Safa en Marwa

Safa en Marwa (Arabies: الصفا Aṣ-Ṣafā, المروة al-Marwah) is twee klein heuwels wat nou in die Al-Masdjid al-Haram in Mekka, Saoedi-Arabië, geleë is. Moslems loop sewe keer heen en weer tussen die heuwels tydens die bedevaarte hadj en oemra.

Geskiedenis

In die Islamitiese tradisie het Allah vir Abraham opdrag gegee om sy vrou Hagar en hul seun Ismael alleen in die woestyn te los, tussen Safa en Marwa. Toe hul voorraad opraak, het Hagar gaan water soek. Om makliker en vinniger te loop het sy Ismael alleen agtergelaat.

Sy het eerste die naaste heuwel, Safa, uitgeklim om oor die omringende gebied uit te kyk. Toe sy niks sien nie, het sy na die ander heuwel, Marwa, gegaan. Wanneer Hagar op een van die heuwels was, kon sy Ismael sien en het sy geweet hy is veilig. Op die vlakte tussen die heuwels kon sy hom egter nie sien nie en het sy gehardloop. Sy het sewe keer heen en weer in die hitte gehardloop voordat sy na haar seun teruggekeer het. Daar het sy ’n fontein gesien wat ontspring het waar die aartsengel Gabriël die grond met sy vlerk aangeraak het. Dié fontein is bekend as die Zamzam-put, en het gedien as ’n bron van water vir Hagar en ’n beloning vir haar geduld.

Ligging

Al-Masdjid al-Haram huisves die Kaäba, die fokuspunt van gebed vir alle Moslems. Safa – van waar die rituele staptog, die saj, begin – is sowat 100 m van die Kaäba af geleë en Marwa sowat 350 m. Die afstand tussen die heuwels is sowat 450 m, en dus is die hele staptog sewe keer heen en weer sowat 3,15 km ver. Die twee heuwels en die pad tussenin is nou onderdak en vorm deel van die moskee.

Die saj (سعى saʿy, "soektog") is in herinnering aan Hagar se soeke na water en God se genade om gebede te verhoor.

In die Koran

Safa en Marwa word ook in die Koran genoem.

Voorwaar, Safã en Marwa is van die tekens van Allah; daarom sal hy wat ’n bedevaart na die Huis onderneem, of ’n besoek daar gaan aflê, sonder blaam wees as hy rondom albei van hulle gaan. En wie vrywillig goeie dade doen – laat hy weet: Allah is Erkentlik, Alwetend.

– Hoofstuk 2:158

In die Westerse kultuur

Safa is na bewering die berg waarna verwys word in die algemene spreekwoord "As die berg nie na Mohammed wil kom nie, moet Mohammed na die berg toe gaan". Dit was nadat Mohammed die berg volgens ’n oorlewering beveel het om na hom te kom en die berg onbeweeglik bly staan het. Die spreekwoord word dikwels verkeerdom aangehaal.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Dana Marzouq
3 January 2013
Its sunna to walk faster, jog or run in the area that has green neon lights
Osman ASlan
9 March 2014
Herkesin gelip görmesi gereken bir mekan.. Everbody Has to came and See place thats all
Bubble Penguinz
17 July 2013
I am just the foursquare mayor. The real mayor are the saudis. The real owner is Allah SWT!
A Hazet
30 June 2019
Two small hills now located in Masjidil Al-Haram. Muslims travel back & forth between them seven times, during the ritual of Hajj/Umrah called Sa’i, remembering the history of Ismail & his Mom Hajar.
Rahman Fidan
28 July 2013
Yeşil rengimiz...görürsen koşacaksın ki.!titresin heybetinden görenler...
kemo habash
2 July 2014
المسعى الدور الثاني فاضي فترة الصباح في رمضان .. انصحكم بعمل الطواف بعد اذان الفجر ثم التوجه الى المسعى الدور الثاني وهو مكيف ومظلل
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.3/10
21,740 mense was hier
Kaart
4280 باب العمرة، Harat Al Bab and Ash Shamiyyah, Makkah 24231 7499, Saoedi-Arabië Kry aanwysings
Fri 1:00 PM–2:00 PM
Sat 5:00 PM–6:00 PM
Sun 4:00 PM–5:00 PM
Mon 11:00 PM–3:00 AM
Tue Noon–1:00 PM
Wed 4:00 PM–5:00 PM

Safa and Marwah op Foursquare

Safa en Marwa op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Sheraton Makkah Jabal Al Kaaba Hotel

vanaf $76

Anjum Hotel Makkah

vanaf $76

Shaza Hotel Makkah

vanaf $109

Grand Makkah Hotel

vanaf $66

Kenzi Hotel

vanaf $40

Ramada Dar Al Fayzeen Makkah

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Al-Masdjid al-Haram

Al-Masdjid al-Haram (Arabies: المسجد الحرام, letterlik die Heilige Mos

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Zamzam-put

Die Zamzam-put (ook Put van Zamzam of net Zamzam; Arabies: زمزم) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Swart Steen

Die Swart Steen (Arabies: الحجر الأسود al-Ḥajar al-Aswad) is die ooste

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ajyad Fortress

The Ajyad Fortress (Turkish: Ecyad Kalesi) was an Ottoman fort built

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Djamarat-brug

Die Djamarat-brug (Arabies: جسر الجمرات Djisr Al-Djamarat) is ’n voe

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Berg Arafat

Berg Arafat (Arabies: جبل عرفات Jabal ‘Arafāt) is ’n granietheuwe

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
King Saud Mosque

His Majesty King Saud Mosque is the largest mosque in the city of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
The Qishla of Jeddah

The Qishla of Jeddah (Turkish: Cidde Redif Kışlası) was built in 15

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Yasaka Shrine

Yasaka ShrineШаблон:Nihongo, once called Gion Shrine, is a Shint

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mashhad

Mashhad is op een na die grootste stad van Iran en het meer as 2,5

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ouranoupoli

Ouranoupoli (Greek: Ουρανούπολη, formerly Ouranopolis) is an ancient

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sant'Andrea della Valle

Sant'Andrea della Valle is a basilica church in Rome, in the rione of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kitano Tenman-gū

Kitano Tenman-gū (北野天満宮) is a Shinto shrine in Kamigyō-ku, Kyoto, Japa

Sien alle soortgelyke plekke