Sichote-Alin

Die Sichote-Alin (Russies: Сихотэ́-Али́нь) is ’n bergreeks in Primorski- en Chabarofsk-krai in Rusland. Dit strek sowat 900 km noordoos na die hawestad Wladiwostok aan die Stille Oseaan. Die hoogste bergspitse is Tordoki Jani (2 077 m), Ko (2 003 m) en Anik (1 933 m).

Sien ook

Sichote-Alin het een van die mees buitengewone gematigde klimaatstreke ter wêreld. Spesies eie aan die noordelike taiga soos die rendier en Oessoeri-bruinbeer leef hier saam met tropiese spesies soos die Amoer-luiperd, Siberiese tier en Asiatiese swartbeer. Die oudste boom in die streek is ’n 1 000 jaar oue Japannese taksisboom.

In die 1910's en 1920's is Sichote-Alin deeglik verken deur Wladimir Arsenjef (1872–1930), wat sy avonture in verskeie boeke beskryf het, veral Dersoe Oezala (1923), waarvan in 1975 ’n fliek gemaak is.

Op 12 Februarie 1947 het een van die grootste meteoorneerstortings in die onlangse geskiedenis hier plaasgevind. Die vallende meteoor het in die lug ontplof en tonne stukke metaal het oor sowat 1,3 km2 neergereën. Kraters is gevorm, waarvan die grootste 26 meter in deursnee is.

Sichote-Alin is in 2001 tot ’n Unesco-wêrelderfenisgebied verklaar weens sy belangrikheid vir die oorlewing van bedreigde spesies soos die Siberiese tier. Die erfenisgebied beslaan sowat 16 319 km2.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia-artikel vertaal

Eksterne skakels

Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Sichote-Alin nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Riviera Hotel

vanaf $55

Hotel Uyut

vanaf $44

Ani Hotel

vanaf $43

Chaika Hotel

vanaf $21

GreenTree Inn Heilongjiang Jiansanjiang Agricultural Reclamation Administration Business Hote

vanaf $22

Inn Ussuri

vanaf $34

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Olga Bay

Olga Bay (Russian: Залив Ольга or Залив Ольги, ) is a small (11x4 km

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Çamlıca Hill

Çamlıca Hill (Turkish: Çamlıca Tepesi), aka Big Çamlıca Hill (Turk

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Üetliberg

The Üetliberg (also spelled Uetliberg, pronounced Шаблон:IPA in Zür

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Top of Mt. Takao (高尾山頂)

Top of Mt. Takao (高尾山頂) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Ber

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gellért Hill

Gellért Hill (magyar. Gellért-hegy; Deutsch. Blocksberg; Latina. M

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lysá hora

Lysá hora (Czech pronunciation: ]; Polish: Łysa Góra; German: Lys

Sien alle soortgelyke plekke