Die FNB-stadion, of Soccer City is 'n stadion in Soweto, Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is reg langs die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Voetbalvereniging (SAFA-huis) waar die kantore van FIFA en die Plaaslike Reëlingskomitee vir die 2010 Sokkerwêreldbeker geleë is.
FNB-stadion | |
---|---|
Soccer City | |
Ligging | Johannesburg, Suid-Afrika |
Koördinate | Koördinate: </span></span> |
Eerste sooi gespit | 1986 |
Geopen | 1989 |
Renovasie | 2009 |
Uitgebrei | 2009 |
Eienaar | Die Stadia en Sokkerontwikkelingstrust |
Operateur | Suid-Afrikaanse Voetbalvereniging (SAFA) |
Oppervlak | Gras |
Argitek | Boogertman & Vennote, Populous |
Tuisveld van | |
Bafana-Bafana | |
Kapasiteit | |
94 700 | |
Dimensies | |
290 m x 265 m x 48 m |
Die FNB-stadion, of Soccer City is 'n stadion in Soweto, Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is reg langs die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Voetbalvereniging (SAFA-huis) waar die kantore van FIFA en die Plaaslike Reëlingskomitee vir die 2010 Sokkerwêreldbeker geleë is.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |