Sir Seewoosagur Ramgoolam botaniese tuin

Die Sir Seewoosagur Ramgoolam-botaniese tuin (soms verkort tot die SSR Botaniese tuin), algemeen bekend as die Pamplemousses-botaniese tuin, is 'n gewilde toeriste-aantreklikheid in Pamplemousses, naby Port Louis, Mauritius. Dit is die oudste botaniese tuin in die Suidelike Halfrond en is bekend vir sy lang dam met die reuse waterlelies (Victoria amazonica). Die tuin is gebou deur Pierre Poivre (1719–1786) in 1770 en dek 'n gebied van sowat 37 hektaar.

Die tuin, wat 'n lang ruk die derde plek beklee het tussen al die tuine wat oor die wêreld bewonder kan word, het al bekend gestaan as "Jardin de Mon Plaisir", "Jardin des Plantes", "Le Jardin National de l’Ile de France", "Jardin Royal", "Jardin Botanique des Pamplemousses", en tydens die Britse kolonialisme, die "Royal Botanical Gardens of Pamplemousses". Op 17 September 1988 is die tuin formeel genoem as "Sir Seewoosagur Ramgoolam Botaniese tuin", na die eerste Eerste minister van Mauritius, soos ook die kleiner SSR Botaniese Tuin van Curepipe.

Benewens sy reuse waterlelies, beskik die tuin ook oor speserye, ebonies, suikerriet en 85 variëteite van palms van Sentraal-Amerika, Asië, Afrika en die eilande in die Indiese Oseaan. Baie bome is deur wêreldleiers en koninklikes, soos Prinses Margaret, Indira Gandhi, François Mitterrand en Robert Mugabe geplant.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
prince of Arrogance
8 October 2017
On a nice day this is great to stroll around and look at the fabulous trees and listen to the birds signing. One of the best parks I've ever visited.
Natalie Downe
20 September 2013
Don't lie in the grass as there are bitey things. Worth taking a guide (even if you wouldn't normally), the gardens are huge and you'll get an hour tour & see all the interesting bits. Also Tortoises!
May♍
28 October 2015
Best place for green nature lovers. Mature trees from around the world - teak, mahogany, mace, cloves, coffee, a huge Baobab etc. Tortoises, deer and fruit bats as well as the famous lotus ponds
Alina Maatjes-Siletskaya
The giant lilies are of course stunning. Also beautiful garden in general, with turtles and deer and relaxing atmosphere. Well worth the visit!
S P
17 February 2017
Worth a visit and take the time to stroll and notice the different ants/flowers...
Fanny Candau
16 November 2018
Très agréable pour se promener. Le seul point négatif est les enclos des tortues et des cerfs ça donne une sensation de zoo.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.5/10
16,077 mense was hier
Mon-Sun 8:30 AM–5:30 PM

Botanic Garden Pamplemousses op Foursquare

Sir Seewoosagur Ramgoolam botaniese tuin op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Maritim Resort & Spa Mauritius

vanaf $436

Royal Park Resort

vanaf $192

Royal Park Luxury Villas by Dream Escapes

vanaf $0

The Address Boutique Hotel

vanaf $121

Les Mariannes Wellness Sanctuary Accommodation

vanaf $197

The Ravenala Attitude Hotel

vanaf $193

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Aapravasi Ghat

The Immigration Depot (Hindi: Aapravasi Ghat) is a building complex

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Blue Penny Museum

The Blue Penny Museum is a stamp museum at Caudan Waterfront in Port

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Piton de la Petite Rivière Noire

Piton de la Petite Rivière Noire( Mountain of Black River or

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Le Morne Brabant

Le Morne Brabant is a peninsula at the extreme south-western tip of

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chicago Botanic Garden

The Chicago Botanic Garden is a 385-acre (156 ha) living plant

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ogród Botaniczny BUW

Ogród Botaniczny BUW is 'n toeristeaantreklikheid, een van die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Phipps Conservatory and Botanical Gardens

Phipps Conservatory and Botanical Gardens is a botanical garden set in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lichtentaler Allee

The Lichtentaler Allee is a historic park and arboretum set out as a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
San Francisco Botanical Garden

The San Francisco Botanical Garden (formerly Strybing Arboretum) is a

Sien alle soortgelyke plekke