Sabiha Gökçen Internasionale Lughawe

Sabiha Gökçen Internasionale Lughawe (IATA-kode: SAW, ICAO: LTFJ) is een van die twee internasionale lughawens wat Istanboel, Turkye bedien. Die fasiliteit is vernoem na Sabiha Gökçen, die eerste vroulike vegvlieënier van Turkye. Dit is geleë 35 km (22 myl) suidoos van sentrale Istanboel, aan die Asiatiese kant van die twee-kontinentale stad. Dit is gebou omdat Atatürk Internasionale Lughawe (aan die Europese kant) nie groot genoeg was om aan die groeiende passasierseise (beide plaaslik en internasionaal) te voldoen nie. Sabiha Gökçenlughawe se internasionale terminaalkapasiteit was 3 miljoen passasiers per jaar en die binnelandse terminaalkapasiteit was 'n halfmiljoen passasiers per jaar. In Junie 2007 het die Turkse konglomeraat Limak Holding, Indië se GMR Group en Malaysia Airport Holding Berhad (MAHB) konsortium die kontrak ontvang vir die opgradering en instandhouding van die lughawe. Teen die middel-2008 het werk begin aan die opgradering van die internasionale terminaal om 25 miljoen passasiers per jaar te kan hanteer.

Die nuwe terminaal is op 31 Oktober 2009 ingewy. Sabiha Gökçenlughawe het 11.13 miljoen passasiers gehanteer in 2010, 'n 71% toename in vergelyking met 2009. Die lughawe is van plan om 25 miljoen passasiers teen 2023 te kan hanteer. In September 2010 is die lughawe bekroon as die wêreld se beste lughawe by die Wêreldkongres van Laekostelugrederye (World Low Cost Airlines Congress) in Londen.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Mine KT
24 March 2013
Pegasus, Sunexpress and Anadolu Jet Airlines fly out from here. It's always clean, quiet and efficient. Food is expensive as in all Turkish airports. Bring your own if you like. Love this airport.
Eugene Farfel
16 November 2014
The best sleeping spot in check-in zone is in Starbucks on the second floor. Lie on a seat behind the counter and enjoy your nap!
☀ Sani Evans
30 April 2015
This airport knows exactly how to work. It's small, cozy & after hs of layover when you need at least a glass of water or wifi, sooner or later you'll give in, exchange money and buy 20TL wifi????
Serhii Lutsko
6 May 2018
The airport is fine but it’s location is the way worse than the Atatürk one. We’ve reserved Kiwitaxi to Sultanmohammad square for 50$ per group of 4 which was a great decision that saved us time
Illia Romanenko
26 October 2014
Explorer tip: if you want to take quick nap go to gate 301-307 and near escalator you will find nice and relatively quiet place.
Gokben Peduk
3 June 2017
Clean and spacious. Easy access for the passengers. You can easily park your car and access to the airport from the publuc parking lots.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hampton by Hilton Istanbul Kurtkoy

vanaf $62

Nearport Sabiha Gokcen Airport Hotel

vanaf $51

Ekinci Residence

vanaf $41

Elit Suits Pendik

vanaf $30

Airport Residence

vanaf $31

Ekinci Residence

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Istanbul Park-renbaan

Istanbul Park is 'n motorrenbaan in die dorpie Akfırat, oos van

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Prinkipo Greek Orthodox Orphanage

The Prinkipo Greek Orphanage (also known as Prinkipo Palace or

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Μονή Αγίου Γεωργίου Κουδουνά

Aya Yorgi Manastırı, Büyükada'da yer alan manastır.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Prinse-eilande

Osman Gazi Bridge

The Osman Gazi Bridge (Turkish: Osman Gazi Köprüsü) is a suspension br

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Şükrü Saracoğlu Stadium

Fenerbahçe Şükrü Saracoğlu Stadium (pronounced as /ʃycɾy saɾat͡

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Polonezköy

Polonezköy or Adampol is a small village at the Asian side of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Moda Sahili

Moda Sahili is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Skilderagtige

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Singapoer Changi Lughawe

Die Internasionale Singapoer Changi Lughawe (IATA: SIN, ICAO: WSSS),

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hamad Internasionale Lughawe

Hamad Internasionale Lughawe (IATA-kode: DOH, ICAO: OTHH) (Arabies:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Incheon Internasionale Lughawe

Incheon Internasionale Lughawe (IATA-kode: ICN, ICAO: RKSI) (Koreaans:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
New Chitose Airport

New Chitose Airport (新千歳空港, Shin-Chitose Kūkō) (IATA: CTS, ICAO: RJCC)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Antalya Airport

Antalya Airport Шаблон:Airport codes is Шаблон:Convert northeast o

Sien alle soortgelyke plekke