Seal Point-vuurtoring

Die Seal Point-vuurtoring is 'n vuurtoring by Kaap St. Francis, omtrent 30 km van Humansdorp en 100 km van Port Elizabeth. Dit is teen 27,75 meter die hoogste klipgebou in Suid-Afrika. Die bouwerk is begin deur Joseph Flack, 'n siviele ingenieur en argitek wat ook betrokke was by die bou van die Robbeneiland-vuurtoring. Nadat hy in November 1876 oorlede is, is die bouwerk deur W.B. Hays voltooi. Die vuurtoring is op 4 Julie 1878 in gebruik geneem. Dit is toegerus met 'n radiobaken, mishoring en misverklikker.

Kulturele erfenis

Die Seal Point-vuurtoring, insluitende die twee oorspronklike huise op die eiendom, is op 11 Mei 1984 deur Gerrit van Niekerk Viljoen, Minister van Nasionale Onderwys, as 'n nasionale monument verklaar en word beskerm as 'n provinsiale erfenisterrein ingevolge die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999).

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Tess Strzelecki
8 January 2011
Sandals GH always supports Penguins Eastern Cape and their guests love visiting the Lighthouse and the rehabilitating penguins and seabirds
Laai meer kommentaar
foursquare.com
7.9/10
3,374 mense was hier
Kaart
Seal Point Lighthouse, Cape St Francis, 6313, Suid-Afrika Kry aanwysings

Cape St Francis Lighthouse op Foursquare

Seal Point-vuurtoring op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Cape St Francis Beach Break Villas

vanaf $214

The Sands at St Francis Hotel

vanaf $74

Lyngenfjord House

vanaf $39

Cape St Francis Village Break Holiday House

vanaf $194

Cape St Francis Resort

vanaf $73

Seals Backpackers

vanaf $32

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
1820 Settlers National Monument

The 1820 Settlers National Monument, which honours the contribution to

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Addo-olifant Nasionale Park

Die Addo-olifant Nasionale Park is 'n wildreservaat wat naby Port

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Point Loma Light (old)

The original Point Loma Lighthouse was built on top of Point Loma at

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Portland Head Light

Portland Head Light Station is a historic lighthouse in Cape

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St. Augustine Light

The St. Augustine Light Station is a private-aid to navigation and an

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Point Cabrillo Light

Point Cabrillo Light is a lighthouse in northern California, United

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cape Hatteras Light

Cape Hatteras Light is a lighthouse located on Hatteras Island in the

Sien alle soortgelyke plekke