op Saaremaa het baie ou kerke (onder meer: Valjala, Karja, Pöide, Kaarma) wat ook 'n verdedigingsfunksie gehad het. Naby die stad Karja kan nog vyf windmeule besigtig word wat op 'n heuwel geleë is. Nog in die vroeë 20ste eeu het elke dorp op Saaremaa oor 'n soortgelyke windmeuleheuwel beskik. Die vyf meule in Karja se hoë fondamente is op stene gebou; hul boustyl lyk baie op dié van vroeë Europese windmeule.

'n Opvallende aantreklikheid van Saaremaa is die kratermeer van Kaali in die ooste van die eiland, wat 'n deursnee van vyftig meter het en aan die begin van die eerste millennium v.C. ontstaan het as gevolg van 'n meteorietinslag. Dit is die beste bereikbare meteorietkrater in Europa.

Die eiland het 'n vaste verbinding met die naburige Muhu, waarmee dit saam een distrik vorm. Muhu is vanuit die Estiese hawe Virtsu bereikbaar. Daar is ook is 'n bootverbinding met Hiiumaa, wat ten noorde van Saaremaa geleë is. Pogings om veerbootdienste vanuit Letland en vanaf Gotland in die lewe te roep het tot dusver (2002) misluk.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Karmo Heinsalu
7 April 2012
Great-great food! Soup, main dish and dessert, everything was really good tasting! Also nice interior with fireplace. Also waitress was cool
Ekaterina Malaja
22 June 2014
Meat was over-cooked, wild pork is finished before your coming. Waitress very polite
Aivar Ruukel
21 July 2013
Slow service and cold meals. Get some additional staff on high season...
Kristjan Peterson
14 July 2013
Very good chicken pancaketortilla
Danil Gasan
12 July 2014
Очень не организованно в плане кухни... Ждали 2 блюда больше часа!!!!! При этом народу было не так много... В следующий раз поеду в другое место. Время дорого часами обед ждать!
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Luxury Art Nouveau Hotel Villa Ammende

vanaf $98

Grand Rose SPA Hotel

vanaf $57

Georg Ots Spa Hotel

vanaf $67

Baltic Hotel Promenaadi

vanaf $116

Spa Hotel Meri

vanaf $75

Baltic Hotel Promenaadi

vanaf $57

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Valjala church

Saint Martin's Church of Valjala is the oldest church in Estonia

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Angla Museum

Angla Museum is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Museums in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kuressaare Castle

Kuressaare Castle (Estonian: Kuressaare linnus; German:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Пейде

Пейде is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Kerke in Pyyde , Estl

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Maasilinn

Soneburg Slott var enligt Nordisk Familjebok ett ordensslott på Ösel.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Когува

Когува is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Museums in Koguv

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kiipsaare lighthouse

Kiipsaare lighthouse is located on the tip of Harilaid peninsula in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kõpu Lighthouse

Kõpu Lighthouse (Estonian: Kõpu tuletorn) is one of the best known s

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
La Brea Tar Pits

The La Brea Tar Pits (or Rancho La Brea Tar Pits) are a famous cluster

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Synevyr

Lake Synevyr (Ukrainian: озеро Синевир) is the largest lake in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Prashar Lake

Prashar Lake lies 49 km north of Mandi, with a three storied

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Manasarovar

Lake Manasarovar or Lake Manasa Sarovar Hindi:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Massacre Ghat

Satti Chaura Ghat (Satī Caurā Ghāţ) or Massacre Ghat is a famous gha

Sien alle soortgelyke plekke