Skewe Toring van Pisa

Die Skewe Toring van Pisa (Italiaans: Torre pendente di Pisa) is 'n losstaande kloktoring van die katedraal in die Italiaanse stad Pisa. Kort nadat die bouery in 1173 begin is, het die fondasie ongelyk geset. Konstruksie is gestaak en eers 'n honderd jaar later weer voortgesit. Van die begin af was dit duidelik sigbaar dat die Toring van Pisa na suid leun.

Sedert gereelde opmeting van die toring in 1911 begin is, het die bokant van die Toring 1,2 millimeter per jaar geskuif. Vandag is die bokant van die toring sowat 3,9 meter van die middelpunt af. In 1987 is die toring as 'n wêrelderfenisgebied verklaar.

Nadat die kloktoring van die Katedraal van Pavia in 1989 in duie gestort het, het die Consorzio Progetto Torre di Pisa (Toring van Pisa Projekkonsortium) ingenieurs aangestel om die skewe toring te stabiliseer. Omdat die toring in die eerste paar jaar in verskillende rigtings begin oorhel het, is dit effens gebuig, soos 'n piesang.

In Mei 2008 het ingenieurs aangekondig dat die toring sodanig gestabiliseer is dat dit vir die eerste keer in die geskiedenis opgehou het om te beweeg. Die ingenieurs het aangedui dat dit vir nog 200 jaar nog stabiel sal wees. Die 800 jaar oue toring is dus steeds skeef.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Elliott Brown
8 July 2018
Very busy site with the historic tower. If you want to go up pre-book online for a 30 minute slot (I didn't book in the end!). Just nice to see the tower and other buildings here!
Russ
17 March 2017
Lovin' this astonishing view of the leaning tower of Pisa. You must find the right angle to make a perfect 3D photo.
Ollie Martin
7 August 2014
The tower began leaning after just 2 floors were built, but 100 years later they carried on building another 8 floors. And even though it could be corrected, they decided not to as its lean is famous.
Gamze Alhamo Sarıtaş
20 November 2016
Great architectural details interior and exterior. The tower began leaning after 2 floors were built, but 100 years later they carried on building another 8 floors.
Daniel????
6 September 2021
It’s beautiful you must go see it
Nm
3 October 2019
Very interesting architecture .. Wonderful experience .. A bucket list item !! Not to miss while in Italy .. Enjoy taking pictures while holding up the tower !!
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
NH Pisa

vanaf $197

Hotel Alessandro Della Spina

vanaf $167

Hotel Touring

vanaf $109

Hotel Minerva

vanaf $115

B&B Guerrazzi

vanaf $106

Affittacamere Leopolda

vanaf $131

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Camposanto Monumentale

The Camposanto Monumentale ('monumental cemetery') is a historical

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Piazza dei Miracoli

The Piazza del Duomo ('Cathedral Square') is a wide, walled area at

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Baptistry (Pisa)

The Baptistry of St. John (Italian: Battistero di San Giovanni) is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Orto botanico di Pisa

The Orto botanico di Pisa, also known as the Orto Botanico

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
San Sisto, Pisa

San Sisto is a church in Pisa, Tuscany, Italy.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Torre dei Gualandi

The Torre dei Gualandi (also known as the Muda Tower,) is a former

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Church of St. Rocco (Pisa)

San Rocco is a small church facing the Piazza dei Cavalieri in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Knights' Square (Pisa)

The Knights’ Square (italiano. Piazza dei Cavalieri) is one of the m

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Belfry of Kortrijk

The belfry of Kortrijk, or Belfort in Dutch, is a medieval bell tower

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Two Towers

The Two Towers, both of them leaning, are the symbol of Bologna,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Oude Kerk (Delft)

The Oude Kerk (Old Church), nicknamed Oude Jan ('Old John'), is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Olympic Stadium (Montreal)

The Olympic Stadium (French: Stade olympique) is a multi-purpose

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Towers of Bologna

The Towers of Bologna are a group of medieval structures in Bologna,

Sien alle soortgelyke plekke