Sint-Baafskatedraal

Die Sint-Baafskatedraal is 'n katedraal in die stad Gent in Vlaandere en dien ook as die hoofkerk van die Bisdom Gent.

Die eerste deel van die oorspronklike Romaanse kerkgebou dateer uit die 12de eeu, en die huidige kripte is 'n oorblyfsel uit die tydperk. In die begin van die 14de eeu is die koor herbou in die styl van die Noord-Franse- en Scheldegotiek. Hierna volg die kooromgang en die straalkappelle aan die begin van die 15de eeu. Tydens 'n boufase van 1436 tot 1538, is die 89 meter hoë Wes-toring in die Brabantse gotiese styl opgerig. Hiervoor is kalksandsteen uit die 'steenwerc van Dilbeek' gebruik. Die bou van die huidige skip is in 1533 begin, en latere wysigings en aanbouings is in die renaissance-, barok, en klassieke styl aangebring.

Die Sint-Baafskaterdraal se toring, saam met die torings van die Belfort en die Sint-Niklaaskerk vorm die sogenaamde drie torings, wat die Gentse stadshorison tradisioneel domineer. Die toring was oorspronklik met 'n spits bekroon, wat sedertdien afgebrand het. Daar is sewe klokke in die toring, waarvan die swaarste 5 500 kg weeg.

Die katedraal huisves 'n aantal belangrike kunswerke. Die wêreldberoemde veelluik De aanbidding van het Lam Gods deur Jan van Eyck in 1432, kan hier besigtig word en word beskou as 'n hoogtepunt van die vyftiende-eeuse Vlaamse skilderkuns. Die katedraal bevat ook die Bekering van Sint-Bavo deur Peter Paul Rubens.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Visit Gent
17 April 2014
St. Bavo’s Cathedral houses an impressive number of art treasures. One work stands out above the rest: the world-famous Adoration of the Mystic Lamb, or Ghent Altarpiece, by van Eyck around 1432.
Audrey Tolbert
18 March 2014
The Ghent Altarpiece lives here and is worthy of the longest pilgrimage. The van Eyck bros knew what they were doing and the very informative and detailed audio guide will help properly explain it.
Visit Gent
28 March 2012
St. Bavo’s Cathedral houses an impressive number of art treasures. However, one work stands out above the rest: the world-famous Adoration of the Mystic Lamb by Hubert and Jan van Eyck around 1432.
Jordi
8 August 2012
Nice black and white marble altar, astonishing pulpit and red brick walls. Must see: Van Eyck's Mystic Lamb altarpiece. 4€ (audioguide in many languages included: be fresh to hear all the comments!)
Dan Mondragón Somera
2 January 2019
Stunning cathedral, on the outside it’s not that amazing but on the inside it wows your mind. Be respectful and follow the “no photos” rule.
Sam Perez
11 January 2013
Vale muito a pena, é linda, tem várias obras, cripta, um local onde se faziam julgamentos. Linda! Free.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
Kaart
Sint-Baafskathedraal, Sint-Baafsplein, 9000 Gent, België Kry aanwysings
Sat-Sun 10:00 AM–6:00 PM
Mon 11:00 AM–5:00 PM
Tue-Thu 10:00 AM–5:00 PM

St Bavo's Cathedral op Foursquare

Sint-Baafskatedraal op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Sandton Grand Hotel Reylof

vanaf $193

Hotel de Flandre

vanaf $107

Ibis Gent Centrum Opera

vanaf $84

ibis Gent Centrum Opera

vanaf $0

Hotel Monasterium PoortAckere

vanaf $117

1898 The Post

vanaf $407

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Belfry of Ghent

The 91-meter-high belfry of Ghent is one of three medieval towers that

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sint-Niklaaskerk

Die Sint-Niklaaskerk in die stad Gent in Vlaandere is 'n kerk wat aan

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Saint Michael's church, Ghent

The Saint Michael's church (Dutch: Sint-Michielskerk) in Ghent,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gravensteen

Die Gravensteen is 'n buitengewoon goed behoue middeleeuse kasteel in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ghent University

Ghent University (in Dutch, Universiteit Gent, abbreviated UGent) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Boekentoren

The Boekentoren, (Dutch for Book Tower) is a famous building located

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museum of Fine Arts, Ghent

The Museum of Fine Arts (Dutch: Museum voor Schone Kunsten (MSK)) in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Koningin Maria Hendrikaplein

Het Koningin Maria Hendrikaplein is een plein in de Belgische stad

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ruwanwelisaya

The Ruwanwelisaya is a stupa in Sri Lanka, considered a marvel for its

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Temple of All Religions

The Temple of All Religions (Russian: Храм всех религий

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mission San Diego de Alcalá

Mission Basilica San Diego de Alcalá was the first Franciscan mission

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Murat Paşa Mosque

The Murat Paşa Mosque (Turkish: Murat Paşa Camii) is an Ottoman m

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hsing Tian Kong

Hsing Tian Kong (Шаблон:Zh; also Xingtian Temple or Xingtian Gong)

Sien alle soortgelyke plekke