Saint Denis Basiliek

Die Saint Denis Basiliek is a basiliek (katedraal) in Parys, Frankryk. Dit is bekend vir sy argitektuur en as begraafplaas vir baie konings van Frankryk. Dit in die Parys se voorstad van Saint-Denis.

Die Basiliek is na Sint Denis, die beskermheilige van Frankryk en die eerste Biskop van Parys vernoem

Die Basiliek was 'n Romaanse gebou. In 1136 begin Abbot Suger (1081 - 1155) om die gebou te herbou. Hy begin met die westelike kant van die gebou en stuk by stuk bewerk hy na die oostekant. Dit is van die oostelike einde gesê dat dit die eerste gebou in die Gotiese styl is. Die herbou is in die 13de eeu voltooi.

Mense wat in die Saint Denis Basiliek begrawe is

  • Catherine of Medici, vrou van Hendrik II van Frankryk
  • Karel Martel
  • Karel IV van Frankryk
  • Karel VI van Frankryk
  • Karel IX van Frankryk
  • Clotaire III
  • Constance van Arles, vrou van Robert II van Frankryk
  • Frans I van Frankryk
  • Frans II van Frankryk
  • Henrietta Maria van Frankryk, vrou van Karel I van Engeland
  • Hendrik I van Frankryk
  • Hendrik II van Frankryk
  • Hendrik III van Frankryk
  • Hugh Capet
  • Isabella van Aragon, vrou van Filips IV van Frankryk
  • Isabeau van Bavaria, vrou van Karel VI van Frankryk
  • Jan I van Frankryk
  • Jan II van Frankryk
  • Leo VI van Armenia
  • Lodewyk VI van Frankryk
  • Lodewyk VII van Frankryk
  • Lodewyk VIII van Frankryk
  • Lodewyk IX van Frankryk
  • Lodewyk X van Frankryk
  • Lodewyk XII van Frankryk
  • Lodewyk XV van Frankryk
  • Lodewyk XVI van Frankryk
  • Lodewyk XVIII van Frankryk
  • Marie Antoinette, vrou van Lodewyk XVI van Frankryk
  • Filips I van Frankryk
  • Filips II van Frankryk
  • Filips III van Frankryk
  • Filips IV van Frankryk
  • Filips V van Frankryk
  • Filips VI van Frankryk
  • Robert II van Frankryk

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
RAKAN
14 April 2023
large former medieval abbey church and cathedral in the commune of Saint-Denis ⛪️ beautiful architecture ???? worth a visit ✨
Bianca Bueno
11 August 2014
Save the visit for a sunny day and check the guided visit tour times before leaving. The stained glass windows, the tombs and sculptures are beautiful, but you won't appreciate properly on a rainy day
RAKAN
1 September 2018
Great basilica architecture, and it’s free but not all the church ⛪ for the other part will cost 9€ ...
Adriana Fattini
5 March 2013
Free access on the first Sunday of every month. Cheaper subway fares on the same day. Holds royal tombs exquisitely sculpted.
RAKAN
14 April 2023
large former medieval abbey church and present cathedral in the commune of Saint-Denis⛪️
Ruslan Dosaev
25 April 2019
Здесь похоронены25королей,10королев и 84принцаТем кто читалДюма иДрюона эти имена романтика детстваВкрипте казнённыеЛюдовик16и Мария-Ант.Вход в крипту9ев.На площади блошка, попадаются прилич.вещи
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Le Cocooning Paris Stade de France

vanaf $68

Eurohotel Sovereign Saint Denis Basilique

vanaf $167

Campanile Paris Nord - Saint Denis Centre - Grand Stade

vanaf $10448

Eurohotel Paris Nord

vanaf $76

Hôtel Moderne

vanaf $78

Bakery across the street | Transport Nearby

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Stade de France

Stade de France

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cité des Sciences et de l'Industrie

The Cité des Sciences et de l'Industrie is the biggest science

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Parc de la Villette

The Parc de la Villette is a park in Paris at the outer edge of the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Parc de la Villette

The Parc de la Villette is a park in Paris at the outer edge of the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Batignolles Cemetery

The Batignolles Cemetery (français. Cimetière des Batignolles) is a c

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lapin Agile

Lapin Agile is a famous Montmartre cabaret, at 22 Rue des Saules,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cimetière des Chiens

The Cimetière des Chiens is believed to be the first zoological

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Basilique du Sacré-Cœur, Paris

The Basilica of the Sacred Heart of Jesus of Paris, commonly known as

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Polirone Abbey

The abbey of San Benedetto in Polirone stands in the Italian comune

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Abbey of Saint-Germain-des-Prés

The Benedictine Abbey of Saint-Germain-des-Prés, just beyond the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kilmacduagh monastery

Kilmacduagh Monastery is a ruined abbey near the town of Gort in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
La Ferté Abbey

Founded in 1113, the Cistercian abbey La Ferté was the first of the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Benediktinerabtei Kergonan

L’abbaye sainte-Anne de Kergonan est une abbaye bénédictine et fai

Sien alle soortgelyke plekke