Singapoer Changi Lughawe

Die Internasionale Singapoer Changi Lughawe (IATA: SIN, ICAO: WSSS), is die belangrikste lughawe in Singapoer. Dit is 'n groot lugvaartspilpunt in Suidoos-Asië, geleë 17 km (10 myl) noordoos van die besigheidsentrum in Changi, op 'n 13 vierkante kilometer (3 200 hektaar) perseel.

Die lughawe, wat deur die Changi Lughawegroep bedryf word, is die tuisbasis van Singapore Airlines, Singapore Airlines Cargo, SilkAir, Scoot, Tigerair, Jetstar Asia Airways, en Valuair. In Mei 2013 bedien Changi Lughawe meer as 100 lugrederye met 6 400 weeklikse vlugte wat Singapoer met meer as 250 stede in 60 lande en gebiede wêreldwyd verbind. Tot 30 Maart 2013 het die lughawe ook gedien as 'n sekondêre spil vir Qantas, wat Singapoer gebruik het as die belangrikste halte vir vlugte op die Kangaroe-roete tussen Australië en Europa. Qantas was die grootste buitelandse lugredery wat die lughawe gebruik het, met meer as twee miljoen passasiers per jaar. Met meer as 28 000 personeel in diens by die lughawe is dit 'n belangrike bydraer tot die ekonomie van Singapoer, en is jaarliks verantwoordelik is vir meer as S$4.5 biljard se omset.

Changi Lughawe het drie passasiersterminale met 'n totale jaarlikse hanteringskapasiteit van 66 miljoen passasiers. Terminaal 1 is in 1981 geopen, gevolg deur Terminaal 2 in 1990 en Terminaal 3 in 2008. Die Ekonomieterminaal is op 26 Maart 2006 geopen en weer op 25 September 2012 gesluit; dit sal plek maak vir Terminaal 4 wat teen 2017 gereed sal wees.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Simple Discoveries
5 September 2016
An amazing airport. Very clean & efficient. Be sure to check out the free butterfly garden or if you have time, take in a free movie. Note that security is at each gate so don't buy water/liquids.
Y.Arman Barlas
5 December 2016
Wander through gardens of cactus, sunflowers, orchids, or ferns. Colorful butterflies are also fluttering around the Butterfly Garden, the world’s first butterfly garden at an airport.
Serdar
20 January 2014
Best airport I have ever seen. Passport control is the most passenger-friendly one. So clean,so comfy. Carpets covering the ground in every inch. Shopping points are distinguished. Skytrain is awesome
Michael Holdsworth
31 December 2017
Great airport. Plenty of things to see and do and you only go through security just before your departure gate, which actually cuts down on queues. Gives you time to marvel at butterflies and koi karp
djcroft™ ®
3 July 2012
One of the best and my favorite airport. Shopping, dining, transit hotel, spa, free wifi, free games even botanical garden! I could spend hours here!
Jette S
29 October 2017
SG's Changi International Airport has already been voted Best Airport 5 straight years, but that's not stopping them from improving it! Watch out 2019 -- as the airport will have a theme park! ????????
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Heritage @ South Bridge

vanaf $62

Peninsula Excelsior Hotel

vanaf $151

Heritage @ Clarke Quay Apartments

vanaf $103

5footway.inn Project Boat Quay

vanaf $15

Quarters Capsule Hostel

vanaf $25

Holiday Inn Express SINGAPORE KATONG

vanaf $145

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Changi Museum

The Changi Museum is a museum dedicated to Singapore's history during

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wild Wild Wet

Wild Wild Wet is a water park located inside NTUC Downtown East, Pasir

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Escape Theme Park

Escape Theme Park is Singapore's largest outdoor theme park and it is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chek Jawa

Tanjong Chek Jawa (or Tanjung Chek Jawa or simply Chek Jawa) is a cape

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
East Coast Park

The East Coast Park (Chinese: 东海岸公园; Bahasa Melayu. Taman Pantai Ti

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Marine Parade Community Building

Marine Parade Community Building (simplified Chinese:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sri Senpaga Vinayagar Temple

Sri Senpaga Vinayagar Temple (தமிழ். ஶ்ரீ செண்பக விநாயகர் ஆ

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sengkang Sculpture Park

Sengkang Sculpture Park (Chinese: 盛港雕塑公园) is a park located in

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hamad Internasionale Lughawe

Hamad Internasionale Lughawe (IATA-kode: DOH, ICAO: OTHH) (Arabies:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Incheon Internasionale Lughawe

Incheon Internasionale Lughawe (IATA-kode: ICN, ICAO: RKSI) (Koreaans:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
New Chitose Airport

New Chitose Airport (新千歳空港, Shin-Chitose Kūkō) (IATA: CTS, ICAO: RJCC)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Antalya Airport

Antalya Airport Шаблон:Airport codes is Шаблон:Convert northeast o

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Doebai Internasionale Lughawe

Doebai Internasionale Lughawe (Arabies: مطار دبي الدولي) (IATA-kode:

Sien alle soortgelyke plekke