Sewanmeer

Die Sewanmeer (Armeens Սևանա լիճ, Sevana lich) is die grootste meer in Armenië en die Kaukasusgebied met 'n wateroppervlakte van 940 km² en 'n watervolume van 34 miljard m³. Sy bekken beslaan sowat 5 000 km². Met tussen 1 900 en 2 000 meter bo seevlak is dit een van die grootste bergmere ter wêreld wat deur 28 riviere en bergstroompies gevoed word. Net sowat tien persent van die natuurlike waterafvoer word deur die Hrazdan-rivier gedreineer. Die oorgrote res verdamp.

Saam met die Van- en die Urmiameer is die Sewanmeer oorspronklik as een van die drie groot mere van die historiese Koninkryk Armenië beskou. Tans is dit die enigste van hierdie drie waterliggame wat nog op die staatsgebied van die huidige Republiek van Armenië geleë is. Die Sevanavank-skiereiland was vroeër 'n eiland naby die noordelike oewer wat vir sy gelyknamige klooster en as bedevaartsoord bekend staan.

Vandag is die Sewanmeer 'n gewilde bestemming vir toeriste en bewoners van Jerewan wat van die somerhitte wil ontsnap. Langs sy oewer het 'n toeristiese en geneeskundige infrastruktuur met hotelle, sanatoriums, somerhuise en watersportgeriewe ontstaan. Die watertemperatuur beweeg in die somermaande tussen 17 en 24 °C. Die meerwater is deursigtig tot 'n diepte van elf meter.

Ligging

Die Sewanmeer is in die provinsie Gegharkunik in Sentraal-Armenië geleë. Die meer het in die krater van 'n uitgedoofde vulkaan gevorm en word omring deur hoë bergpieke. Dit bestaan uit twee dele, die Groot Sewanmeer (met 'n maksimale diepte van 58,7 m) en die Klein Sewanmeer (met 'n maksimale diepte van 98,7 m).

Die natuurlike ekostelsel van die meer is deur die mens ingrypend verander nadat meer water vir besproeiingsdoeleindes en kragopwekking gebruik is. So was die oorspronklike oppervlakte dekades gelede nog meer as 1 300 km² met 'n gemiddelde waterdiepte van 95 m, 'n oewerlyn van 260 km en 'n watervolume van 58 km³.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
niloo so
3 January 2019
This lake is very nice , most of the days is very cold , if you want go there , even in summer , don not forget your warm cloth ????
Elnaz Ghazanfaree
3 January 2019
Very eye_catching view and untouched place :-) you can enjoy snowy lake in winter and sandy one in summer
Nairi V.
8 July 2013
Try all the dishes from "sig" fish and crawfish, all are very tasty. )
Omar AR
20 July 2015
One of the most stunning places I've ever seen. Was supposed to paraglide there, weather conditions did not permit that though.
Marina Gorshkova
3 May 2017
Весной тут прохладно, захватите тёплую одежду и зонты! Половина кафе и отелей закрыта, местные говорят что сезон начнётся в июне. Туристов пока мало, много птиц, которые вьют тут гнезда.
♥Ирина♡
22 February 2015
Красотища,поражающая воображение и душу. Любовь к этой стране зародилась с посещения Севана. Только вода очень холодная,хотя на улице жара
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Tsaghkadzor Marriott Hotel

vanaf $99

Golden Palace Hotel Resort & Spa GL

vanaf $111

Multi Grand Hotel

vanaf $93

Elegant Hotel & Resort

vanaf $70

Best Western Bohemian Resort

vanaf $0

Three Jugs B&B

vanaf $17

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Noraduz cemetery

Noraduz cemetery (Armenian: Նորադուզի գերեզման

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Teyseba

Teyseba (Armenian: Թեյշեբա; later Odzaberd) is located east of the to

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hayravank Monastery

Hayravank Monastery (Armenian: Հայրավանք) is a 9th century Armenian

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Selim Caravanserai

The Selim Caravanserai (Armenian: Սելիմ; also referred to as the Sule

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sevanavank

Sevanavank ('Սևանավանք' in Armenian, meaning monastery of Sevan) i

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sevan Botanical Garden

Sevan Botanical Garden (Armenian: Սևանի բուսաբանական այգի), is a bota

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tsakhats Kar Monastery

Tsakhats Kar Monastery (Armenian: Ցախաց քար Վանք) is a monastic co

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Geghard

The monastery of Geghard ('Գեղարդ' in Armenian) is a unique archi

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Tahoe

Lake Tahoe is 'n uitgestrekte varswatermeer in die Amerikaanse Sierra

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Biwa

, formerly known as Ōmi Шаблон:Nihongo Lake, is the largest freshw

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dillon Reservoir

Dillon Reservoir, sometimes referred to as Lake Dillon, is a large

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Meer van Genève

Die Meer van Genève (Frans: lac Léman of le Léman, selde lac de Ge

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hula Valley

The Hula Valley (Hebrew: עמק החולה‎, Emek HaHula) is an agricultu

Sien alle soortgelyke plekke